German Shephard puppies for sale

GSD puppies groep

Almal saam – aaahhhwww! 😆

Is hulle nie pragtig nie? Hierdie woefies is nie Suid Siberiese half breeds nie, hulle is volbloed, opregte Duitse Herdershonde. Geregistreer by KUSA.

Daar is 8 kleintjies beskikbaar – 6 reuntjies, en 2 tefies.  Drie van die reuntjies is sable …

GSD puppy sable

en die res black en tan.

GSD puppy black & tan

Woensdag is hulle 6 weke oud, en amper reg om na nuwe tuistes te gaan waar mense hulle gaan cuddle, en hulle companions gaan word vir ‘n gesin.

En die is hulle mamma – genade, sy lyk vir my goed na 8 babies!

Luca

Luca

Die prys is in die rigting van R 2 000-00 per hondjie. As jy belangstel, stuur ‘n posduif hierheen:

gsdpuppies123@gmail.com

en jy sal gekontak word met al die besonderhede. As jy dalk van iemand anders weet wat belangstel, gee asb vir hulle ook die e-mail adres.

UPDATE:

Daar is nou slegs 3 reuntjies oor. Gou spring as jy nog ene wil hé! Hulle is nou 9 weke oud.

UPDATE 27-07-2009

Net twee hondjies oor –  een black & tan, en een sable.

Prys nou R1 500-00

Eet tyd!

Etenstyd!

Wens ek het plek gehad – en nie ‘n worshond wat dink hy is ‘n leeu nie. 😉

Advertisements

17 Responses so far »

  1. 1

    pluim said,

    Hoe’t jy geweet wat ons gaan sê? Hulle is te pragtig. Die gryses, steel my hart, maar net nie nou nie, ek ly nog aan post traumatiese stress, van my diere wat so lank op hom moes staan. Hulle is baie pragtig. Die onskuldige liefdevolle ogies. Liefde!

  2. 2

    pluim said,

    hom= hok

  3. 3

    Tweelingkind said,

    Agge noenoes…wens ek kon almal hê, kan nie eers enetjie kry nie… 😦

  4. 4

    Tweelingkind said,

    Daai ogies…opvreetlik pragtig!

  5. 5

    demoerin said,

    Ek weet. Ek weet. Dit is German Shephard Puppies! 😆

  6. 7

    Wiel said,

    EK HET 2 PEDIGREE GREAT DANES VAN 2 EN ‘N HALF JAAR OUD – SWART – VIR ‘N GOEIE PLAAS. MY MAN HET ‘N HARTKWAAL (AORTA ANEURISME) EN ONS KAN NIE MEER SOVEEL AANDAG GEE AS WAT ONS MOET AAN DIE TWEE NIE. GESTERILISEER. BAIE LIEFDEVOLLE DIEREKINNERS. MOET NET NA ‘N BAIE GOEIE HUIS TOE GAAN! AS JULLE WEET VAN IEMAND WAT BELANGSTEL. HULLE IS PRAGTIG EN OOR DIE STOUT TEENAGER STADIUMS. ONS IS BAIE LIEF VIR HULLE MAAR EK IS LIEWER VIR MY MAN.

  7. 9

    Emil said,

    Ek raai ek raai! Hierdie is foto van honde!! Yippee!

  8. 11

    Da Mario said,

    Ek L O V E GSD’s!!

  9. 12

    boervrou said,

    Nog ‘n ah. AAAAHHHH cute!

  10. 13

    Sharpshoot said,

    Delschie ek het blykbaar gelieg – daar is net 3 oor! 😳

  11. 14

    BB said,

    Is hierdie woefies nie nou al 3 maande oud nie Cupcake?? 🙄

  12. 15

    Sharpshoot said,

    😯
    Daar’s nou net 1 Sable oor! Die Black & Tan enetjie het gister in my kar geklim en saamgery! Ek se julle die GSDs is net te slim! 😉

  13. 16

    Die Brein said,

    Nee frieket Dellie dit lyk vir my na mungrells, die ma is mooi met sulke langgerekte tepeltjies , maar hoe lyk die pa??As jy my R1500.00 gee dan sal ek een vat om mee baber te vang.

    Hoop jy kan ngrap vat.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: