Skouer aan die wiel

Goeie more Suid-Afrika! Hoop julle het almal ‘n heerlike naweek gehad.

Jis, ek sukkel om te tik vanmore – vingers is nog yskoud. En na daai klomp pasteitjies wat ek gebak het Saterdag, is my arms en vingers nog seer en styf. Wie het nou ooit kon dink dat heeldag se deeg uitrol, vormpies uitdruk en vulsel insit mens se arms so lam kan maak. Skielik is ek nogal dankbaar dat ek nie ‘n bakker is nie …

Daar lê ‘n baie besige dag vir my voor – dis maar gewoonlik so Maandae.  En dis natuurlik   maand einde en al daai dinge ook. Ek het nog nie die punte ge-update nie – my naweek was vol van ander goed.  Sorry! 😳 Sal probeer om dit deur die loop van die dag te doen.

Ek het nog foto’s nodig! Seblief julle, daar is net ‘n paar oor van die wat alreeds ingestuur het. Stuur vir my na homedotwelkomatgmaildotcom

Vandag s’n kom van Beeps … en ons gaan nie weer sê as iemand reg is nie – julle raak nou hopeloos te slim.

wdf issit 21

My werk roep! Ek sal so gereeld as moontlik probeer inloer. Have fun! 😉

O ja – sien dit die naweek op ‘n t-hemp:

You are not special … your parents lied! 😆

badge 1

Advertisements

153 Responses so far »

  1. 1

    DJ-Krummelpap said,

    Snot, definatief snot die keer

  2. 3

    Sharpshoot said,

    Is dit ‘n waterfeature of so iets!?
    Mossel skulp?
    Enige weekdier skulp!

  3. 5

    demoerin said,

    Dit lyk fokken disgusting.

  4. 9

    demoerin said,

    Vanaand se nagmerrie.

  5. 10

    demoerin said,

    Ek dink ek moet saamstem met SS en die waterfeature….
    Wat my bietjie bekommer is hierdie drollerige drillerige stuk weet nie wat nie aan dei regterkant.

  6. 11

    E101 said,

    suid somaliese slym slukker

  7. 12

    demoerin said,

    Dit is ‘n verdrinkte arum lily in die visdam.

  8. 14

    kadoes said,

    Sorry julle – dis die binnekant van my snotneus vanoggend – albei gate.

  9. 15

    Sharpshoot said,

    As ‘n Arum lily ‘n Varkoor-blom is, stem ek saam met Demoerin!

  10. 18

    demoerin said,

    Baba krokodil in sy dammetjie.

  11. 19

    demoerin said,

    Waar is BB? Ons het clues nodig juffrou!

  12. 20

    demoerin said,

    Heksebrousel besig om te kook.

  13. 21

    Plein said,

    Mossel, maar genade ek hoef nou nie meer oor lunch te worry nie. Die keer kom dit beslis uit Bets se yskas

  14. 22

    kadoes said,

    Whatever dit is – dis nie vars nie.

  15. 23

    savanha said,

    Môre ek vermoed ook dit is ‘n water feature of visdam. As dit sop is, is dit vrot sop!

  16. 24

    savanha said,

    Miskien is dit Mosselsop.

  17. 25

    Twattie Se Maaikie said,

    Lyk soos die skottelgoed in ‘n batchelor flat se wasbak

  18. 26

    Twattie Se Maaikie said,

    Gaan ons nie ‘n clue kry nie?! Dis dan maaaaaandag en die Bokke het gewen!

  19. 27

    kadoes said,

    Kan dit geëet word?
    Fauna of Flora?

  20. 28

    demoerin said,

    Ek vir BB ‘n boodskap op haar blog gaan los…. dat ons hulp nodig het.

  21. 29

    demoerin said,

    Siek Mossel
    Siek Alikreukel
    Siek Oester

  22. 30

    BB said,

    Ek sê niks voor iemand my nie op hierdie Maandagmôre at least slightly amuse het nie 👿
    Ok,ok die waterfeature guess het darem so ‘n klein bietjie aan my mondhoeke gepluck…

  23. 31

    kadoes said,

    Siek padda?
    Siek lelie?

  24. 35

    pluim said,

    Dit lyk vir my ook na sop, want die slakkie lyk gekook, maar die alge gooi my uit. Dalk ‘n tipe waterslak?

  25. 36

    Twattie Se Maaikie said,

    Geposjeerde meermin nipple sop met termietmangel pesto en ‘n seeslakkie vir decoration.

  26. 39

    Plein said,

    Is dit dood of lewe dit BB???
    Kan dit ooit geeet word???

  27. 42

    Twattie Se Maaikie said,

    Ek weet!!!!
    Dis seker een of ander engelsman se binnegoed na die naweek se verloorstryd!!

  28. 46

    savanha said,

    Groente sop / aftreksel

  29. 47

    Twattie Se Maaikie said,

    Juffrou was reg! Daar gaan groen goed by jou ore uitkom as jy pitte insluk!

  30. 48

    demoerin said,

    Dit is medisyne… wat jou sieker maak.

  31. 49

    kadoes said,

    ‘n oester met ‘n bietjie wasabi op.

  32. 50

    demoerin said,

    Gesquashde Leprecon

  33. 51

    demoerin said,

    En nou…. het BB weer verdwyn?
    Sonder om ‘n clue te gee?

  34. 52

    kadoes said,

    Dis iets met groen tabasco sause op !!

  35. 55

    snymana said,

    Dis ‘n lap met Clean Green op!

  36. 56

    E101 said,

    waterblommetjie in visdam

  37. 57

    demoerin said,

    Dis ‘n snotvis met honsdolheid.

  38. 58

    savanha said,

    Nou is daar geen clues nie??

  39. 59

    Twattie Se Maaikie said,

    whahahahaha

  40. 60

    Twattie Se Maaikie said,

    Is dit net ek, of gaan dinge biejtie staaaaaaarig vandag?!

  41. 62

    BB said,

    Julle is baaaaaaaaie starrig, ja!!!

  42. 63

    BB said,

    Daar is mos clues!! Ek het dan 2 keer al vrae geantwoord! 😕

  43. 64

    savanha said,

    Lyk my ons almal werk so bietjie vandag!!

  44. 65

    pluim said,

    IS dit nie ‘n vuil visdam of vistenk nie?

  45. 66

    E101 said,

    mossela oesters

  46. 67

    Dellie said,

    Hellooo piepols! 😉

    Ek’s bietjie invisible vandag, ek weet – maar ek glo julle verstaan dat werk eerste kom?

    ‘n Paar tips van my kant af –

    dit het snaakse oë

    dis eetbaar (maar ek weet nie of ek hierdie sal eet nie – dit lyk effens verdag)

    soms woon dit in die water, soms woon dit op land

    :mrgreen: Ek loer weer later in!

  47. 68

    demoerin said,

    Seekoei. Krokodil. Slang. Meermin. Padda.

  48. 70

    demoerin said,

    Alhoewel ek nou nie persoonlik een van die goete sal eet nie.

  49. 71

    demoerin said,

    Suid-Siberiese Slet Meermin.

  50. 73

    betsueboop said,

    is SO snot dit is nie eens funny nie !!!

    haloooo people !! kan ek ‘n recap gou kry asseblief ? bets vra mooi. is tussen hemel en aarde en weet nie of ek kom of gaan nie — maar celeb status is celeb status!

  51. 74

    betsueboop said,

    is ‘n slak wat verdwaal het ! eintlik is dit in die sahara woestyn dit LYK net of dit in water en fungus rond dryf !

  52. 75

    kadoes said,

    Salamander

  53. 76

    savanha said,

    Krap

  54. 78

    savanha said,

    skilpad / waterskilpad?

  55. 79

    Chopper said,

    Dit lyk soos die onderkant van my tong.

  56. 80

    E101 said,

    skrap skilpad

  57. 81

    Chopper said,

    Kan ook die gedeelte daar agter in my keel, by die kleintongetjie, wees.

  58. 85

    Plein said,

    Slak, krap

  59. 86

    Twattie Se Maaikie said,

    Ek gaan ook met krap.
    Slak

  60. 89

    Dellie said,

    Genade Chopper, waaraan het jy laaste gelek? 😯

  61. 92

    demoerin said,

    Ek gaan nou ook oppie wa spring met
    KRAP.
    Mmm, dink net daai lekker crabstick slaaitjie.

  62. 93

    pluim said,

    Die waterskilpad, of skilpad klink na ‘n moontlikheid, net die die alge wat my verwar

  63. 94

    Chopper said,

    Ek dink dis crabs.

  64. 96

    BB said,

    Hier’s ‘n clue:

    Die groen gedeelte is opsioneel – dis nie verpligtend nie – dit kan ook apart, tesame met of agterna bedien word as antidote / teenvoeter :mrgreen:

  65. 98

    betsiebboop said,

    snot, krap, skilpad, water feature, snot, skoene, suid-siberiese water fasiliteite, bottled water wat in my yskas gestaan het,

  66. 99

    Chopper said,

    Dan is dit die binnekant van ‘n dooie slang se mond.

  67. 100

    betsiebboop said,

    is ‘n wenner knoffel slakkie afkomstig van suid-siberia

  68. 101

    demoerin said,

    Skilpad? Haai siestog.
    Maar mens weet seker nooit nie, ons het al snaakse ding die afgelope 2 weke teegekom.

  69. 103

    Chopper said,

    Of ‘n knoffel mossel

  70. 104

    kadoes said,

    Dan moet daai groen goed wasabi wees – om die kaksmaak uit jou bek te brand.

  71. 105

    Chopper said,

    Kan dalk ook ‘n vergroting wees van ‘n soolvrat.

  72. 106

    Alta said,

    Brandewyn kots met titseltjies peppermint likeur!

  73. 107

    betsiebboop said,

    oester, mossel, suid-siberiese krap, snot, suid-siberiese waterboots, eskom, petrol, uv rays

    shit ek is deperaat !!! bb was iemand al reg?

  74. 109

    Alta said,

    Iemand se oor wat jare laas water gesien het!

  75. 112

    Sharpshoot said,

    Ek vang net nie wat die bruinerige deel aan die regterkant is nie….. lyk baie soos ‘n drol…

  76. 116

    betsieboop said,

    holy hat people ! ek is so gezoom in die kop my naam tik ek elke keer verkeerd 😳

    is bets se brein ! gemuf en fungus op |!

  77. 117

    Chopper said,

    ‘n Vrot steak en kidney pastei.

  78. 118

    demoerin said,

    Ek seg nog steeds – leef partykeer op land, partykeer in water –
    Suid-Siberiese Slet meermin met verkoue EN ‘n STD.

  79. 119

    Sharpshoot said,

    Hierdie moet een of ander weekdier wees – mossel/ oester/ alukreukel (sp) – partykeer in water en partykeer op land – getye mense getye….. dink ek!

  80. 120

    Chopper said,

    Kan ‘n lifeguard met vrotpootjie ook wees. Partykere swem hy in die see, ander kere sit hy op die strand.

  81. 122

    demoerin said,

    Dellie…. nog 1 clue assamblief?

  82. 123

    BB said,

    Soos daai clues virrie blomkool hondjie van Vrydag Dmi?? 😉
    Ok, wag laa’k dink… :mrgreen:

  83. 125

    Anoniem said,

    vis
    slak
    mossel
    akkedis
    slang
    padda

  84. 126

    parkes1 said,

    slang
    vis
    mossel
    padda
    akkedis

  85. 127

    parkes1 said,

    Anonomys was ek is siek vandag SORRY

  86. 131

    Chopper said,

    ‘n Erdwurm wat te veel slaai geëet het.

  87. 133

    Dellie said,

    Dit hetti tone nie … :mrgreen:

  88. 135

    parkes1 said,

    ietsie vleiserig met mint sous

  89. 138

    Plein said,

    My vinnige laaste raaie vir die dag:
    vis
    slak
    mossel
    akkedis
    padda
    slang
    Krap
    KASKAR se iets

  90. 139

    Chopper said,

    ‘n Stuk van iemand se lintwurm nadat hy Cream Soda gedrink het.

  91. 140

    parkes1 said,

    waterblommetjie bredie

  92. 141

    parkes1 said,

    skaapboud of vark met heerlike mintsous bo-oor

  93. 143

    E101 said,

    skaap bredie of so iets met die mint sous

  94. 144

    demoerin said,

    Dit kan ek ook wees. Ek bly mos naweke onderwater 😆

  95. 145

    Chopper said,

    Orecchiette met mossels en bietjie mintsous.

  96. 146

    savanha said,

    Mossel
    Oester

  97. 149

    Twattie Se Maaikie said,

    Het mossels ogies?!

  98. 151

    Dellie said,

    Nite julle – julle beteken meer in my lewe, elke liewe dag, as wat julle besef – makie saak dat julle “virtual” is nie … 😉 Julle is meer “real” as baie mense wat ek ken …

  99. 152

    pluim said,

    Sies Dellie, dat jy ons nuuskierigheid so moet straf!

  100. 153

    Fokk said,

    vis
    mossel
    akkedis
    padda
    slang
    Krap
    oester
    Knoffel slakke
    Perlemoen


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: