Ietsie

Vandag is ek die enigste ene wat weet wat hierdie is …

wdf issit 22

NS – Kan die mense wat destyds by Kommintaar die Raymond Ray CD’s gewen het, my asseblief kontak met julle adres besonderhede? Ek kan nie mooi onthou wie dit almal was nie, maar daar kan dalk ‘n plannetjie gemaak word vir julle. 😉

Advertisements

176 Responses so far »

  1. 1

    demoerin said,

    Gisteraand se nagmerrie

  2. 2

    savanha said,

    ‘n Vlieg
    ‘n By

  3. 4

    Ann123 said,

    n by of n mot

  4. 5

    BB said,

    Jou toiletbrush??

  5. 6

    BB said,

    Opgestopde gebreide ornamentele / soft toy poedel???

  6. 7

    BB said,

    Dis darem vreeslik out of focus Cupcake???

  7. 10

    BB said,

    Ek weet – ek weet!!! Disse Spur face-painting gone wrong!!!

  8. 11

    BB said,

    ‘n Harige wurm??

  9. 12

    BB said,

    Dit lyk nogal homemade 😕 – lyk soos iets wat my ouma sou brei vir Krismis en dan baklei ons oor wie dit behoort saam te vat huistoe na die party :mrgreen:

  10. 14

    savanha said,

    Pantoffel

  11. 16

    parkes1 said,

    pasgebore kuiken

  12. 17

    savanha said,

    Bosmossel

  13. 18

    parkes1 said,

    Is dit n lewende ding

  14. 19

    demoerin said,

    Dink ook dit is een of ander fluffy toy… beertjie, by, ens.

  15. 20

    Dellie said,

    Jip, it’s alive! 😉

  16. 21

    demoerin said,

    Harige wurm…. yik.

  17. 22

    demoerin said,

    By
    Vlieg
    Brommer
    Wurm
    Naaldekoker…. wat nie vanoggend geskeer het nie.

  18. 28

    parkes1 said,

    Waar lewe die ding

  19. 30

    Twattie Se Maaikie said,

    ‘n by

  20. 31

    demoerin said,

    Spinnekop
    Ek wonder wat is daai donker lellerige goete.

  21. 32

    demoerin said,

    Bosluis…. met koors

  22. 33

    Twattie Se Maaikie said,

    Cousin It vd Adams family se ID photo

  23. 35

    E101 said,

    ‘n by van voor af afgeneem

  24. 36

    E101 said,

    tarantula

  25. 37

    kadoes said,

    Is ‘n insek ….. ‘n vlieg, by of mot. Ek dink dis ‘n brommer op ‘n drol.

  26. 39

    Plein said,

    By, mot, vlieg, kaskar, iets met vlerke, dan is dit verseker my kaskar

  27. 40

    Plein said,

    ‘n wurm

  28. 41

    savanha said,

    Vlieg
    By
    Brommer
    Mot

  29. 42

    parkes1 said,

    harige spinnekop

  30. 43

    Plein said,

    Ja dalk ‘n harige haastige lastige spinnekop

  31. 44

    BB said,

    Disse ding wat homself camouflage, nê Cupcake??

  32. 45

    parkes1 said,

    Dit lyk of die spinnekop hom koud geskrik het

  33. 46

    E101 said,

    spinnekop of by

  34. 47

    kadoes said,

    Is Maja the Bee.

  35. 48

    parkes1 said,

    dalk n deel van die hondjies hier bo

  36. 50

    parkes1 said,

    Dis niks lekker om terug te wees by werk, wou eerder in bed klim en slaap

  37. 52

    DJ-Krummelpap said,

    It are a by

  38. 57

    Plein said,

    Vlinder, hond, kat, pizza

  39. 60

    parkes1 said,

    Nog clues please!!!

  40. 61

    Twattie Se Maaikie said,

    Die abominable snowman se meisie

  41. 65

    demoerin said,

    Definitief ‘n by met ‘n feather boa.

  42. 66

    Twattie Se Maaikie said,

    Plein se kaskar se waslappie

  43. 67

    BB said,

    Alfabeties:

    ‘n Harige wurm
    Bosluis…. met koors
    Bosmossel
    Brommer
    By
    Eendjie
    Gisteraand se nagmerrie
    Go–Go
    Hond
    Kat
    Mot
    Naaldekoker…. wat nie vanoggend geskeer het nie.
    pasgebore kuiken
    Pizza
    spinnekop
    Spinnekop
    tarantula
    Tarantula
    uil
    Vlieg
    Vlieg
    vlinder
    wurm/ brandwurm

  44. 69

    BB said,

    ‘n Paddavis!!!

  45. 70

    BB said,

    Gepraat van – sorry oor daai – i for one kan my nogal wip vir die lysies.. en daar doen ek dit self – moer onoorspronklik – sallie weerie ek belowe :mrgreen:

  46. 71

    BB said,

    Ekke wonner nou so by mysellers: issit ‘n kop- offe holskoot Cupcake??

  47. 75

    parkes1 said,

    Go -go is n goggatjie

  48. 78

    BB said,

    ‘n houtkapper

  49. 79

    BB said,

    Hoe groot is die ware jakob??? Of hoe groot is die deel wat ons hier kan sien??

  50. 80

    Twattie Se Maaikie said,

    Die torso van ‘n werkerby

  51. 83

    parkes1 said,

    Is ons op die regte spoor????

  52. 88

    Fokk said,

    Verestoffer

  53. 89

    Fokk said,

    Volstruis se vere om sy poephol

  54. 90

    Chopper said,

    ‘n 1972 Jaguar XJ.

  55. 96

    demoerin said,

    Die verestoffer dink lyk nogal reg.
    Miskien ‘n budjie, kokketiel, kuiken, gansie, neushoringvoël, uil, houtkapper, klein volstruisie…of groot volstruis, uil, lovebird, pappegaai (?), troupand, duif, mossie, vink, klimtol, sekretarisvoël, visvanger, lammergeier, swaeltjie, kraai, eend, kalkoen… of ander geveerde voël.

  56. 97

    demoerin said,

    Kan mens dit eet? Word dit algemeen geeët?

  57. 99

    Dellie said,

    Uhm, ek dink nie ek het al gehoor van iemand wat dit geëet het nie.

  58. 100

    demoerin said,

    Dit lewe seg jy… Toiletborsel, haarborsel… 😆

  59. 103

    demoerin said,

    Mot… te naby aan die kers gekom en ‘n gat ingebrand.

  60. 104

    demoerin said,

    OK almal…1….2…3…
    DELLIEEEEEEEEEE

  61. 109

    parkes1 said,

    Demoerin is jy dan ook siek vandag??

  62. 111

    Dellie said,

    Dit kan sommige mense baie seermaak …

  63. 114

    Twattie Se Maaikie said,

    Ai tog…..sug…..help toggie!!!

  64. 115

    E101 said,

    by, perreby, bosmossel hommel by, mot……………………..

  65. 119

    demoerin said,

    O ja… glo nie ons het al perdeby gesê nie…. maar bye en perdebye kan alle mense seermaak?

  66. 121

    BB said,

    Bye kan party mense meer seermaak as anner mense…

  67. 122

    Dellie said,

    Hierdie outjie is actually rerig, erig van Siberië af … 😆

  68. 124

    Twattie Se Maaikie said,

    Dink ook dis een of ander steek ding

  69. 127

    BB said,

    ‘n Chernobyl Bug???

    • 128

      demoerin said,

      Ek gaan saam met jou oor die horsefly. Nog nooit een gesien nie. Blykbaar MOER scary. Die ander dag ‘n animalplanet program gesien, hulle vlieg blykbaar in swerms… iets soos 30km/h…

  70. 129

    parkes1 said,

    hond / kat / snoet

  71. 130

    BB said,

    ‘n Steekvlieg

  72. 132

    BB said,

    Of ‘n Blindevlieg – dus: ‘n horsefly – is nie dieselle as ‘n perdeby nie!!!
    ‘n Hornet = perdeby

  73. 135

    Twattie Se Maaikie said,

    Siberiese pelskraag by

  74. 136

    Plein said,

    Ek kort ‘n goeie grappie, watter comments moet ek gaan lees???

  75. 146

    demoerin said,

    Siberiese Mot. Siberiese Vlieg. Siberiese Brommer. 😆 So kan ek aanhou….

  76. 147

    kadoes said,

    Siberiese gigolo!!

  77. 149

    BB said,

    A man goes to a psychiatrist and says, “Doc, my brother’s crazy, he thinks he’s a chicken.”
    The doctor says, “Why don’t you turn him in?”
    The guy says, “We would. But we need the eggs.”

  78. 150

    BB said,

    An old woman is upset at her husband’s funeral. “You have him in a brown suit and I wanted him in a blue suit” The mortician says “We’ll take care of it, ma’am” and yells back, “Ed, switch the heads on two and four!”

  79. 151

    demoerin said,

    Chipmunk ding… wat nou weer in Afr? Eekkoring?

  80. 152

    demoerin said,

    Wat gee nog fir?
    Marmot. Hamster. Beer. Moose. Takbok.

  81. 156

    demoerin said,

    Siberiese Husky…. met ‘n VERY bad hairday.

  82. 157

    parkes1 said,

    By
    Slang
    Steekvlieg
    Perdeby

  83. 158

    BB said,

    Daai ding is GEEL Dmi!!! En hy sit oppe blaar of iewers in ‘n boompie… of is die ding geel mette groen skynsel???

  84. 161

    BB said,

    Siberiese stick insect

  85. 167

    demoerin said,

    SSSS – Suid-Siberiese Snot Suiger.

  86. 168

    demoerin said,

    Nog net 1 clue vir die dag asb. Dellie, dan kan jy terug plaas toe.

  87. 170

    Dellie said,

    Dit is ‘n vreeslike bedrywige outjie

  88. 172

    Dellie said,

    Iemand al vir Sharpie gewaar vandag?

  89. 173

    demoerin said,

    By.
    Hommelby. Heuningby. Perdeby. Werkerby. Koninginby. Killer By. Maja by. Peter By.

  90. 176

    pluim said,

    onkruid
    insek


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: