Slak … ke !

Geweet ons gaan julle vang met die een … hahaha, julle hetti gedink ons sal dit so gou herhaal nie … maar hier issit. Lekker slakke  …

Vergroot:

wdf issit 21

Onvergroot:

wdf issit antwoord 21

En die punte tot op datum:

wdf issit score board

Onthou net – vandag is die laaste dag van die maand – so more word die wenner van Junie aangewys …

14 Responses so far »

  1. 1

    E101 said,

    daai slakke is vir my volksvreemd

  2. 2

    Plein said,

    Ag nee, eks amper seker ek het ook iets in die lyn van Jessly en room gese. Ai nee, ek raak nou te erg agter.

  3. 3

    kadoes said,

    Ek wil nog steeds weet wat is daai groen goete ???

  4. 5

    demoerin said,

    Shit…. gly ek toe nou gister! GMF.
    Jy raak nou soos die SABC… herhalings, herhalings, herhalings.😆

  5. 6

    demoerin said,

    Ek wil nou nie die slapende puppies wakker maak nie… maart psssst, het iemand nie gister ‘n bonuspunt gekry nie?

  6. 8

    BB said,

    Daai groen ‘goed’ is pietersielie, skat… mens kan die pietersielie fynmaak saam met jou knoffelbotter – terloops pietersielie maak die lekkerste ‘pesto’ – gebruik dit in plaas van basil. Kap die fyn-fyn, meng met botter – maak die heerlikste smeer vir toebies!! Hy is nie half so lekker as jy hom net sit en kou nie…

  7. 10

    savanha said,

    Julle het my verseker gevang met daai slakke!!! Ekke sal so tussen die maandeinde deur moet oplet in die klas!😆

  8. 11

    Plein said,

    Dellie my hartjie is baie baie seer, want eerstens kyk ek nie mooi nie, so ek raak blind, en aangesien dit so belangrik is om ‘n internet celeb wil ek net so saggies moontlik net vir jou se by comment 91 van die briekskoene ding was hierdie my raaiskote. “Briekskoen Brakepad Diskpad Messlyper Blikbroek Broekskoen Gegrinde yster Yster washer” Nogal in eng en afr. 😦

  9. 13

    Alta said,

    Nou wat moet ek doen om die lysie te haal? Ek raai my gat af en ek haal hom nie.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: