Papaja pitte

Gister se antwoord:

Vergroot

wdf issit 24

Onvergroot

wdf issit antwoord 24

Ek sal netnou die punte opsit – werk nog daaraan.😉

Ietsie om oor te giggel …

farm sounds

Nog net een slapie dan’s die Vrydag. Vasbyt!

7 Responses so far »

  1. 1

    parkes1 said,

    Dankie tog dis amper vrydag!!!!!

  2. 4

    demoerin said,

    Een slapie….. musiek vir my moë ore….

  3. 5

    Emil said,

    Sjoe, hier is darem nie 100+ kommentare nie. My oë slaan sommer toe as ek hier kom inloer én by Dorings en die kommentare is al verby die eeu-merk! Kan nie pas hou met die gesprekke nie. Dieselfde deesdae by bosparra.

    Maar dis lekker om ‘n kommentaar te los wat nie tussen die ander 100’e verdwyn nie!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: