Groen

Dis Maandag. Ek hoef seker nie meer as dit te sê nie. Besig soos ‘n busstop by my. Dit voel asof die naweke al hoe korte word – hoop julle s’n was genotvol. Ek het ‘n naweek nodig om te herstel na myne …

Hier’s ‘n groene – want dis min of meer hoe EK voel vandag:

wdf issit 34


126 Responses so far »

  1. 1

    Twattie Se Maaikie said,

    More More!

  2. 2

    Twattie Se Maaikie said,

    Spinasie blare in water

  3. 3

    Plein said,

    Ek hoop nie dis hoe jou verjaarsdag koek gelyk het nie???

  4. 4

    Plein said,

    Blare
    Blom
    Stingel
    Springkaan
    Kaskar se voorwiel
    Wurm
    Spinasie

  5. 5

    Elsa Parkes said,

    More almal lyk my ek sal moet opvang hierdie week met vrydag se antwoorde is ek heelagter.

    Spinasieblare

  6. 6

    Elsa Parkes said,

    sywurm blare

  7. 7

    Elsa Parkes said,

    Dit lyk of daar n wurmpie op die blaar is

  8. 8

    Elsa Parkes said,

    Blare in n vaas met water

  9. 9

    Elsa Parkes said,

    Dellie ek lees jy het verjaar oor die naweek BAIE GELUK!!!

  10. 10

    savanha said,

    Spinasie

  11. 11

    savanha said,

    ‘n Blomvaas met blomme in.

  12. 12

    Twattie Se Maaikie said,

    Genade!! Waar’s my maniere!?
    Baie geluk met die b-day Dellie!!

  13. 13

    Twattie Se Maaikie said,

    Lyk soos een of ander groente add waar dit so deur die water gespoel word.

  14. 14

    Twattie Se Maaikie said,

    Kaskar-zol!

  15. 16

    parkes1 said,

    Blomrangskiking

  16. 17

    parkes1 said,

    ek meen Blomranskikking (met spinasie blare)

  17. 18

    Adrie said,

    Ingelegde spinasie?

  18. 19

    Adrie said,

    Ingelegde appelblare?

  19. 20

    Dellie said,

    Hallo julle!

    Dankie vir al die verjaarsdag wense – dit was ‘n heerlike dag, uhm eintlik sommer twee dae. Ek voel beslis vanmore effens ouer …😆

    Tip – dis iets wat jy kan drink

  20. 21

    kadoes said,

    Lyk ook vir my soos blare in ‘n glasbak – spinasie dalk.

  21. 22

    Plein said,

    Oh vrek, dit drinl, is dit nou as jy jou kots moet terugsluk???
    Lemonade of sprite met mint blare in???

  22. 23

    Sharpshoot said,

    Ek sê dis Mint-blare in ‘n Mojito.

  23. 25

    savanha said,

    Dagga Shooter

  24. 27

    Twattie Se Maaikie said,

    Mojito

  25. 28

    Plein said,

    Mojito

  26. 29

    Twattie Se Maaikie said,

    Shooooweeee. Ek dink ons is verbasend skerp virri Maandag.

  27. 30

    demoerin said,

    Mojito of BAIE groen tee.

  28. 33

    demoerin said,

    Spinasiesap… fok dit klink sommer sleg.

  29. 34

    savanha said,

    Mojito
    Mint Tee

  30. 35

    demoerin said,

    Stingelsap.
    Blaarsop.

  31. 38

    demoerin said,

    Dagga Tee, lyk of dit so lekker getrek het.

  32. 39

    savanha said,

    Ek weet darem nie, daai lyk nie soos mint blare nie.

  33. 40

    Elsa Parkes said,

    Wat van n clue asb

  34. 41

    savanha said,

    Kan mens dit rook??

  35. 47

    Twattie Se Maaikie said,

    Onderwater slet meermin se bikini toppie

  36. 48

    Elsa Parkes said,

    koolkop met al sy blare

  37. 49

    Twattie Se Maaikie said,

    Chinese green tea

  38. 50

    Twattie Se Maaikie said,

    Is dit uit iemand se yskas?

  39. 51

    demoerin said,

    Pons met ekstra punch?

  40. 52

    Elsa Parkes said,

    Hier by ons het “iemand” nou al n klomp koper gesteel, was nou n rukkie stil maar van verlede week het dit weer begin en dis net al die koper, verseker iemand hier wat weet ons hou koper aan.

  41. 53

    Dellie said,

    Dit is uit iemand se yskas – maar ek weet nie of dit Betsie s’n is nie.😆

  42. 55

    demoerin said,

    Koolsop… of blaarslaaisop – kon nog nooit die idee daaragter verstaan nie.

  43. 61

    parkes1 said,

    Slaaiblare

  44. 66

    parkes1 said,

    Is nie seker of koolsop of blaarslaaisop so lekker sal afgaan nie.

  45. 68

    Plein said,

    Gelukkig is ek nou nie meer honger na al die sop/sap nie

  46. 69

    parkes1 said,

    Juffrou van Emmenis vat nie kak nie, sy is n “teazer”

  47. 73

    savanha said,

    Spinasie ingelê in vodka?

  48. 75

    Twattie Se Maaikie said,

    Sop en sherry weer vandag!

  49. 76

    BB said,

    Hel!!! kom daar soveel blare in ‘n mojito???

  50. 80

    BB said,

    Maar ek wil nogal saamstem oor daai mojito – dis net baaaaie mint blare – assit mint blare is bygesê…

  51. 84

    savanha said,

    Asyn met bare in.
    Slaaisous

  52. 86

    botterbytjie said,

    Spinasieblare in water?
    Kruie?
    “butter Lettuce”
    “cos lettuce”
    Ps Dellie, Mag ek asseblief saamspeel?

  53. 88

    demoerin said,

    Miskien is dit koue tee.

  54. 97

    Twattie Se Maaikie said,

    🙂

  55. 98

    demoerin said,

    Ek dink in die amazone kan ‘n onderwater foto nogal so lyk.
    Wanneer was jy daar Dellie?

  56. 101

    parkes1 said,

    Dellie nog n clue asb, ek moet weer so 2 uur loop, moet gou n voertuig gaan registreer vir die werk

  57. 103

    parkes1 said,

    botterbytjie almal is welkom om saam te speel jy verloor net so paar punte want die kompetisie het verlede week begin

  58. 104

    demoerin said,

    Ek dink dit is een van Dr. Gogga-maak-vir-baba-bang se jongste AIDS-cures.

  59. 105

    demoerin said,

    Met die mint in kan dit home-made tandepasta ook wees.

  60. 108

    parkes1 said,

    Ja dit kan dalk hierdie voertuig wees, dis n outjie van Canada wat hier werk vir so paar maande en nou registreer ons maar die voertuig op ons maatskappy naam want dis n issue om dit op sy naam te registreer. En die lisensieafd. het baie stories. So vanmiddag is my bloeddruk weer skyhigh.

  61. 110

    demoerin said,

    Of Of… Ek weet
    Plein se spesiale seep vir die kaskar.

  62. 112

    parkes1 said,

    Seker herbal sjampoo

  63. 113

    demoerin said,

    Nee hel, dink ek moet eers kos kry… ek begin nou te yl hier.

  64. 114

    E101 said,

    Mint-blare in ‘n Mojito.

  65. 115

    kadoes said,

    Blare wat verdrink het.

  66. 116

    Sharpshoot said,

    So was iemand al reg?!

  67. 122

    pluim said,

    Dit lyk vir my soos ‘n mint blaarjtie in ‘n mengeldrankie

  68. 123

    Plein said,

    Die weer is nou een te veel, eks klaar lui!!!

  69. 124

    Dellie said,

    Ek post ‘n bonus foto vir vandag …😉

  70. 126

    Koekie said,

    Jellie?


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: