Mint tea en stront

Vergroot:

wdf issit 34

Onvergroot:

wdf issit antwoord 34

Vergroot:

wdf issit 35

Onvergroot:

wdf issit antwoord 35

Vergewe my asseblief – die scoreboard skitter nog in sy afwesigheid. Ek is toe onder die werk – dis mos al weer daaaai tyd van die jaar, en ek het 3 besighede se boeke wat gereed moet kom. En boonop het een of ander virus my ook stilletjies bekruip. Ek sou baie eerder in die bed wou wees met my kop onder die komberse. Hopelik is dit alles onder beheer teen Vrydag.😉

Lekker dag!

7 Responses so far »

  1. 1

    parkes1 said,

    Agge Nee man ek glo nie ek het punte hier verdien nie!
    Vandag weer n dol dag, moet netnou weer Lisensiekantore toe, hulle is vol stront!!!
    Een Oom hier verjaar en ek het skoon vergeet hy het gevra ek moet gaan koek koop vanoggend, so gou gaan koek koop dan terug lisensie kantore toe.

  2. 2

    kadoes said,

    Hahaha – ek totally uitgemis op daai mint tee.

    Maar die bol stront was in die kol of is dit nou in die kak.

  3. 3

    parkes1 said,

    Kadoes jy is in die KOL

  4. 4

    pluim said,

    Met die mint drankie was ek in, maar daai roomys met fermisielie!!!! Never ever,ever be over confident. Dellie, sies man!

  5. 6

    demoerin said,

    😆 As ek nou weer jou opskrif lees klink dit soos een of ander weird ete….

  6. 7

    Elsa Parkes said,

    Nou ja ek is alweer terug gestuur van die lisensie kantore, daai “klomp” maak dit rerig moeilik vir die wittes. Nie een swarte is weggestuur nie. Maar nou ja sal maar weer more terug gaan. By almal soek hulle proof of address en die meeste mense het water en ligte rekeninge gehad en dis weggewys. Die een man vra sommer moet ek my bleddie huis hierheen bring.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: