Vetkryt

Julle ogies is nou al mooi ingestel om detail raak te sien, ne! Die ene was maklik om te raai vir almal.

Vergroot:

wdf issit 38

Onvergroot:

wdf issit antwoord 38

Mens, vandag is ys, ys, yskoud by ons Die maksimum wat voorspel word, is maar 9 grade. Ek het dit baie sterk oorweeg om sommer inni bed te bly – hier gaan in elk geval nie veel aan by my om hierdie stadium nie. Maar hier net na 8 het die skuldgevoel my begin bekruip – toe staan ek maar op. Daar is lande wat ge-oes moes word!

Kom loer in by die Kroeg – giggel laat mens ook opwarm …😆

3 Responses so far »

  1. 1

    parkes1 said,

    Darem een punt vir my vandag!!!

  2. 3

    pluim said,

    Sê my net, hoe weet DMI dit so vinnig. Hy’s die meeste van die tyd reg. Mens kan net wag tot hy raai en dan agter raai. (soos die hasie wat op die skilpad se rug gery het.)


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: