Punte en ietsie

Die punte lyk so:

wdf issit score board 12

Lyk my Demoerin se oë is nog skerper en blinker as sy tanne … maar Sav sit op sy spoor – kyk uit!

Vandag s’n gaan julle sowaar nie sommer net so regraai nie – en ek gaan g’n niks clues gee nie – julle raai dan hopeloos te gou reg. Sorry, ek maak die reëls …  👿  Whahahaha!

Dus – wdf is die?

wdf issit 39

Moenie vergeet om te kom inloer by die Kroeg nie – as die eerste mossies getjirp het, begin ons gooi … en daar’s snacks ook!  :mrgreen: Ons waggie vir vliegtuie nie …

98 Responses so far »

  1. 1

    kadoes said,

    Lekker fluffy serpie of wol itempie. Gelukkig kroes dit nie.

  2. 2

    savanha said,

    Pantoffels

  3. 3

    savanha said,

    Dellie ek moet hard werk om DMI in te haal, wil net weet kry ek nie ‘n puntjie by die Jagermeister vir die fotojie nie? 😳

  4. 8

    savanha said,

    Warmwaterbottel

  5. 9

    savanha said,

    Hoed / mussie/ kepsie

  6. 10

    Twattie Se Maaikie said,

    More more!
    My 1ste reaksie was: ag sies!!
    Nou gaan ek begin duimsuig: -Cousin IT (Adams familily) wat brandsiek is.
    -Oos poolse boemelaar se kopvel
    -Heidi se oupa(van bo)
    nadat Heidi uit wraak sy sjampoo geruil het met
    Nair.
    -Baie klein varkie
    – St6’ie se eerste melkbaard

  7. 11

    Twattie Se Maaikie said,

    oos poolse harige albino wurm

  8. 12

    DJ-Krummelpap said,

    Ou toppie se knaters

  9. 16

    Plein said,

    Vark vel of Sharpe

  10. 17

    Plein said,

    Koenyn, Haas

  11. 18

    Plein said,

    Bokant van iemand se kop

  12. 20

    savanha said,

    Soft toy Beertjie

  13. 21

    savanha said,

    Kwas

  14. 22

    Plein said,

    Soft toy

  15. 23

    E101 said,

    Pantoffels, bokant van ‘n ou toppie se kop, serpie ens

  16. 24

    Plein said,

    Iets wat uit Bets se yskas kom wat begin groei

  17. 25

    demoerin said,

    Hasie
    Marmot
    Serp
    Pantoffels

  18. 26

    demoerin said,

    En ek wil sommer nou al kapsie maak teen die “Geen Clues” reël. Ek her my plakkaat – ons doen dit SA manier…. 😆 singend op die straathoeke.

  19. 27

    Sharpshoot said,

    Hoender, oftewel ‘n Polish Crested Bantam

  20. 30

    savanha said,

    Handskoen
    Kussing

  21. 31

    demoerin said,

    Kombersie
    Warmwaterbottel
    Handskoene
    Feather Boa

  22. 32

    demoerin said,

    Plein se kaskar se stuurwiel of dashboard

  23. 34

    pluim said,

    Hasietjie

  24. 37

    Kokkewiet said,

    Teddiebeer
    Pantoffels
    Hare

  25. 38

    kadoes said,

    Sharpie – jy’s reg dis ‘n polish crested bantam – maar dis die kuiken.

  26. 39

    Plein said,

    Hoender’tjie
    Vark
    ‘n Byl
    Milkshake
    Kaskar

  27. 40

    savanha said,

    Dellie het jy een van jou Worshondjies pienk gekleur?

  28. 45

    parkes1 said,

    teddiebeer se oor

  29. 46

    Twattie Se Maaikie said,

    See anemoon

  30. 47

    parkes1 said,

    Ai en ek en die lisensiekantoor is nou weer maters hierdie week was vanoggend gou daar sal weer more terug gaan.
    BID ASB VIR MY !!!

  31. 51

    parkes1 said,

    Twattie verseker jy voel so as hulle jou 6 keer wegstuur

    • 52

      Twattie Se Maaikie said,

      So ironies dat dit altyd die wetsgehoorsame mense is wat die regte ding wil doen wat hulle gatte so moet afsukkel!!

  32. 54

    Chopper said,

    Die binnekant van iemand se oor.

  33. 56

    parkes1 said,

    Chopper neem jy nie fotos nie???

  34. 58

    parkes1 said,

    Of het die onderklere hul moer gestrip

  35. 59

    Twattie Se Maaikie said,

    huh??

  36. 60

    savanha said,

    Nou weet ek dis ‘n BRA!

  37. 63

    Adrie said,

    Iemand se halwe bleskop?

  38. 64

    Adrie said,

    ‘n Oom se ylwordende hare?

  39. 65

    Adrie said,

    Miskien ‘n tannie se ylwordende hare?

  40. 66

    Koekie said,

    Pasgebore ystervarkie

    DJ- Krummel – ek het my hol geskeur vir jou antwoord….. whahaha!!

  41. 67

    demoerin said,

    Wintersjas se kraag of om die moue

  42. 69

    demoerin said,

    Iemand se brein na te veel takiela

  43. 73

    parkes1 said,

    Trui of baadjie se collar

  44. 81

    demoerin said,

    Kuiken
    Gansie
    Eendjie
    lammetjie
    Voëltjie babajie – mossie, vinkie, duifie

  45. 82

    demoerin said,

    Mat
    Teddie
    Tande wat lanklaas geborsel is

  46. 86

    savanha said,

    Trui

  47. 89

    demoerin said,

    Fok… wat kan nog so lyk?

  48. 90

    demoerin said,

    Verestoffer
    Baba erdvark
    Baba krimpvark
    Baba ystervark
    Baba vark

  49. 92

    parkes1 said,

    Warmwater bottel

  50. 93

    Koekie said,

    Ek weet nou nie of Ystervarkie en Krimpvarkie dieselfde is nie. Ek sit dan maar krimpvarkie by vir ingeval.

  51. 94

    E101 said,

    Baba erdvark
    Baba krimpvark
    Baba ystervark
    Baba vark
    Kuiken
    Gansie
    Eendjie
    lammetjie
    Voëltjie babajie –
    mossie,
    vinkie,
    duifie

  52. 95

    BB said,

    ‘n Albino tarantula??

  53. 96

    BB said,

    Katjie, hasie, konyn, Plein se kaskar… 🙄

  54. 97

    BB said,

    Nee man!! disse duifietjie of voëltjietjie – mind you – daai boots wat party anties aantrek wat lyk of hulle ‘n hasie hard ini ehhhhhmmmm anale geskop het, lyk ook so 😕

  55. 98

    Ids said,

    Dis iets wat gebrei is.
    Gebreide pantoffel!
    miskien ‘n poeierkwas!
    lekker fluffy waslap!
    ‘n baba kombersie!
    ‘n skoon gewaste mangopit wat se haartjies so mooi uitgekam is!!
    ‘n albino tarantula!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op savanha Kanselleer antwoord