Ietsie van Betsie

Vandag s’n is ietsie van Betsie … ek mis haar en het toe darem op nog een van haar foto’s afgekom. Hoop jy kom join ons gou weer girl!

wdf issit 42

Ek moet skuldig pleit – ek het nog nie die punte ge-update nie … 😳 Sal my bes doen om dit deur die loop van die dag op te sit.

Dis Woensdag! Kom gooi ‘n draai inni Kroeg.

Advertisements

39 Responses so far »

  1. 1

    parkes1 said,

    Asbak
    zink
    pot
    bak

  2. 2

    Dellie said,

    Die smileys maak my nie meer bang nie … :mrgreen:

  3. 4

    parkes1 said,

    Dellie clue asb, wil vandag eerste reg raai

  4. 5

    Anoniem said,

    Blompot

  5. 6

    Anoniem said,

    Blompot
    Ys

  6. 7

    Sharpshoot said,

    Lyk dan vir my soos ‘n PC Keyboard

  7. 9

    Anoniem said,

    Blompot
    Ys?

  8. 10

    Dellie said,

    Clues –

    nie eetbaar

    word daagliks gebruik

    dit kan miskien iets wees in Betsie se yskas – alles is moontlik! 😆

  9. 12

    demoerin said,

    Glasbeker
    Glas
    Glasbottel
    Plastiekbeker
    Plastiekbottel

  10. 13

    demoerin said,

    Grimering
    Naellak Botteltjie

  11. 14

    parkes1 said,

    ketel
    selfoon
    pot
    stoof
    stoofplate
    strykyster
    wasmasjien
    verwarmer
    gasbraaier
    gasplate
    kar enjin

  12. 15

    parkes1 said,

    yskas
    deepfreeze
    toilet
    bad

  13. 16

    parkes1 said,

    deur
    deurskaniere

  14. 17

    betsieboop said,

    net ‘n vinnige hallo vir almal. ek is steeds tussen die boom en bas en die weer is SUPER tos in suid-siberia. :mrgreen:

    sodra die minister van omgewing sake die groenlig gegee het rondom die ontwikkeling van die suid-siberiese snot bottelering proses is ek terug ! die mense kan vir altyd en nog ‘n dag sit en kuier om ‘n takiela bottel voor ‘n besluit geneem word. nodeloos om te se – ek jaag hulle ook nou nie juis aan nie!

    wie moor wie en wie wen? ek is SO uit touch met die wereld dit is nie eens funny nie !

  15. 22

    Sharpshoot said,

    Selfoon
    Calculator
    Rekenaar
    Iets in der voege

  16. 24

    demoerin said,

    Een of ander bottel alkohol, Whiskey of Tequila

  17. 25

    parkes1 said,

    calculator
    rekenaar
    WEET NIE SO MOOI NIE

  18. 26

    Dellie said,

    Betsie! Dis nou wat ek telepatie noem! 😉

    Lekker om van jou te hoor, ons mis jou jong! Jy moet bietjiekom inloer by die kroeg – almal hang daar uit!

  19. 27

    Savanha said,

    Bottel
    Glas

  20. 28

    Savanha said,

    Haai Dellie daai Anonymous was ek! Hoekom dit gebeur het is seker omdat ek my browser gister aan gekarring het!

  21. 29

    Savanha said,

    Hallo Betsie was lekker om van jou te hoor! Ons mis vir jou hoor!

  22. 30

    Savanha said,

    Parfuum bottel

  23. 31

    Smurf said,

    Ysblokkies!!!

  24. 32

    Smurf said,

    Plastiek waterbottel

  25. 33

    Smurf said,

    ysbakkie houer

  26. 36

    Koekie said,

    Ag jissie, daar mis ek vir Betsie. Bly jy was hier Betsie. 🙂

    beker
    selfoon
    calculator

  27. 37

    Ek is nie goed met die dinge nie : ‘n hoek van ‘n venster?

  28. 39

    kadoes said,

    Lyk soos die plastiek cover van ‘n keyboard of selfoon …. of atm knoppies.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: