Sharpie se antwoorde

Pomelo

Pomelo

Zebra mis

Zebra mis

Papaja

Papaja

Bromvoël

Bromvoël

Vlakvark

Vlakvark

Neushoringvoël

Neushoringvoël

Nou ja toe, daar het julle dit! Dankie Sharpie, dit was nou nogal prettig. Sorry Chops, da is toe nie ‘n klavier by nie …😆

Lekker naweek maatjies  … ja, almal saam … GO BULLS!

8 Responses so far »

  1. 1

    tweelingkind said,

    Wie neem nou Zebra kak af…eish Sharpie!😆

  2. 2

    parkes1 said,

    Ag shit man ek glo nie ek het eers een reg nie

  3. 5

    demoerin said,

    😆 Ten minste het almal geweet daar is stront iewers betrokke!

  4. 6

    Dellie said,

    Dis darem ‘n kingsize paw-paw daai!😯 Hele weeshuis voer met hom!

  5. 8

    kadoes said,

    Ek het wragtig ook zebra kak met grenadella verwar. Wat sou die misverstand veroorsaak ??


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: