V-v-v-vrydag!

More maaikies! Die yskoud, ma dis Vrydag! Whoo-hoo!

Vir die wat nou nog nie hierdie song gehoor het nie, en sommer om die bloed so bietjie aan die vloei te kry:


Vandag gaan ons bietjie anders speel. Ek gaan ses foto’s post wat Sharpie gestuur het. Raai op al ses. Ek post gister s’n weer, want julle het nou nie rerig een verwag gister nie, ne?

Hier gaat ons!

Nommer 1

Nommer 1

Nommer 2

Nommer 2

Nommer 3

Nommer 3

Nommer 4

Nommer 4

Nommer 5

Nommer 5

Nommer 6

Nommer 6

Toe-toe raai! Julle het tyd tot so half vier. En die van julle wat die naweek Bloem toe gaan vir die rugby – bring baaaaie warm klere en komberse saam – dit is ffff-vreeslik koud! :mrgreen:

Amper vergeet ek die belangrikste 😯 Kom Kroeg toe! Dis Vrydag! Het ek al genoem dat dit Vrydag is?

 

Advertisements

112 Responses so far »

  1. 1

    Plein said,

    1 – Lemoen, Suurlemoen, Pomelo, Kiwi, naartjie
    2 – Boobbas, gedroogde kak
    3 – Suurlemoen, lemoen, naartjie
    4 – Die maan, aarde, planeet
    5 – Cocunut
    6 – Zebra, Sharpie se jik gevlekde onderbroek

  2. 2

    Plein said,

    En een van daai is ‘n close up van my en Kendra op die bartafel

  3. 3

    gertgariep said,

    1. Plek waar stingel aan suurlemoen vas was.

    2. Boombas

    3. Turksvy

    4. ‘n Gaswolk in die buitenste ruim

    5. Hondhare

    6. Gebrande malvapoeding met bolle room op.

  4. 7

    demoerin said,

    Brrrrrr. more almal.
    Nommer 1 lyk nogal na ‘n goeie voorstelling van leeukoud 😆

  5. 10

    demoerin said,

    1. Suurlemoen, Lemoen, Lemmetjie, Pomelo, Liekwart
    2. Boombas, Stok, Tak, Gebrande Marmite Broodjie
    3. Suurleoen, Lemoen, Pomelo, Turksvy, Paw-paw
    4. Kristalle, ‘n nebula, Monster
    5. Coconut, Hond, Kat, Grasmat, Gras Plekmat, Bok
    6. Lampskerm, Zebra x Cheetah, Duif, Kalkoen, Patrys, Tarentaal

  6. 11

    demoerin said,

    Waar is SS met die clues?

  7. 13

    demoerin said,

    Nommer 2 kan ook ‘n aangebrande pot wees, as ek kos gemaak het.

  8. 14

    demoerin said,

    Nommer 1 kan ook ‘n siek Avo wees

  9. 15

    Dellie said,

    Shit, amper vergeet ek ek kan ook saamraai! 😳

    1 grenadilla
    2 olifant vel
    3 mango
    4 ietermagog skubbe
    5 vlakvark se linker oor
    6 hiena vel

  10. 16

    parkes1 said,

    Pynappel
    Boombas, of brandende sigaret
    Planeet
    Spinnekop
    Coconut
    akker

  11. 17

    parkes1 said,

    pynappel
    blaar
    vrug
    vis
    hare
    akker

  12. 18

    Kokkewiet said,

    1. Pattypan, suurlemoen
    2. boombas, tak
    3. Mango, turksvy
    4. vis skubbe
    5. Coconut
    6. uil

  13. 19

    parkes1 said,

    3. mango, turksvy,kiwivrug suurlemoen

  14. 20

    parkes1 said,

    6. Vere van voel

  15. 24

    Sharpshoot said,

    Clues:
    1. Ek weet nie meer of dit Sitrus is nie en het nog nie geGoogle nie
    2. “Laat waai …. !”
    3. Dis NIE sitrus nie!
    4. “Bôm-bôm-bôm” maar niksege- “parraja” nie!
    5. Welbekende op Bosparra
    6. Assistent vir Nala se ma se nuwe man… maar die een is naamloos (behalwe vir sy/haar nabye familie wat hom/haar sekerlik ‘iets’ noem… I think!)

    😉

  16. 28

    Sharpshoot said,

    En once again is Demoerin so ver die beste – hoe de moer doen hy dit!?

  17. 31

    Dellie said,

    5 Harry se armholte?

  18. 34

    Phibbie said,

    1. dit lyk soos skil vanne suurlemoen of lemmetjie
    2. Lyk soos boombas
    3. Koejawel skil
    4. ek weetie
    5. Bosvark se vel
    6. Slangvel

  19. 35

    Plein said,

    3- Papaja/papino
    6- Vere/voël

  20. 37

    Plein said,

    5 – Harry se armholte

  21. 38

    Plein said,

    1. Suurlemoen, Lemoen, Lemmetjie, Pomelo, Liekwart
    2. Boombas, Stok, Tak, Gebrande Marmite Broodjie
    3. Suurleoen, Lemoen, Pomelo, Turksvy, Paw-paw
    4. Kristalle, ‘n nebula, Monster
    5. Coconut, Hond, Kat, Grasmat, Gras Plekmat, Bok
    6. Lampskerm, Zebra x Cheetah, Duif, Kalkoen, Patrys, Tarentaal

  22. 39

    Dellie said,

    6 Tarentaal borsie

  23. 40

    demoerin said,

    4. Mushroomwolk van ‘n atoom- of waterstofbom

  24. 41

    Dellie said,

    2 Plein se kaskar se linker agtertyre?

  25. 42

    Plein said,

    Al ses is parte van my kaskar

  26. 48

    Dellie said,

    2 leeu of olifant kak!

  27. 50

    Sharpshoot said,

    Dellie was al reg, so-ook was Pleein en dus ook Demoerin….. maar die % is laag…

    Groot CLUE:
    Wildtuin……in die area van Marloth, Krokodilbrug, Malelane en niks verder Noord as Skukuza……
    Al die foto’s is van daar en slegs daar… fokkoli buitenste ruim…. 😉

  28. 53

    Plein said,

    1 – Maroela
    2 – Boombas/gedroogde kak
    3 – Maroela
    4 – Renoster
    5 – ‘n Dier se pels
    6 – Voël se vere

  29. 60

    Smurf said,

    suurlemoen se bokant
    boombas of olifant poef
    avo
    Olifant poefies
    bosvark se vel of gras mat,
    dennebol

  30. 61

    demoerin said,

    Plein – Hoekom renoster?

  31. 63

    Plein said,

    5 – bok pels

  32. 64

    Dellie said,

    1. maroela
    2. boombas
    3. mango
    4. olifant slurpie
    5. vlakvark
    6. jag luiperd?

  33. 65

    demoerin said,

    Ahhhh
    Dalkies is dit net Olifant of Renostermis… dit sal ‘n oulike clue wees.

  34. 68

    Plein said,

    4 – Het ek al iets van ‘n olifant geraai

  35. 69

    Plein said,

    1. maroela
    2. boombas
    3. mango
    4. olifant slurpie
    5. vlakvark
    6. jag luiperd?

  36. 70

    kadoes said,

    4. Viskubbe?
    5. Vlakvark hare?
    6. Vool se vere — tarentaal, patrys of my rooi papegaai.

    Die ander ponder ek nog oor.

  37. 71

    demoerin said,

    2. Stront waardeur Plein met die kaskar gejaag het.

  38. 73

    demoerin said,

    2. Renoster/Olifant stront
    Fok, alles lyk nou al soos stront.

  39. 74

    Dellie said,

    2. wille hond se rug

  40. 75

    kadoes said,

    enne 3. is ‘n pawpaw daar op die plekkie waar hy voorheen aan die boom gehang het.

  41. 76

    kadoes said,

    Fok julle – ek sien nou eers die foto’s is nie in nommervolgorde gepost nie.

    So ignoreer my vorige comments se nommers en vat net die antwoorde.

  42. 82

    parkes1 said,

    PRENT 1. Renoster Oor
    PRENT 2. Renoster Shit
    PRENT 3. Akker
    PRENT 4. Droe Gras
    PRENT 5. Maroels
    PRENT 6. Prent

  43. 83

    Dellie said,

    Stop stop moenie panic nie! Ek sal nou weer die nommers regmaak … 😆

    Wou net gekyk het of sekere mense oplet inni klas … :mrgreen:

  44. 84

    parkes1 said,

    5. pynappel of maroela
    3. maroela boombas
    6. maroela of kiwi
    1. renoster oor
    4. Gras wat droog is of nessie
    2. akker

  45. 85

    parkes1 said,

    van bo af
    pynappel of maroela
    maroela boombas
    maroela of kiwi
    renoster oor
    gras wat droog is of nessie
    akker

  46. 86

    Smurf said,

    No 6 kan ‘n uil se vere wees

  47. 88

    Smurf said,

    suurlemoen
    Boombas of Olifant mis
    maroela
    renostervel
    olifantvel
    uil se vere

  48. 89

    kadoes said,

    Whahaha …. dit lyk beter. Wonder of sharpie gesien het.

  49. 92

    Dellie said,

    Julle moet gou die laaste keer raai! Hitler (aka Sharpie) seg net die laaste antwoorde gaan tel … :mrgreen:

    En hy is haastig om te waai – SO GO-GO-GO!

  50. 94

    Plein said,

    Nee wat Sharpie moet maar reg merk

  51. 95

    Tweelingkind said,

    1. suurlemoen
    2. Boombas
    3. Turskvy of iets dergliks
    4. Grenadella
    5. Coconut
    6. Fok alleen weet!

  52. 96

    Chopper said,

    Draadkar
    Klavier
    Appelboom
    Hysbak
    Bierblikkie
    Big Ben
    Fiets

  53. 99

    parkes1 said,

    1. pynappel of maroela
    2. boombas
    3. maroela of kiwi
    4. Spinnekop pote
    5. droe gras
    6. akker

  54. 100

    demoerin said,

    3. Maroela
    5. Olifant of Renostervel
    6. Uil

    Nou is ek moeg….. drink tyd….kroeg toe….. heeeeehaaaaaa

  55. 101

    Plein said,

    1. suurlemoen
    2. Boombas
    3. Turskvy of iets dergliks
    4. Grenadella
    5. Coconut
    6. Fok alleen weet
    Draadkar
    Klavier
    Appelboom
    Hysbak
    Bierblikkie
    Big Ben
    Fiets
    1. pynappel of maroela
    2. boombas
    3. maroela of kiwi
    4. Spinnekop pote
    5. droe gras
    6. akker

  56. 102

    Dellie said,

    OK – my finale antwoorde:

    1. maroela
    2. kameeldoringboomstam
    3. mango
    4. olifant slurp
    5. vlakvark
    6. uil se borsvere

  57. 103

    Plein said,

    3. Maroela
    5. Olifant of Renostervel
    6. Uil
    1. maroela
    2. kameeldoringboomstam
    3. mango
    4. olifant slurp
    5. vlakvark
    6. uil se borsvere

  58. 105

    parkes1 said,

    5 kaffer kroesies

  59. 107

    parkes1 said,

    4 renoster horing

  60. 108

    Chopper said,

    1. maroela
    2. kameeldoringboomstam
    3. mango
    4. olifant slurp
    5. vlakvark
    6. uil se borsvere

  61. 109

    Chopper said,

    1. suurlemoen
    2. Boombas
    3. Turskvy of iets dergliks
    4. Grenadella
    5. Coconut
    6. Fok alleen weet!

  62. 110

    Chopper said,

    1 Draadkar
    2 Klavier
    3 CD
    4 Peerboom
    5 Renoster
    6 Geel gras
    7 Wiel
    8 Kaskar se lig
    9 Pyp
    10 Liniaal
    11 Treklker se enjin
    12 Maanrots

  63. 111

    kadoes said,

    1. Gauva daarop die plekke waar hy voorheen aan die boom gehang het.
    2. Boombas
    3. is ‘n pawpaw daar op die plekkie waar hy voorheen aan die boom gehang het.
    4. Viskubbe?
    5. Vlakvark hare?
    6. Vool se vere — tarentaal, patrys of my rooi papegaai


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: