More maaikies! Die yskoud, ma dis Vrydag! Whoo-hoo!
Vir die wat nou nog nie hierdie song gehoor het nie, en sommer om die bloed so bietjie aan die vloei te kry:
Vandag gaan ons bietjie anders speel. Ek gaan ses foto’s post wat Sharpie gestuur het. Raai op al ses. Ek post gister s’n weer, want julle het nou nie rerig een verwag gister nie, ne?
Hier gaat ons!
Toe-toe raai! Julle het tyd tot so half vier. En die van julle wat die naweek Bloem toe gaan vir die rugby – bring baaaaie warm klere en komberse saam – dit is ffff-vreeslik koud!
Amper vergeet ek die belangrikste 😯 Kom Kroeg toe! Dis Vrydag! Het ek al genoem dat dit Vrydag is?
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 9:24 vm
1 – Lemoen, Suurlemoen, Pomelo, Kiwi, naartjie
2 – Boobbas, gedroogde kak
3 – Suurlemoen, lemoen, naartjie
4 – Die maan, aarde, planeet
5 – Cocunut
6 – Zebra, Sharpie se jik gevlekde onderbroek
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 9:25 vm
En een van daai is ‘n close up van my en Kendra op die bartafel
gertgariep said,
Julie 24, 2009 @ 9:27 vm
1. Plek waar stingel aan suurlemoen vas was.
2. Boombas
3. Turksvy
4. ‘n Gaswolk in die buitenste ruim
5. Hondhare
6. Gebrande malvapoeding met bolle room op.
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 9:28 vm
Gert! High five vir daai prank! Whahahha! 😆 Was briljant!
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 9:29 vm
Als toe uitgefigure???
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 10:03 vm
Bliksem!
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 9:48 vm
Brrrrrr. more almal.
Nommer 1 lyk nogal na ‘n goeie voorstelling van leeukoud 😆
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 9:49 vm
Of die suid-siberies slet se nippel.
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 10:02 vm
Whahaha! 😆 Suid Siberie MOET erens feature!
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 10:02 vm
1. Suurlemoen, Lemoen, Lemmetjie, Pomelo, Liekwart
2. Boombas, Stok, Tak, Gebrande Marmite Broodjie
3. Suurleoen, Lemoen, Pomelo, Turksvy, Paw-paw
4. Kristalle, ‘n nebula, Monster
5. Coconut, Hond, Kat, Grasmat, Gras Plekmat, Bok
6. Lampskerm, Zebra x Cheetah, Duif, Kalkoen, Patrys, Tarentaal
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 10:05 vm
Waar is SS met die clues?
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 10:26 vm
Hy sal seker net nou kom clues gee – het sommer vmore met k’berse en al eers inni kroeg gekuier … is nou seker oppad werk toe …
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 10:17 vm
Nommer 2 kan ook ‘n aangebrande pot wees, as ek kos gemaak het.
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 10:22 vm
Nommer 1 kan ook ‘n siek Avo wees
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 10:32 vm
Shit, amper vergeet ek ek kan ook saamraai! 😳
1 grenadilla
2 olifant vel
3 mango
4 ietermagog skubbe
5 vlakvark se linker oor
6 hiena vel
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 10:38 vm
Pynappel
Boombas, of brandende sigaret
Planeet
Spinnekop
Coconut
akker
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 10:40 vm
pynappel
blaar
vrug
vis
hare
akker
Kokkewiet said,
Julie 24, 2009 @ 10:43 vm
1. Pattypan, suurlemoen
2. boombas, tak
3. Mango, turksvy
4. vis skubbe
5. Coconut
6. uil
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 11:04 vm
3. mango, turksvy,kiwivrug suurlemoen
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 11:26 vm
6. Vere van voel
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 11:30 vm
Sup!
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 11:35 vm
Bietjie clues toe?
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 11:39 vm
Sien onder – blêddie oulike clues al moet ek self so sê!
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 11:38 vm
Clues:
1. Ek weet nie meer of dit Sitrus is nie en het nog nie geGoogle nie
2. “Laat waai …. !”
3. Dis NIE sitrus nie!
4. “Bôm-bôm-bôm” maar niksege- “parraja” nie!
5. Welbekende op Bosparra
6. Assistent vir Nala se ma se nuwe man… maar die een is naamloos (behalwe vir sy/haar nabye familie wat hom/haar sekerlik ‘iets’ noem… I think!)
😉
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 11:40 vm
Is dit wat jy clues noem???
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 11:43 vm
Nou gee jy my dan ‘n paar…… 😉
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 11:46 vm
Mail vir my die vergrootte weergawe dan raai ek dalk nader aan reg
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 11:42 vm
En once again is Demoerin so ver die beste – hoe de moer doen hy dit!?
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 11:45 vm
Ek seg mos daai brein van hom is skerper as sy tanne …
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 11:47 vm
Ek kan uit die doosie uitdink 😆
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 11:43 vm
5 Harry se armholte?
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 11:45 vm
Bwahahahahahahaha
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 11:48 vm
5 Bosvark
Phibbie said,
Julie 24, 2009 @ 11:43 vm
1. dit lyk soos skil vanne suurlemoen of lemmetjie
2. Lyk soos boombas
3. Koejawel skil
4. ek weetie
5. Bosvark se vel
6. Slangvel
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 11:44 vm
3- Papaja/papino
6- Vere/voël
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 12:14 nm
Wat is ‘n papino? A baba papaja?
Ok, miskien is dit dalk ‘n papino
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 11:45 vm
5 – Harry se armholte
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 11:51 vm
1. Suurlemoen, Lemoen, Lemmetjie, Pomelo, Liekwart
2. Boombas, Stok, Tak, Gebrande Marmite Broodjie
3. Suurleoen, Lemoen, Pomelo, Turksvy, Paw-paw
4. Kristalle, ‘n nebula, Monster
5. Coconut, Hond, Kat, Grasmat, Gras Plekmat, Bok
6. Lampskerm, Zebra x Cheetah, Duif, Kalkoen, Patrys, Tarentaal
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 11:53 vm
6 Tarentaal borsie
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 11:53 vm
4. Mushroomwolk van ‘n atoom- of waterstofbom
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 11:56 vm
2 Plein se kaskar se linker agtertyre?
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 11:56 vm
Al ses is parte van my kaskar
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 12:12 nm
1. Headlight
2. Brake Pads
3. Iets vir die aerial
4. Skaapvel sitplek oortreksels
5. Dashboard fur
6. Dice
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 12:13 nm
😆 Whahahaha! Skerp!
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 12:20 nm
Daai dice is so bietjie uhm ja
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 11:59 vm
5. Bosvark
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 12:52 nm
Eintlik bedoel vlakvark…. maar raai sommer altwee.
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 12:00 nm
2 leeu of olifant kak!
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 12:05 nm
4 krokodil hol
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 12:07 nm
Dellie was al reg, so-ook was Pleein en dus ook Demoerin….. maar die % is laag…
Groot CLUE:
Wildtuin……in die area van Marloth, Krokodilbrug, Malelane en niks verder Noord as Skukuza……
Al die foto’s is van daar en slegs daar… fokkoli buitenste ruim…. 😉
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 12:13 nm
Is daai bom-bom-bom clue ‘n song?
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 12:15 nm
Ek sê mos: “NIE Parrajia NIE”
😉
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 12:18 nm
1 – Maroela
2 – Boombas/gedroogde kak
3 – Maroela
4 – Renoster
5 – ‘n Dier se pels
6 – Voël se vere
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 12:19 nm
Wees bietjie meer spesifiek man, ag toe!? Bv: Jy sê boombas: Watse boom?
😉
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 12:21 nm
Ek ken nie my bome nie. Seker ‘n gwone fokken boom. Wil jy weet wat die renoster se ma se nooiens van ook was
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 12:23 nm
Nee, ek het reeds gevra – hulle is van die Kaapse renosters af – Die Horings – Die pa is blykbaar ge’poach’ deur ‘n company hierbo…. Aphrodisiacs R US Pty Ltd.
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 12:24 nm
GAAN SOEK JOU TOR, of gesels saam Kendra en die stemme
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 12:30 nm
My tor dans op die Kroeg tafels! Saam jou en Kendra!
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 12:46 nm
U WISH
Smurf said,
Julie 24, 2009 @ 12:24 nm
suurlemoen se bokant
boombas of olifant poef
avo
Olifant poefies
bosvark se vel of gras mat,
dennebol
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 12:26 nm
Plein – Hoekom renoster?
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 12:28 nm
Kyk mooi DMI, nee heng ek weet nie, dit is net wat ek raai, want ek weet nie. Seker dalk oor ek nie weet nie
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 12:26 nm
5 – bok pels
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 12:27 nm
1. maroela
2. boombas
3. mango
4. olifant slurpie
5. vlakvark
6. jag luiperd?
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 12:29 nm
Ahhhh
Dalkies is dit net Olifant of Renostermis… dit sal ‘n oulike clue wees.
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 12:30 nm
Kom drink jy nie ‘n dop vandag nie? Of het jy alweer gisteraand begin?
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 12:31 nm
Dis nou nommer 4.
Nommer 1 – Maroela
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 12:29 nm
4 – Het ek al iets van ‘n olifant geraai
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 12:32 nm
1. maroela
2. boombas
3. mango
4. olifant slurpie
5. vlakvark
6. jag luiperd?
kadoes said,
Julie 24, 2009 @ 12:34 nm
4. Viskubbe?
5. Vlakvark hare?
6. Vool se vere — tarentaal, patrys of my rooi papegaai.
Die ander ponder ek nog oor.
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 12:43 nm
2. Stront waardeur Plein met die kaskar gejaag het.
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 12:45 nm
Het jy ‘n crush op my kaskar??? Wanneer kom jy in die kroeg kuier
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 12:45 nm
2. Renoster/Olifant stront
Fok, alles lyk nou al soos stront.
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 12:51 nm
2. wille hond se rug
kadoes said,
Julie 24, 2009 @ 12:52 nm
enne 3. is ‘n pawpaw daar op die plekkie waar hy voorheen aan die boom gehang het.
kadoes said,
Julie 24, 2009 @ 12:58 nm
Fok julle – ek sien nou eers die foto’s is nie in nommervolgorde gepost nie.
So ignoreer my vorige comments se nommers en vat net die antwoorde.
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 1:10 nm
O shit ja!
Geen wonder ek kon party van die antwoorde nie so lekker plaas nie
kadoes said,
Julie 24, 2009 @ 1:22 nm
lol
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 1:16 nm
Whahahaha! Ek wonder of sekere ander mense dit ook opgemerk het …. 😆
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 1:17 nm
Wahahahaha, awsomeness
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 1:26 nm
😉
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 1:08 nm
PRENT 1. Renoster Oor
PRENT 2. Renoster Shit
PRENT 3. Akker
PRENT 4. Droe Gras
PRENT 5. Maroels
PRENT 6. Prent
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 1:18 nm
Stop stop moenie panic nie! Ek sal nou weer die nommers regmaak … 😆
Wou net gekyk het of sekere mense oplet inni klas …
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 1:19 nm
5. pynappel of maroela
3. maroela boombas
6. maroela of kiwi
1. renoster oor
4. Gras wat droog is of nessie
2. akker
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 1:21 nm
van bo af
pynappel of maroela
maroela boombas
maroela of kiwi
renoster oor
gras wat droog is of nessie
akker
Smurf said,
Julie 24, 2009 @ 1:31 nm
No 6 kan ‘n uil se vere wees
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 1:34 nm
Mmmm – jy mag dalk reg wees …
OK, 6 = uil se vere
Smurf said,
Julie 24, 2009 @ 1:38 nm
suurlemoen
Boombas of Olifant mis
maroela
renostervel
olifantvel
uil se vere
kadoes said,
Julie 24, 2009 @ 1:49 nm
Whahaha …. dit lyk beter. Wonder of sharpie gesien het.
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 1:53 nm
Ek het skelmpies gemoan… 😉
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 1:59 nm
😆
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 1:52 nm
Julle moet gou die laaste keer raai! Hitler (aka Sharpie) seg net die laaste antwoorde gaan tel …
En hy is haastig om te waai – SO GO-GO-GO!
Sharpshoot said,
Julie 24, 2009 @ 1:54 nm
Sig Heil!
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 1:54 nm
Nee wat Sharpie moet maar reg merk
Tweelingkind said,
Julie 24, 2009 @ 1:55 nm
1. suurlemoen
2. Boombas
3. Turskvy of iets dergliks
4. Grenadella
5. Coconut
6. Fok alleen weet!
Chopper said,
Julie 24, 2009 @ 1:55 nm
Draadkar
Klavier
Appelboom
Hysbak
Bierblikkie
Big Ben
Fiets
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 1:58 nm
😆 @ Big ben
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 2:01 nm
Whahahaha fokkit! Daai medikasie laat jou snaakse dinge sien Chops! 😆
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 1:55 nm
1. pynappel of maroela
2. boombas
3. maroela of kiwi
4. Spinnekop pote
5. droe gras
6. akker
demoerin said,
Julie 24, 2009 @ 1:56 nm
3. Maroela
5. Olifant of Renostervel
6. Uil
Nou is ek moeg….. drink tyd….kroeg toe….. heeeeehaaaaaa
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 1:56 nm
1. suurlemoen
2. Boombas
3. Turskvy of iets dergliks
4. Grenadella
5. Coconut
6. Fok alleen weet
Draadkar
Klavier
Appelboom
Hysbak
Bierblikkie
Big Ben
Fiets
1. pynappel of maroela
2. boombas
3. maroela of kiwi
4. Spinnekop pote
5. droe gras
6. akker
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 1:56 nm
OK – my finale antwoorde:
1. maroela
2. kameeldoringboomstam
3. mango
4. olifant slurp
5. vlakvark
6. uil se borsvere
Plein said,
Julie 24, 2009 @ 1:58 nm
3. Maroela
5. Olifant of Renostervel
6. Uil
1. maroela
2. kameeldoringboomstam
3. mango
4. olifant slurp
5. vlakvark
6. uil se borsvere
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 1:58 nm
6 uil vere
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 1:58 nm
5 kaffer kroesies
Dellie said,
Julie 24, 2009 @ 2:03 nm
Hahhahaaa – dit klinki vars as mens dit so aaneen lees nie! 😆
parkes1 said,
Julie 24, 2009 @ 1:59 nm
4 renoster horing
Chopper said,
Julie 24, 2009 @ 2:05 nm
1. maroela
2. kameeldoringboomstam
3. mango
4. olifant slurp
5. vlakvark
6. uil se borsvere
Chopper said,
Julie 24, 2009 @ 2:06 nm
1. suurlemoen
2. Boombas
3. Turskvy of iets dergliks
4. Grenadella
5. Coconut
6. Fok alleen weet!
Chopper said,
Julie 24, 2009 @ 2:17 nm
1 Draadkar
2 Klavier
3 CD
4 Peerboom
5 Renoster
6 Geel gras
7 Wiel
8 Kaskar se lig
9 Pyp
10 Liniaal
11 Treklker se enjin
12 Maanrots
kadoes said,
Julie 24, 2009 @ 2:29 nm
1. Gauva daarop die plekke waar hy voorheen aan die boom gehang het.
2. Boombas
3. is ‘n pawpaw daar op die plekkie waar hy voorheen aan die boom gehang het.
4. Viskubbe?
5. Vlakvark hare?
6. Vool se vere — tarentaal, patrys of my rooi papegaai
kadoes said,
Julie 24, 2009 @ 2:47 nm
Ooooohoooh ek ruil nr 4 vir grenadella. Visskubbe – waar val ek uit?