Worsies en spaghetti

Goeie genade Demoerin! Ek is nou amper seker jy is metti helmet gebore! Jy kon nie meer spot-on gewees het met die antwoord nie. Kyk net hier:

wdf issit antwoord 50 1

wdf issit antwoord 50 2

wdf issit antwoord 50 3

Hierdie is nogal ‘n cool idee, ne? Met ‘n sousie by kan dit heel gaaf wees en ek dink kiddies sal mal wees daaroor.

Advertisements

15 Responses so far »

  1. 1

    parkes1 said,

    En ek is seker ek het 1ste reggeraai???

  2. 3

    nickeybotha said,

    puik idee!!!!!!!!!!!!

  3. 4

    Smurf said,

    Dellie, in my wildste drome sou ek nooit dit kon reg raai nie!! maar moet sê oulike idee wie de hel het nou aan so iets gedink?? waar wat jy sê kinders gaan mal wees daaroor!

  4. 5

    demoerin said,

    😆 Dit is moer snaaks dat dit eintlik reg is…. en dat ek dit nog kon uitfigure hoe dit gedoen word… bwahahahaha

  5. 7

    Savanha said,

    DMI jy moet ook nou bietjie ophou raai gun ons ook iets!

  6. 9

    Dirk said,

    Dit lyk great, kan nie wag om die kiddies uit te bom hiermee nie.

  7. 11

    boendoe said,

    Nee, genade, nou’t ek alles gesien… 😯

  8. 12

    kadoes said,

    My verbeelding is moerse beperk soos ek ouer word – sou nooit hieraan kon dink nie, maar dis nou ‘n oulike idee. Net jammer my kinders is al groot, maar ek gaan dit onthou vir die eerste kleinkind wat oppad is – verseker.

  9. 13

    boervrou said,

    Kids eet vanmiddag dit vanmiddag, dis te cute!

  10. 14

    boervrou said,

    sorry net een vaniddag…

  11. 15

    Sella said,

    Het die resep nou al 2 keer probeer…oulike idee kids is mal daaroor…al waaroor ek wonder is hoe kook jy dit dat die worsies nie so bars nie?


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: