Post sonder naam

My enigste breinsel is helemal gevries vanmore – ek kan sowaar nie aan ‘n opskrif vir die post dink nie!😯

Punte lyk nou so – en ja Sharpie, tegnies gesproke was jou antwoord nie verkeerd nie – so ek sal vir jou die twee punte gee, OK? Is ek dan vergewe omdat ek ‘n “Internet Celeb Groupie is en vir Demoerin voortrek” ? Sy antwoord was nogsteeds perfek!😆

wdf issit scoreboard 29-07-09

Vandag se foto –

wdf issit 49

Dis alweer Woensdag – is dit net ek, of vlieg die weke behoorlik verby? Kom maak ‘n draaitjie inni Kroeg as jy ‘n kansie kry – al issit net vir koffie met ‘n skop.:mrgreen:

27 Responses so far »

  1. 1

    Savanha said,

    Room/skuim op koffie ens. Ek dink!

  2. 2

    Savanha said,

    Koek

  3. 3

    parkes1 said,

    Dellie kry ek dan net een punt kry jy nie 2 as jy eerste regraai nie??
    Ek is seker ek het 1sre reg geraai

  4. 5

    parkes1 said,

    Koffie met room

  5. 7

    Twattie Se Maaikie said,

    More more!
    Ek gaan vir skuim/room op koffie/milkshake
    Daai oreo koekie roomys van een of ander take-away plek

  6. 8

    Twattie Se Maaikie said,

    Half geëete baked alaska

  7. 9

    parkes1 said,

    Twattie hoekom so skaars

  8. 10

    demoerin said,

    Merangue met choc sprinkles.

  9. 11

    demoerin said,

    Room/Froth bo op koffie/cuppachino/melkskommel/ice-coffee

  10. 12

    demoerin said,

    Ek dink Twattie is dalk reg met daai take-away roomys. Steers of KFC of so iets.

  11. 13

    Sharpshoot said,

    Jy is vergewe…😉

    Jip, ek stem; Roomys/ milkshake/ Cocaine (gesny meet Rattax)/ Cuppachino/ Latte of iets in der voege… kan ook Meringue of roomkoek wees!

  12. 14

    E101 said,

    roon op cofee of cupachino
    vanila roomys

  13. 15

    kadoes said,

    …. dis definitief room bo-op koffie, cuppachino, latte, frappe, roomys, blackforest koek, domperdro, irish koffie en enigiets wat nog met geklitse room voorgesit kan word. MMMMmmmh ….. ek wonder nou.

  14. 16

    Smurf said,

    Cappochino, Roomys, ‘n verbrande sponsmatras😆 coke float.

  15. 17

    Smurf said,

    koffie met so bietjie skop in met skuim bo-op

  16. 18

    parkes1 said,

    Milkshake met sjokolade bo-op

  17. 21

    Tweelingkind said,

    Ag tog, sal my leer om eers almal se antwoorde te lees…dis al laaaaankal geraai!

  18. 22

    Koekie said,

    Room of skuim met bietjie fyn tjoklit bo-op.
    Koffie of cuppuchino

  19. 23

    Savanha said,

    Roomys

  20. 24

    ding said,

    Ding sien net die gesig – lyk asof dit vasgevries is daar.

  21. 25

    Alta said,

    Roomys met choclate poeier op.

  22. 26

    Paula said,

    Cappuchino skuim

  23. 27

    Plein said,

    Roomys
    Koffie met room
    Koek
    Irish koffie
    Roomkoek
    Skuim op koffie
    Roomys
    Ek is nou honger
    Kaskar se snakbox


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: