Naweek

Goeie more maaikies! Lieflike Vrydag in die Vrystaat – sonnetjie skyn, wind is stil, nie te koud nie, maar ek sien dat daar reën voorspel word vir die naweek. Enige voorstelle vir lekker DVD’s om te kyk terwyl ek broei onder die duvet?

Vandag se foto:

wdf issit 51

Kom ons sien hoe “uit die boksie” kan DMI dink oor die ene … hehehehe!

Kom drink ietsie inni Kroeg hoor! Dis mos Vrydag!

Advertisements

67 Responses so far »

  1. 1

    Kokkewiet said,

    Skuim (bier of bubble bath)

  2. 3

    Savanha said,

    Badskuim

  3. 5

    Chopper said,

    Dit lyk soos die buuste van ‘n vrou wat uit water bestaan. Dalk een of ander waternimf-alien.

  4. 6

    Sharpshoot said,

    Fizzy goed vir verkoue
    Bierskuim
    Badskuim
    Skuim skuim
    Skuimpie skuim
    Skuim

  5. 7

    Savanha said,

    Skottelgoedseep skuim?

  6. 8

    Savanha said,

    Waspoeier skuim
    Sommer net skuim

  7. 9

    Savanha said,

    Jy kan dalk ‘n punt hê SS, ek sal ook sê Eno’s.

  8. 10

    Savanha said,

    Bra in seepwater??

  9. 11

    Chopper said,

    Definitief ‘n cleavage daar.

  10. 12

    Spiertier said,

    Dollie jy kan mos nie ons fotos in die bubblebath hier plaas nie

  11. 14

    demoerin said,

    Betsie in ‘n skuimbad
    Iemand met hondsdolheid wat skuim om die mondhoeke
    Skuim van waspoeier, skottelgoedseep
    Eno’s of bruistablette
    Gebarste silikoon-boob

  12. 16

    demoerin said,

    Borrels in ‘n Jacuzzi

  13. 17

    Dellie said,

    Whahhahaa – julle moenie doodstaar teen die borrels nie 😆

  14. 18

    kadoes said,

    Eiers wat kook?

  15. 19

    parkes1 said,

    kledingstuk wat gewas word
    duvet inner wat gewas word
    eiers wat besig is om te kook

  16. 21

    parkes1 said,

    laken wat gewas word

  17. 22

    demoerin said,

    Net omdat dit vrydag is….. toe Dellie….. clue asseblief?

  18. 23

    Dellie said,

    Dis actually eetbaar

    Dis ‘n begin of ‘n einde

    :mrgreen:

  19. 24

    geklitste eierwitte
    sprite…

  20. 25

    Smurf said,

    Peer of perske halwes wat in ‘n pan met ‘n suiker stropie gebak word!

    Od roomys balle wat in ‘n glas gakoeldrank geskep word!

    Of iets wat in baie warm olie gebak word soos vetkoekies wat in balle ingeskep is

    maar dit is iets lekkers wat gebak word!!! 😆

  21. 26

    Smurf said,

    Daardie borreltjies is beslis ‘n soet suikerige stroop se borrels

  22. 27

    demoerin said,

    Ek dink ook aan die geklitsde eierwit.
    Besig om merangue te maak? Mmmmmm

  23. 28

    demoerin said,

    Begin of ‘n einde…. laat ek bietjie dink.

  24. 29

    Savanha said,

    Merangue
    Roomys

  25. 30

    Savanha said,

    Geklitste eierwit?

  26. 31

    Dellie said,

    Ek post hierdie namens Koekie:

    skaaptjop
    boom
    blom
    vrugte
    kots
    snot
    groente
    plein se kaskar
    room
    maan
    sand
    donkie
    skuurpapier
    lipstick

    whahahahahaa! En sy hetti eers die foto gesien nie, ma sy is bang daar is dalk erens wee ‘n “Hitler” aan diens! 😆

  27. 33

    demoerin said,

    Begin of einde….
    As ek ‘n mooi girl sien dan skuim ek om die mond…. en later, ja dan die einde 😆

  28. 34

    demoerin said,

    Eierwit van ‘n eier wat in die pan bak

  29. 38

    Smurf said,

    Parkes1
    wat van scrambled eggs on toast! 😆

  30. 39

    Smurf said,

    Demoerin,

    marangue word mos in die oond gebak??

    Souskluitjies!! is so reg na my smaak!….. souskluitjies!

    Dellie, Die begin en die einde? klink soos die oordeelsdag 😆

    Geposjeerde eiers!!!

  31. 40

    Smurf said,

    Dus : Souskluitjies
    Geposjeerde eiers.
    Peerhelftes in suikerstropie gebak.

    punt..

  32. 42

    Smurf said,

    Ek handig nou maar my vraestel in juffrou Dellie! laat jy merk 😆 maar soos dit nou gaan gaan ek nie eers deur die kleuterskool kom nie! 😆

  33. 44

    Chopper said,

    En as die eier nie besig is om te bak nie, is hy klaar gebak. My raaie dus

    Eier wat bak
    Gebakte eier

  34. 45

    Plein said,

    Melk wat kook

  35. 46

    parkes1 said,

    Eier wat bak miskien ja!!!

  36. 48

    Plein said,

    Iets met ‘n eier
    Eier wat kook
    Eier wat bak
    Skuimpies van eierwitte
    Eierwit
    ‘n Eier in die vorm van ‘n kaskar op toast met bietjie aromat

  37. 50

    Sharpshoot said,

    Champagne? aka Vonkelwyn? Sherbert wat nat geword het?
    Fizz pop suigstokkie se sherbert wat uit Fizz?

  38. 57

    demoerin said,

    Nog net 1 klein cluetjie asseblief?

  39. 58

    Dellie said,

    dis warm

    dit kan koud ook wees

    dit kan ook blou wees binne

  40. 61

    Koekie said,

    Ola!

    Jis ek het dit darem betyds gemaak….

    Ek dink ook dis ‘n eier. Veral die blou clue wat Dellie gegee het….hahaha.

  41. 63

    boervrou said,

    Daai chips wat die chinese maak wat jy in olie gaar maak. dit lyk amper soos plastiek en dan lyk soos daai geel dip chips as dit gaar is

  42. 64

    Savanha said,

    Ok dan sê ek ook gekookte eiers of net eiers

  43. 65

    Smurf said,

    Wit eiers wat besig is om gekook te word! kan warm en koud geëet word en kan soms blou gekook wees as dit te lank kook, ‘n eier simboliseer mos maar die begin en seker die einde ook.

  44. 66

    Die Brein said,

    Wel ek kan skuim pie, dis my pie skuim in `n toilet.Nee dis see skuim in op die strand.

  45. 67

    boervrou said,

    Wane kry ons die antwoord?


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: