Sout en peper

Dit was inderdaad sout en swartpeper korrels.

Vergroot:

wdf issit 54

Onvergroot:

wdf issit antwoord 54

Geniet die afdag! Die weer is wonderlik by ons – ek het nie eers ‘n baadjie aan nie. Net reg om teen laatmiddag ‘n vleisie te braai … en dan voel more weer soos Maandag … 😆

Ek dink ek het Guest351 en daai viewers opgespoor! Moet familie van hierdie outjies wees …

NS. Wie van julle manne was dapper genoeg om vandag ‘n gratis koffie by Wimpy te gaan opeis – in vroue skoene natuurlik? 😆

Advertisements

1 Response so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Oeps! Kon ons ‘n gratis koffie by Wimpy gekry het? 😯 Demmit, en dis nou al 4 uur… 😦


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: