Homeless animals day

Homeless Animals Poster

Advertisements

15 Responses so far »

  1. 1

    zandie said,

    Woef! Ek was amper homeless, toe red my Ounooi-hulle my! Ek hou van jou inskrywing!Woef!

  2. 2

    betsieboop said,

    is die mooiste ou kaaaaatjie !!! liefie skiet my as ek nog ‘n dier hier aandra … !!!

  3. 3

    koeksister said,

    Aggenee!, ek bly te vêr. 😦

  4. 4

    Twattie Se Maaikie said,

    Ek dreig al lank om weer ‘n woefter te kry. Ek’s daar!!

  5. 5

    Alta said,

    Ek wil graag weer deur diere aangeneem word.”Unconditional love” is wat jy van hulle kry!

  6. 6

    Chanzi said,

    What a beautifull Eye you have.

  7. 7

    meermin said,

    Hulle is tog te ougat vir woorde!! Maar plek vir nog ‘n woefie of katjie het ek glad nie!!

  8. 8

    BB said,

    Heita Cupcake!!! Ek probeer vir jou kuier ini kroeg maar somehow kom ekke net nie daar in nie 😕 – sien jou dalk sometime op FB.
    Sê my bietjie hoekom sê die blog-feeds aan die kant van die blogs:
    “BB’s Blog
    An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.”
    moet ek iewers iets aan of afsit??
    xx

  9. 14

    eelt said,

    Boendoe man het my gevra om hierdie te versprei aan haar blog gesin:

    Ok, Boendoe is weer weg, daar gaan nou baie navrae en soektogte wees.. Die rede hoekom sy haar Blog delete het is ek ( Wisecrack).Haar man vir die wat dit nog nie agtergekom het nie.Soos seker die grootste deel van haar blog gesin, het ook ek gaan soek na haar nuwe blog.Baie gevind wat kon relate en haar oor n paar gekonfronteer.( Geen privaatheid of eie identiteid gegun nie.)

    Baie harrass en onreg aangedoen. Is seker sy is met n klomp van julle in kontak op e pos, vir die wat nie is nie, hoop sy begin weer gou post.

    Wat meer kan ek se, mis haar blog net so veel as almal.

    Wisecrack.

    Ps, ek is die bad guy hier, nie BOENDOE nie

    • 15

      Dellie said,

      Baie, baie dankie dat jy laat weet het! Ek was rerig baie bekommerd – want Boends antwoord niks nie … maar ek respekteer wat ookal aan die gang is – dit is nie my plek om in te meng nie – solank ek net weet sy is OK. Thanx daarvoor! 😉


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: