Dis lekker by die see!

Hier is die foto’s van Muff wat almal so graag wil sien – enjoy!

Jolly Rabino

pad 1

Pad 2

huisies

lekke by die see

baby dolphin

Hippo

MZINGAZI

Bernita

slang 2

slang 3

Advertisements

10 Responses so far »

  1. 1

    muffia said,

    Thanks Dellie !!

  2. 2

    betsieboop said,

    SO moet ‘n slang mos lyk !

  3. 3

    Savanha said,

    Bliksem dis ‘n lekker slang daai! Ai hoe verlang ek nou see toe!

  4. 4

    parkes1 said,

    Shit nee ek vat nie aan daai slang nie hy sal pik

  5. 5

    muffia said,

    ai ja jaai dames, daar is ander foto’s ook – waar is julle gedagtes – lol

  6. 6

    pluim said,

    Daai rasper beskrywing, het my nog nie ontgaan nie, muff

  7. 8

    demoerin said,

    Ek like die seekoei kiekie. Baie nice. Ek wil ok nou see toe. Daai slang-kiekies laat my dink aan daai Mej. Suid-Afrika van die 70’s (?) waarvan ek gelees het. Wat was haar naam nou weer?

  8. 10

    boervrou said,

    Wow dellie dit vat moed, ek sal nie aan ‘n slang raak nie!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: