The history of …

… the middle finger …

Well now … here’s something I never knew before, and now that I know it, I feel compelled to share it with my more intelligent friends in the hope that they, too, will feel edified. Isn’t history more fun when you know something about it?

Before the Battle of Agincourt in 1415, the French, anticipating victory over the English, proposed to cut off the middle finger of all captured English soldiers. Without the middle finger it would be impossible to draw the renowned English longbow and therefore they would be incapable of fighting in the future.

This famous English longbow was made of the native English Yew tree, and the act of drawing the longbow wat known as ‘plucking the yew’ or ‘pluck yew’.

Much to the bewilderment of the French, the English won a major upset and began mocking the French by waving their middel fingers at the defeated French, saying:

‘See, we can still pluck yew!’

Since ‘pluck yew’ is rather difficult to say, the difficult consonant cluster at the beginning has gradually changed to a labiodentals fricative ‘F’, and thus the words often used in conjunction with the one-finger-salute!

It is also because of the pheasant feathers on the arrows used with the longbow that the symbolic gesture is known as ‘giving the bird’. It is STILL an appropriate salute to the French today.

And yew thought yew knew every plucking thing!

pluck yew

26 Responses so far »

  1. 2

    demoerin said,

    😆 Dit is uitstekend…. wens ek het ‘n fransman geken… bwahahaha.

  2. 4

    pluim said,

    pluck yew

  3. 6

    Rochelle said,

    (lol) briljant! As hulle die tiepe geskidenis vir my op skool geleer het, het ek dit dalk met n onderskeiding geslaag!

  4. 8

    betsieboop said,

    excellent Delsch!!!!!

    plucking me plucking yew !!! :mrgreen:

  5. 10

    BB said,

    Wou net sê dankie vir jou “Is True!” – het nie vrae nie – ek vrek oor jou nes jy is! Al wat my hêppier gaan maak is as ek eendag in Welkom kom, en daar’s ‘n blonde antie wat voor my gaan inspring met ‘n moerse lawaai en vir my ommie skouers gaan gryp en gaan gil : “WELKOM IN WELKOM, Beeps!!!!”. Dit sal my dag maak!! x

  6. 12

    Sins said,

    So, waar kom die “toffie” vandaan? Jy weet mos, daai teken waar jy jou duim tussen jou wys- en middelvinger insteek😉

  7. 14

    duppie said,

    Right hier is jou spoortjie – en jy het skitterende site – leer nou eers van comment gee lol stadig met die net ding

  8. 16

    Sharpshoot said,

    En dink net HEO frustreerd ons sou wees as ons nie kon skree: “Pluck YOU” nie…

  9. 19

    Koekie said,

    Ola Dellie, wou darem net vir jou kom baai sê. Ons ry more so 11uur se kant. Ek sien so uit daarna ek gaan nie kan slaap vanaand nie…hahaha.

    Sê vir Pleintjie ek gaan haar ‘n nice lifesaver(sonder gate) soek.🙂 Een met net EEN mooi, stuiwe, ferm gat….hie-hie

    Ek gaan bietjie vir die mense van “pluck yew” leer oppad see toe. lol

    Sien volgende week en hou orde daar inni kroeg.😉
    xx

  10. 21

    Tweelingkind said,

    😆 En so leer ons nou eers van Pluck Yew!

  11. 22

    BB said,

    Verjaar jy vandag Cupcake???🙄 Indien nie, well, élke volgende dag is van die vorige jaar af ‘n next birthDAY, nê😉 en HAPPY Bday dan!! Indien wel, laat weet ons tog sodat ons darem hier by jou ‘n virtual glasie kan klink. (Koek sal ook lekker wees, dankie:mrgreen: )

    • 23

      Dellie said,

      Whahahaa nee Beeps – ekt klaar verjaar in Julie – maar baie dankie vi die mooi wense.😆

      Dis eintlik Muff wat verjaar – ekt net die gelukwensing gepost in die kroeg.😉

  12. 24

    BB said,

    😳 Kan ek nog steeds in any case ‘n ou slukkie enigiets kry wat jy het?? Sommer so, oppie naweek of whateverelse ons kan vier? Die lewe dalk??:mrgreen:

  13. 25

    aliceparker73 said,

    Baie interesant nou weet ek ook , gewonder waar het die mense aan dit gekom.

  14. 26

    Alta said,

    Nooit te oud om te leer nie.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: