En toe …

Miskien het julle al van hierdie gesien … kom ons maak dit prettig. Jy kies  ene, en verduidelik vir die res van ons hoe daar opge-eindig is op daai kodak moment …

UPDATE:

Ek het Sharpshoot se comments onder elke foto gesit sodat dit makliker is om te lees. Thanx Sharpie – briljant!😆 Uhm – en voordat ek nou weer beskuldig word van voortrekkery … lees maar self …😆

bus ride
1

Nommer 1 is heel duidelik wat gebeur as mens jou hare te veel met Organics was. Die groen skynsel is natuurlik van die appel geur af….
Kyk, even daai ou met die bosbaard langs die vrou met die Organics hare is naar….. jy kan sien hy kots in ‘n papiersak – al is sy baard bietjie in die pad.

doritos
2

Nommer 2 – IMO – Doritos is mos ‘n party snack – en die ou wat daai prentjie geteken het is EINTLIK MOERSE clever – en vreeslik bedagsaam;
a) Dit kan beteken dat Doritos so lekker is dat mens Die Riel of die Moemf-Vastrap sal wil dans.
b) Pasop om nie te veel chips te eet as jy suip nie – want dan sal jou pelle jou in die nuts moet skop om die Heimlich the doen as jy verstik.
c) Laaste maar nie die minste nie: As jy te veel van die chips eet gaan jy so dors word dat jy TE veel gaan drink – en dan gaan jy ‘n babbelas hê die volgende oggend wat gaan voel of iemand die HELE vorige aand op jou genitals gedans het.

GERMANY/
3

Nommer 3:
Dis die moderne – “I’ll scratch your back and you scratch mine”
en dit werk so: “I’ll stick my finger down your throat so you can get rid of that last meal, and you do the same for me”
Dis eintlik maar net die supermodelle se skuld…. almal wil nou deesdae plankdun lyfies hê.
Skokkend.

image001
4

Nommer 4 – Dis waar al die fietse wat deur die Bermuda Triangle ingesluk word heen gaan.

chicken man
5

Nommer 5: Dis mos nou vanselfsprekend….. Dis Ko!bus Van die Hoenderman-faam se eerste foto saam met sy pêllie – Harry. Sien hier: http://www.youtube.com/watch?v=V2nNjF8d7gE
Net hierna het hulle Namibië toe getrek.

helmet
6

Nommer 6: Ek het nie gedink die foto het die vuur oorleef nie… Dis een van die bekende Nederlandse Firefighters – Mens kan duidelik die Hard-Hat, Wood-Toe-Shoes en die Brandblusser wat soos per tradisie in die Luipervel Sakkie gebêre moet word.
Ek sê Nederlands want die sokkies gee hom weg….. kan natuurlik Duits ook wees – maar hulle dra eerder hul brandblussers sonder die sakkies.

image012
7

Nommer 7 is ‘n Keeper: Dis die Chinese Briel-susters!
Hea-no Eval, Sea-no Eval en die nimlike Doa-no Eval!
Die sussies het treffers soos “I Ca Do Doa Do A Dear” en “Foo-king ina da Rayn” maar hulle het weghol sukses gesmaak met “I wanna sucka ona ya Lollipop”

explainme
8

Nommr 8 is sommer net simpel – waar in jou lewe het jy al Jellievisse met Baba-gesigte gesien!? Die Japanese vat die Tamgotchi nou daai een stappie te ver!

image002
9

Nommer 9 is China se antwoord of die fenomeen wat so rukkie terug sy kop (lees gat) hier in SA en in verskeie state van Amerika uitgesteek het – jy weet – daai een waar die “Dude/ Homies/ Brothas” hulle boxers so bo die broek laat uitsteek?
Wel, die Chinese girls, wat bekend is daarvoor dat hulle hul oë altyd op ‘n skrefie hou mbt Westerse kultuur het besluit om hul eie spin op daai “Onderklere-Steek-Bo-Die-Klere-Uit” fashion-statement te doen – die foto spreek b(r)oek(ie)dele.

norway - ice
10

Nommer 10: Nou ja – in kru Afrikaans: As jy jags is moet jy ‘n dratie gaan ‘kap” in die sneeu!
Willem het duidelik soos ‘n Feral Animal in heat gepraat en Susan het hom uit gestuur om te gaan afkoel….. Die byl is saam vir ingeval dit ysbeer paar seisoen is – Kap af sy tottie!

11
11

Nommer 11: Die Huilgenoot artikel oor die affair wat die Tooth Fairy en Mary Poppins gehad het is toe al die tyd nie ‘n leuen nie!!! Die foto van Molar Ppoppins (seun van Mnr. T. Fairy en Me. M. Poppins) is geneem by die jaarlikse Cavity Umbrella Race in Supercalifragilisticexpialidocious, Gauteng Oos.
Net na Molar se geboorte het Tooth en Mary weer saamgewerk op die treffer: “A Spoon full of Sugar” – maar Tooth is net daarna uit die Dental Society geskop want alhoewel ‘n “spoon full of sugar” die medisyne laat afgaan – maak dit ook die tande vrot.
Mary is net daarna daar weg met al Tooth se geld – en het haar groot treffer, “The Hills are alive” opgeneem! Mense bespiegel steeds dat sy Tooth se geld aan die einde van die reënboog begrawe het…. Die Polisie ondersoek (steeds) die saak maar Inspekteur Leonard Chuene was nie beskikbaar vir kommentaar nie – hy sluk nog swaar aan die Caster Olie…

image017
12

Nommer 12:
Duidelik kan die gevalle Mnr. en Me. Tand Muis in die foto gesien word – Nadat Mary met Tooth se geld weg is het Tooth ‘n smerige affair met ‘n Muisie genaamd Rot gehad. Voorbehoeding was daar nie – en die Muisie word toe pregnant…. Tooth skree “ek ruik ‘n Rot” en hy is sy tweede vrou en kind in ‘n paar jaar kwyt!
Tand kon nie die vernedering van sy pa se gesuipery en sy ma se cheesy breath hanteer nie – en het verval in ‘n maalkolk van drugs en losbandigheid…. die foto van Tand in Drag is geneem op die 21ste jaarlikse Mice in Drag festival in Svalbard. Let op die tandeborsel…. Dis met daai borsel wat die tandmuis jou besoek as jy suip en dan gaan slaap…. vandaar die kak smaak in jou mond die volgende oggend.

image031
13

Nommer 13: Die ou het duidelik ‘n Boot-fetish….. Of hy het ‘n Boot in die gesig gekry. Dit kan ook ‘n geval van Bootse-Masels wees. Of Water-Bootsies. Dit kan dalk ‘n opvolg op Hoenderman wees – genaamd Boot-man. Oorspronklik.

Dalk is dit net ‘n Boot-koppie met ‘n rubber-nekkie…

image038
14

Nommer 14:
Dis hoe dit lyk as Lewis Hamilton gedrink het die vorige aand – een moerse F1 Race in die drive-way gehou. Of dit kan die Aliens wees…. maar dis f-ed-up – weet hulle dan nie karre like nie van op hul sye slaap nie. Freaks!

private sign
15

Nommer 15: WFT!? To read or not to read!
Lyk daai ou daar agter nie bietjie verdag nie? Dink julle hy is ‘n slawedrywer?
Wat dink julle, sê sy kinders ook vir hulle pêlle: “Bliksem Koos – my pa is ‘n regte slawedrywer!”
Ek sweer dis daai selle etter wat daai “Private sign” daar opgesit het. Is daai Private sign dieselle soos “No Entry – Private Drive-way”?

save surfing
16

Nommer 16: Duidelik is daai hin “Iemand” in hin “Internet-Cafe” wat hin “celeb” is, en nie wil hê mense moet sien hy sit en kyk Porn nie. Of sy asem stink….

46 Responses so far »

  1. 1

    muffia said,

    ek dink daai klomp in 7 lyk tired !

  2. 2

    Spiertier said,

    Foto 5.

    Die hoener het gaan opsit by sy nooi in die namib… Aham

    Die aand wat Harry gemaak is

  3. 3

    muffia said,

    No 1 – ek dog mens kry hare op jou palm van …….. – Wat het die ou al’s getry ?

  4. 4

    betsieboop said,

    tonnevisie — 16

  5. 5

    Phibbie said,

    Prentjie 10:

    Lover sou alle grense breek om uit te kom by ‘n bietjie van my. Hy’s deur ‘n dorre woestyn waar hy als wat hy gehad het weggebrand het. Die son het die hel uit hom gebrand en hyt selfs sy haartjies verloor. Elke keer het ek die grense geskuif. Die laaste grens was om deur ys te loop waar ek vir hom wag in ‘n huisie met ‘n heerlike atmosfeer, goeie wyn en goeie kos. Lover moes net skoene kry om deur die ys te loop maar in sy oorywerigheid om by die eindpunt te kom koop hy toe eerder ‘n pik want onthou die man is heavy bang vir bere en besluit om eerder sy pad oop te kap na sy eindbestemming. Intussen het als wat hy nog oor het begin vries en wonder mens nou hoe ver tot die eindbestemming.

  6. 6

    Tweelingkind said,

    NR 1…Ek kon sweer ek het die gras by die huis gelos
    Nr 16…Very much private porn man!
    Nr 4…Waar’t ek nou weer my bicycle gesit?
    Nr 13…Ek wou nog altyd in n skoenhuis bly!

  7. 7

    Akasuki said,

    Nr 9.

    My shcool photo. We stand there long time, panty down.

    I’m still looking fir husband

  8. 8

    kadoes said,

    12 – Help my kontaklens het geval – waars dit – ek kan fokkoli nie sien nie – dit moet hier erens op die badkamervloer wees !!!

  9. 9

    Elsa Parkes said,

    8. Wondee hoe lank ons nog hier moet dryf
    16. Gou skelm loer voor my vrou terug is
    13. Dis nou hoe Spiertjie gaan lyk as sy vrou klaar is met hom

  10. 10

    kadoes said,

    11 – Platkuif met sy bloubul slippers, springbok boksers en Feetjie suit toe hy uitvind die baby is ‘n meisie.

  11. 11

    Sharpshoot said,

    Nommer 1 is heel duidelik wat gebeur as mens jou hare te veel met Organics was. Die groen skynsel is natuurlik van die appel geur af….
    Kyk, even daai ou met die bosbaard langs die vrou met die Organics hare is naar….. jy kan sien hy kots in ‘n papiersak – al is sy baard bietjie in die pad.

  12. 12

    Sharpshoot said,

    Nommer 2 – IMO – Doritos is mos ‘n party snack – en die ou wat daai prentjie geteken het is EINTLIk MOERSE clever – en vreeslik bedagsaam;
    a) Dit kan beteken dat Doritos so lekker is dat mens Die Riel of die Moemf-Vastrap sal wil dans.
    b) Pasop om nie te veel chips te eet as jy suip nie – want dan sal jou pelle jou in die nuts moet sjop om dioe Heimlich the doen as jy veerstik.
    c) Laaste maar nie die minste nie: As jy te veel van die chips eet gaan jy so dors word dat jy TE veel gaan drink – en dan gaan jy ‘n babbelas hê die volgende oggend wat gaan voel of iemand die HELE vorige aand op jou genitals gedans het.

  13. 13

    Sharpshoot said,

    Nommer 3:
    Dis die moderne – “I’ll scratch your back and you scratch mine”
    en dit werk so: “I’ll stick my finger down your throat so you can get rid of that last meal, and you do the same for me”
    Dis eintlik maar net die supermodelle se skuld…. almal wil nou deesdae plankdun lyfies hê.
    Skokkend.

  14. 14

    Sharpshoot said,

    Nommer 4 – Dis waar al die fietse wat deur die Bermuda Triangle ingesluk word heen gaan.

  15. 18

    Sharpshoot said,

    Nommer 5: Dis mos nou vanselfsprekend….. Dis Ko!bus Van die Hoenderman-faam se eerste foto saam met sy pêllie – Harry. Sien hier: http://www.youtube.com/watch?v=V2nNjF8d7gE
    Net hierna het hulle Namibië toe getrek.

  16. 20

    Plein said,

    Nommer 4: Dis wat gebeur as jy ouers albei Alzheimerz het en jy elke dag verjaar en dieselfde geskenk kry

  17. 21

    Dellie said,

    Nommer 7 herinner my sterk aan troeteldier begrafnisse toe ek klein was – enigste verskil was, almal het koolblare op hulle koppe gehad, en daar was emmers en leë drankbottels betrokke.😆

    GO SHARPIE GO! Whahahahhahahaa!

  18. 22

    Sharpshoot said,

    Nommer 6: Ek het nie gedink die foto het die vuur oorleef nie… Dis een van die bekende Nederlandse Firefighters – Mens kan duidelik die Hard-Hat, Wood-Toe-Shoes en die Brandblusser wat soos per tradisie in die Luipervel Sakkie gebêre moet word.
    Ek sê Nederlands want die sokkies gee hom weg….. kan natuurlik Duits ook wees – maar hulle dra eerder hul brandblussers sonder die sakkies.

  19. 23

    Sharpshoot said,

    Nommer 7 is ‘n Keeper: Dis die Chinese Briel-suster!
    Hea-no Eval, Sea-no Eval en die nimlike Doa-no Eval!
    Die sussies het treffers soos “I Ca Do Doa Do A Dear” en “Foo-king ina da Rayn” maar hulle het weghol sukses gesmaak met “I wanna sucka ona ya Lollipop”

  20. 25

    Sharpshoot said,

    Nommr 8 is sommer net simpel – waar in jou lewe het jy al Jellievisse met Baba-gesigte gesien!? Die Japanese vat die Tamgotchi nou daai een stappie te ver!

  21. 26

    kadoes said,

    No 7 – buitelanders wat gehoor het ‘n tyre word in suidafrika gebruik as ‘n necklage and hulle is mal oor african jewelary.

  22. 29

    Plein said,

    14 – Women driver

  23. 30

    Sharpshoot said,

    Nommer 9 is China se antwoord of die fenomeen wat so rukkie terug sy kop (lees gat) hier in SA en in verskeie state van Amerika uitgesteek het – jy weet – daai een waar die “Dude/ Homies/ Brothas” hulle boxers so bo die broek laat uitsteek?
    Wel, die Chinese girls, wat bekend is daarvoor dat hulle hul oë altyd op ‘n skrefie hou mbt Westerse kultuur het besluit om hul eie spin op daai “Onderklere-Steek-Bo-Die-Klere-Uit” fashion-statement te doen – die foto spreek b(r)oek(ie)dele.

  24. 32

    Plein said,

    9 – Dis die straf vir die girls wat nie met toebene kan sit of loop nie.

  25. 33

    Sharpshoot said,

    Nommer 10: Nou ja – in kru Afrikaans: As jy jags is moet jy ‘n dratie gaan ‘kap” in die sneeu!
    Willem het duidelik soos ‘n Feral Animal in heat gepraat en Susan het hom uit gestuur om te gaan afkoel….. Die byl is saam vir ingeval dit ysbeer paar seisoen is – Kap af sy tottie!

  26. 35

    Sharpshoot said,

    Nommer 11: Die Huilgenoot artikel oor die affair wat die Tooth Fairy en Mary Poppins gehad het is toe al die tyd nie ‘n leuen nie!!! Die foto van Molar Ppoppins (seun van Mnr. T. Fairy en Me. M. Poppins) is geneem by die jaarlikse Cavity Umbrella Race in Supercalifragilisticexpialidocious, Gauteng Oos.
    Net na Molar se geboorte het Tooth en Mary weer saamgewerkop die treffer: “A Spoon full of Sugar” – maar Tooth is net daarna uit die Dental Society geskop want alhoewel ‘n “spoon full of sugar” die medisyne laat afgaan – maak dit ook die tande vrot.
    Mary is net daarna daar weg met al Tooth se geld – en het haar groot treffer, “The Hills are alive” opgeneem! Mense bespiegel steeds dat sy Tooth se geld aan die einde van die reënboog begrawe het…. Die Polisie ondersoek (steeds) die saak maar Inspekteur Leonard Chuene was nie beskikbaar vir kommentaar nie – hy sluk nog swaar aan die Caster Olie…

  27. 36

    Sharpshoot said,

    Nommer 12:
    Duidelik kan die gevalle Mnr. en Me. Tand Muis in die foto gesien word – Nadat Mary met Tooth se geld weg is het Tooth ‘n smerige affair met ‘n Muisie genaamd Rot gehad. Voorbehoeding was daar nie – en die Muisie word toe pregnant…. Tooth skree “ek ruik ‘n Rot” en hy is sy tweede vrou en kind in ‘n paar jaar kwyt!
    Tand kon nie die vernedering van sy pa se gesuipery en sy ma se cheesy breath hanteer nie – en het verval in ‘n maalkolk van drugs en losbandigheid…. die foto van Tand in Drag is geneem op die 21ste jaarlikse Mice in Drag festival in Svalbard. Let op die tandeborsel…. Dis met daai borsel wat die tandmuis jou besoek as jy suip en dan gaan slaap…. vandaar die kak smaak in jou mond die volgende oggend.

  28. 37

    Sharpshoot said,

    Nommer 13: Die ou het duidelik ‘n Boot-fetish….. Of hy het ‘n Boot in die gesig gekry. Dit kan ook ‘n geval van Bootse-Masels wees. Of Water-Bootsies. Dit kan dalk ‘n opvolg op Hoenderman wees – genaamd Boot-man. oorspronklik.

    Dalk is dit net ‘n Boot-koppie met ‘n rubber-nekkie…

  29. 38

    Sharpshoot said,

    Nommer 14:

    Dis hoe dit lyk as Lewis Hamilton gedrink het die vorige aand – een moerse F1 Race in die drive-way gehou. Of dit kan die Aliens wees…. maar dis f-ed-up – weet hulle dan nie karre like nie van op hul sye slaap nie. Freaks!

  30. 39

    Sharpshoot said,

    Nommer 15: WFT!? To read or not to read!

    Lyk daai ou daar agter nie bietjie verdag nie? Dink julle hy is ‘n slawedrywer?
    Wat dink julle, sê sy kinders ook vir hulle pêlle: “Bliksem Koos – my pa is ‘n regte slawedrywer!”
    Ek sweer dis daai selle etter wat daai “Private sign” daar opgesit het. Is daai Private sign dieselle soos “No Entry – Private Drive-way”?

  31. 40

    Sharpshoot said,

    Nommer 16: Duidelik is daai hin “Iemand” in hin “Internet-Cafe” wat hin “celeb” is, en nie wil hê mense moet sien hy sit en kyk Porn nie. Of sy asem stink….

  32. 41

    Dellie said,

    *Buig diep en eerbiedig voor Koning … Sharpshoot* 😆 Jy het my dag absoluut gemaak! Vlymskerp!😉

  33. 43

    Ek is jammer maar nr.4 is my ma-hulle se huis. waar kry jy die foto?

  34. 44

    demoerin said,

    😆 Ek het nou so gelag ek kan nie eers aan my eie comments dink nie.
    1. Dis wat gebeur as jy pitte insluk. Lewende bewys, dit groei by jou ore uit.
    11. Cupid na sy make-over. Dit het horribly verkeerd uitgekom. En nou moet hy vlug want Eros is agter sy lyf aan.
    13. Di ou praat obviously baie kak. In plaas van sy voet in sy mond, het hy sommer ‘n boot oor sy kop.

  35. 45

    ketools said,

    1. Dis nou wat gebeur as mens in ‘n skoolkonsert speel. Maak jou naam doos op die trin met die kak kostuum wat jy moet aantrek.

    2. Een of ander Japanese gay dans waar die tril met die voet geskop word.

    3. My valstande is skerper as joune!

    4. Photoshop job

    5. Frank en sy troeteldier.

    6. Brand het uitgebreek in ‘n nudiste oord.

    7. Te veel dagga gerook.

    8. Baba-akwarium display.

    9. Photoshop job

    10. Toppie met Alzheimer’s wat gaan visvang het

    16. Frank Botha lewer anoniem comments op ander blogs.

  36. 46

    Koekie said,

    Whahaha… fokkit ek het nou lekker gelag. SS, wa kom jy aan al jou goed?😆


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: