Partykeer

Hierdie song is vir my seer mooi …

12 Responses so far »

  1. 1

    Vlam said,

    Jy’s reg. Dit is seer mooi.
    xx

  2. 2

    Savanha said,

    Ai dis mooi (())

  3. 3

    Smurf said,

    Absoluut pragtig, daardie ver verlang dae, wanneer mens net alleen wil wees, en lekker allleen kan huil. Daardie los my net uit dae😉

  4. 4

    muffia said,

    Ek moet erken – is die eerste MR clip wat ek enduit gekyk het – ek dink ek het baie uitgemis – die woorde kom uit sy hart uit – cool – ek like

  5. 5

    Koekie said,

    Baie nice Dellie!

  6. 6

    Alta said,

    Die man het vir my die mooiste stem vir sing, ok, die 2 de mooiste. Steve se stem bly vir my die mooiste.😉 Hierdie is regtig n baie mooi seer song Dellie.

  7. 7

    Tanngela said,

    “Ons almal het vlerke, maar ons hardloop hier rond op die grond.
    Partykeer breek jou vlerke en partykeer breek jou hart – die tyd sal leer.
    Die beste deel van liefde is die soektog.
    Pak jou drome vir die reis – oor kranse van beton en dieper as die drome in jou oë.
    Die slingerspoor word dof, tot waar dit wegloop in die stof.
    Droom van my en laat my vry – ek het jou vas probeer skilder aan my, maar jy het weggeraak.
    Die alleenheid kom met sy donker jas, waar ek sit en wag tussen skerwe glas.
    Die oë is ‘n splinterruit – dis hoe jy leer om skerp te kyk.”

    Waarlik Seer Mooi.

    Oulike plek wat jy hier Dellie. Bly ek het jou ontdek.

  8. 8

    Die Brein said,

    Ja PARTYKEER lag ek , PARTYKEER huil ek soos vanmiddag toe ek gaan blomme op my pa se graf gaan sit het.En die song laat my huil en dink ag as ek maar net een van die PARTYKEER saam met hom kon terug kry dan sou ek nie net PARTYKEER vir hom gese het eks lief vir hom nie, maar ALTYD!

    Mathys Roets is `n STER!

  9. 10

    Die Brein said,

    So terloops Dellie ek like jou meer en meer.

  10. 11

    Toast said,

    ‘n Legend – altyd en vir altyd.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: