Storie tyd vervolg …

Mense, ek het my self seer gelag gister vir die storie. Party plekke maak dit glad nie sin nie, en op sommiges is dit asof ons helemal in sinc was. Die comments raak nou bietjie baie daar, so ek gaan die storie hier saamvat, en dan kan julle verder speel as julle wil. Probeer maar so effens hou by die reëls:

min of meer 10 woorde

jy mag nie twee keer na mekaar comment nie

Die storie tot dusver …

“Ek sal dit nooit, nooit weer doen nie!” skree Frederik, terwyl hy vir die oop venster snol en struikel oor die bank waaroor hy probeer spring. Jy sien net hare en tanne spat toe sy kakebeen die hond se agterpoot vang. Die hond spring op en met ‘n hengse getjank stamp hy die tafel waarop die visbak staan.

“Ag my fok, dit ook nog,”  dink Frederik toe hy die goudvis op die vloer sien spartel. Terwyl hy tandloos op een been rondspring en probeer om die goudvis te red gly hy en daar val hy teen die tv. Agge nee dit ook nog.

Net toe lui die deuklokkie en Frederik dink by homself “Staan op en kots in die lampskerm in die hoek. Dis mos hoeka vrydag die 13de … wat nog?”

“Wie de fok is nou hier?” wonder Frederik terwyl hy spring deur toe met ‘n kotsstreep. Net nie nog ‘n Suid Siberiese berg slet nie…… kots. Hy pluk die deur oop, en kots opnuut toe hy (min wetende dat kersvader deur die venster loer) sy eksvrou op die stoep gewaar.

“Nou wat soek sy hier?” wonder Frederik toe hy vir die sesde keer sy maag leeg kots. Toe hy sien hoe lekker sy eks vroutjie lyk wonder hy, dink hy, en besluit om maar eerder te kalmeer of  haar dalk aan die hare in te sleep en die kak uit haar te moer voordat sy haar bek oopmaak en hom dalk weer vra vir geld om haar linkertoon te kielie met ‘n mielie tot sy lekker kry.  (Se ingroei nael wat nou al die 13de keer ingroei, se nael te laat verwyder wat mos ondergroeisels laat verander.)

“Shit,” dink sy “ek praat mos nou in verskillende rigtings.” Terwyl die buurman staan en kyk hoe kersvader die vis (en dit kan net haar kans op die miljoen erfgeld) versigtig optel en terug plaas in die water en siedaar! Daar gaan die buurman se vrou terug in die klas. En ja erfgeld kan sy nie verloor nie dis te kosbaar.

“Ag Frederik my liewe ex, wil jy nie asb hierdie zip help loskry nie, ek kannie so lekker bykom nie, pienk g-string en sprinkbok rugbytrui van my wegsteek en vir my jou bloubul hempie leen nie? Ek wil tog eerder `n bloubul danseres wees want bloubulle het groter, langer, duime as enige ander rugbyspelers. Dus wil ek jou net gou try en sal dan besluit of jy wel goed genoeg is vir sluwe slap sluimerige onder water gutter seks en jou goudvis vir die hond voer en dan … jaaaa meer meeer jaaaaa jaaaa jaaaaa jaaaa uhm uh… klap oor jy koud kry van naak rondloop waar daar, sommer ook `n goeie S&M sessie gee voor ek vir, lang verlore asem deur my hare voel en hoendervleis oor my kleintoontjie kry van die venster wat kersvader oopgelos het.

“Mwha sc-” sê die loervink Harry terwyl hy kwylend vir hulle kyk. My hele lyf sidder en my koors wat weer stuig. “Mmm” dink hy terwyl hy so na sy kleintoontjie kyk. Maar eintlik loer hy net vir sc. Ag shit nee toe sien sy vir Harry en bekak haar self. En wonder hoekom die storie nie sense maak nie. “Nee fok,” sê Frederik. “Wat maak jy nou?” Met verbasing kyk harry hoe dit teen parkes se been afloop.

“Ek wens ek het groter voete gehad sodat ek daai duime van my tot goeie gebruik kan inspan vir ingeval Frederik vir Harry vra vir `n bietjie Jurie-speletjies. Harry fluister vir Sc: “Kry my by pens se hoenderhok.”

Harry stem dadlik in met ‘n baie groooot smile, hy kry solank die KY jellie uit bloutrok se cubbyhole en smeer dit sagkuns aan die oulikste wonderlikste beste Hurie se pensie af tot by sy linkertoon en weer opwaarts tot oor sy regter boonste ooglid sodat hy niks kan sien. Hurie kyk verontwaardig en vra “weet jy nie waarvoor KY is nie?” na sy oorvergroeide haar bedekte nealtjie. Harry geniet elke oomblik.

Frederick is nou confused – wat het KY met my val te doen? “O ja!” onthou hy, dit was mos sy droom van gisteraand. Hy wonder of dit `n bad acid trip is wat hy het van al die hoenerdrolle wat hy rook agter die huis se hoenerplaas, dan skrik hy en dink ek sal minder gedroogde hoenderstront moet rook. Sulke rookgoed laat `n mens dink jy is die kat se snor. Frederik kyk rond en druk Dellie se kroeg bors in Hairy se oog en sien eweskielik die groot boks wat kersvader op die grasperk, en sien n motor die werf indraai en wonder wie, en sien is Hairy en druk Parkes se vinger in sy oor. Parkes wikkel haar vinger in sy oor en gee hom ‘n sopnat pinkie in die middeloor wat moontlik tot gevolg gaan hê dat sy mind effens change. Maar dis woes –  kan hê dat hy middelooronsteking kry. Dan sal hy nie meer kan lui na n helse oorinfeksie wat geen mens kan. Lekker,  en die kinky gedagtes hardloop wild deur sy warm gebakte brein want hy staan al ure in die namibson.

En weereens kom hy tot bedaring en dink “wat gaan aan??” Die boks op die gras begin skielik beweeg en ‘n lang slap motor beweeg voor die huis verby en skielik sien hy vir Janneman, sy lang verlore eerste liefde, hy hardloop teen die boom vas van opgewondenheid en sonsteek. Net toe tot in die straat en skreeu “JANNEMAN!! JANNEMAN! hier’s ek!” ” Jou hairy helse lekker Harry, vat my maak my joune!” Soos ‘n Suid-Siberiese hofnar spring hy op en af. “Ek belowe om hierdie keer getrou te bly aan jou!”

Frederik se ex sit op die stoep en suig aan ‘n bloedrooi suigstokkie haar hele mond is bloedrooi van die suigstokkie en sy neem ‘n slukkie van die glasie wyn. Frederik draai om en dink: “Wie moet ek nou kies?”

Angstig haal Frederik sy selfoon uit sy sak en bel vir sy ma wat altyd ‘n oor het om na hom te luister. Maar vandag is sy ma in ‘n kak bui en skel hom verskriklik: “Jou mofgat! Jy moet rigting kry! Jou Pa is amper by die huis en dan kak jy en Janneman altwee, hierdie kak stop hier want jy het ‘n vrou gehad maar nee, hou eerder van holjol!”

Frederik bloos rooier as sy ex se suigstokkie toe hy besef watse mens hy uitgedraai het. “Sowaar, dis nou ‘n poespas spul die” dink hy by homself – “wag laat ek hier wegkom!” Hy gooi die foon neer en hol in die straat op. Hy gryp sy sleutels, spring in die kar en jaag in die stofpad af! Hy stop onder ‘n boom en besluit om maar eerder die teerpad aan te durf – Cops of geen Cops. Hy jaag met n spoed weg die sweet tap hom af, ‘n paar biere te knak en ‘n paar zolle te rol… dan dink hy weer an sy ma se woorde en besluit dat mens nie met ‘n ander man se kallers ploeg nie. Hy weet nou wat is die regte ding om te doen – ek gaan bar toe! daar waar die baie shooters is! Maar besluit volstrek om dit nie te doen nie maar eerder vat die pad Teazers toe!!! Hy dink aan sy held Poen Deelman en jaag soos die duiwel!

Hy ry toe met n spoed na die bar maar raai wat? Hy ry teen 32km/h in die 16 bordjie vas – en sy hele bierpens is nou vol blou kollle! Skielik spring ‘n pot blou mannetjie voor hom inni pad en waarsku hom daai lang swart slap kar staan hier agter die bar. Hy klim uit en vloek daai kodddige klein blou mannetjie dat die spoeg so spat! En net daar besluit hy: “Dis waar my geluk lê!” Hy buk net daar, tel sy gelukop en sit dit terug in sy sak – maar geluk is ‘n moeilike ding! Want toe besef hy: “‘n mofgat is ek en hier binne sit die liefde van my lewe.” Hy besluit toe net daar sy ma se moer, dis sy lewe.

Agter hom hoor hy iemand sing:♫♪ Daar oorkant die spruit…♫♪ sit n uil en fluit op n tak. Hy kyk om en daar sit Ta – ‘n 10voet Volstruis – met ‘n joint in die bek. Nou ‘n volstruis het nie lippe nie – so daai joint word platgedruk! Hy wonder wat sal hy doen, bly of hardloop? ♫♪tien tarentale het hom dood gespuit met ‘n …♫♪ en hy vra vir Vollie volstruis vir n paar draws. hy besluit fok daai volstruis – hy soek daai joint. Maar eers stel die Volstruis homself voor as Pollie… en hou so ewe sy een vlerk uit. En dink aan n plan om daai joint te kry.  Maar toe hy nader stap sê die volstruis vir hom “give me your wallet!”  “Ja fok vat die wallet, gee die joint!”

EN hy dink terug aan die keer op Carte Blanche toe hulle die dokumentêr oor die Volstruis Bende gedoen het! Hy besluit toe net daar nou sal iets drasties moet gebeur. Hy skop die volstruis op die ballas en hardloop – maar hy misgis hom – volstruise het nie ballas nie! Hy het nou die joint maar soek sy wallet terug en hy probeer die volstruis tackle dat die vere spat. En die volstruis belsuit nou is dit my beurt bliksem! Toe hy omdraai toe skop die volstruis hom op die ballas. Frederik sak inmekaar en skree. Die volstruis hou aan skop. Hy dink hy moet NOU hardloop, voor sy ma hom herdoop na Caster! “Eina donner!” skree hy en val op sy gesig inni pad. “Shit!” dink hy. “Is ek dan ook ‘n man en ‘n vrou??” “Dit was n lae hou!” skree frederik terwyl hy nog op die teer le en spartel om op te kom. “O donner ek beter hol voor Frank my vang!”  Hy sien hoe die volstruis met bol vlerke nader kom. Hy skreeu “NEE ek wil vrede maak! Los my net uit asb!” En hy dink “Hier word ek vrek getrap vandag…!” en staan op. Hy hol en spring in n boom klim vinnig na bo en toe hy links kyk, sien hy vir bobjaan en hy sit die joint en rook, die blikskottel!

Hy wens toe hy was maar eerder by sy ex vrou want hy weet daar gaan hy liefde kry en hier gaan hy op sy moer kry. Hy spring af, klim in sy kar en jaag met n spoed huistoe, waar sy nogsteeds op die stoep sit en suig aan die suigstokkie, hy sy ex kry en verskriklik huil hy gryp haar soen haar en vertel haar hoe lief is hy vir haar.

“Nee jou bliksem”, sê sy ex – “jy wou mos nie my tone langs die dorpswembad suig daardie een Kersfees nie.” “Ag my liefie.., jy weet mos jou Ma was daar en sy laaik nie suck in public nie. Gee my ‘n lekkie van jou lollipop asb dan gee ek jou ‘n lekkie van my lollie roomys wat besig is om te mors. Wanneer gaan jou ma die emmer skop dat jy kan erf om dinge vir my skelmpie beter te kan maak. Onthou net dat die kinders vreeslik geld kan mors. Ons moet hulle eerder niks daarvan sê nie”

Hy skrik wakker en besef dit was alles net ‘n droom!!… terwyl die sweet nog op sy voorhoof perel gryp hy sy selfoon en skakel sy skelmpie, dankie tog …hy besef hy sal nou moet versigtig netnou vind vroulief regtig uit van sy snuifie op die kant. Hy besef hy het verslaap , spring daar met ‘n stink spoed die bed uit! trek sommer so in die hardloop aan..hy is laat vir werk!!

En op dun ys besf hy dat slegte verkeer nie nierdie keer sy bas en pong asem gaan red nie. Toe kom hy agter iemand het in sy skoen ‘n spronkaan gelos – een van daai wat agteruit spring en dan jou tone byt. Hy skud sy voet om die spronkaan af te kry, en sien toe die dooie goudvis raak. “Ag my fok tog,” dink hy. “Iemand het die arme ding.” Gou google hy sprongkaan want al wat hy ken is parktown prawn. Met bewe handjie spuit hy doom en vergeet van vroutjie se troetel spinnekop…  Rosie die tarantula, wat besig is om die sprinkaan te bekruip, verstik inni walms doom en dop om en gee so ‘n paar stuiptrekkings voordat hy die kreet in die straat hoor.

Dis Julius op sy baaisiekel wat skuinsweg ‘n ghop gestuur het, toe die reeds gommerige tarantula hom reg op die tande tref. Met bodygards wat saam hardloop. “Hell,” dink Frikkie (of what ever sy naam is) “hier kom groot poe.” En sowaar dit is ook toe so  dat hy daar en dan besluit om weer die Liewe Heksie boekie onder die bed uit te haal en deeglik te lees hoe om ‘n besem te hanteer.  Aspoestertjie is te treurig so hy sal liewers Rooikappie kry en dan die kappie gebruik. En kan so ‘n vuilgat brand? Moenie praat nie! Vernaam as die rooikappie vol chillies gesmeer is. Die kappie werk toe nie, en hy gryp na ‘n bossie. Dit is toe dat hy met die boeredans begin en sy voet vashaak en hy neus eerste in die hairy hond se  eie stront beland. tarantula eenkant nog vasgeknyp tussen sy valstande. “Fokkieboereeeeee!!” gil hy woedend, en sy hele broek vol stront. Hy kyk op toe sien hy die volstruis met die joint en die bobbejaan wat vir hom lag.

Langeman staan nader met ‘n tweezer en Frederik raak bekommerd en weet onmiddelik dat geen mens stront met ‘n tweezer kan skoonmaak nie. Met sy broek om sy enkels hop hy, hy gryp na die joint, maar hy sal die volstruis moet gebruik,  so vinnig as wat hy kan – oor die goudvis, by die venster uit. Die volstruis besluit sy het nou genoeg gehad en met rollende woedende ogies, want die bobbejaan grynslag vir hom, slurp sy die goudvis op en verstik.

Julius voel hoe gister se very hot chakalaka in sy keel opstoot en Frederik wonner: “Moet ek die witjassies bel?” “Help my bra,” kreun hy “O tog nee, bel liewer vir Dowwe Dolla!”  Sy vinger is dom, en hy bel per ongeluk die hoerhuis en die medem kom terstond. Maar eintlik wou HY. Maar hy was te laat want die bobbejaan het al klaar alles opgerook en eerste gebel.

Met die reuk van doom, poe, kots en tweehandse chakalaka nog in die lug stap frederik trots uit inni oggend son om te gaan werk … maar toe kom hy by die verkeerde gebou uit en halfpad met die trappe op dink hy: “My lewe suig.” En dit is toe die bolstruis wat met hom praat. “Fok my,” dink hy, “ek is nie lekker nie!” “Jy’s ‘n perd met ‘n anner klank” seg hy toe, met die zol inni platbek en die bobbejaan op sy rug.

“Help!” skrree iemand. Dan besef hy eers die krete kom van homself af. Die volstruis klap haar vlerke, die bobbejaan val af en skree saam hom. Hy kyk die bobbejaan woedend aan. “Jy!!!” skreeu hy. “Lyk nes my skoonma en sy is lankal verby haar vervaldatum. “Ek weet fokkol van Franse dinge,” bler die volstruis krakend verby die dik zol. “Ek is local.”

Frederik slaak ‘n sug van verligting toe hy sien die pappagaai loop by die trappe af. “Praat met my! Praat met my!” hardloop hy huilend agter die dik vool aan. Maar die pappegaai sê: “Ag tjol met jou man, hierdie voël gaan nou rokof.” Fredirik sak op sy kniee. Ek voel orals verwerp. “Ek kanni pratie – my airtime is op-op-op!” gil die pappagaai. Frederik sê “Google dan man, google!”

Frederik besluit hy gaan beslis nie w ‘n joint rook nie, dit maak hom dinge sien en hoor. Hy gaan ‘n nuwe blaai omslaan dink hy by homself. Hy het vir Ouma Stienie belowe hy gaan haar oor die naweek bietjie kuier en bederf. Hy stop gou by die hoek kaffee en koop ‘n lekker groot Chomp en ‘n loose draw(fok, sigarette het fokken duur geword, sê hy en druk dit in sy Checkers sakkie saam met die half-jack Mainstay) Fokkit, Ouma gaan bly wees om hom te sien. Hy klim op sy pienk scooter en sit af na “Huis Spataar”

Maar so om die eerste draai trek ‘n spietkop hom af! ..”ag flok sug Frederik” … Spietkop loer so in sy rugsak..”Ja nes ek gedink het..hele bottel drank (Mainstay)..Kom dat jy kom blaas ou pel!”.. Frikkie skrik sommer sy snot weg en gee sommer die “Chomp” van ouma Stienie vir die Spietkop!

Frikkie gooi ook sommer ‘n lui op sy selfoon na DELLIE!! .. “Dellie die comments raak te lank ..refresh gaan al hoe stadiger asb. blaai net so bietjie om na die volgende bladsy!!! fanks Choppertjie!!” … en dan stap hy maar gedwee saam met dit Spietkop om te gaan blaas!……….

Skielik begin die Spietkop “Briekdans” “stop stop ek’s ‘n Spietkop, ek het ‘n boek ok!” …. sing hy terwyl hy so op sy kop al in die rondte tol!! … Frikkie dink:….” nou is my kans!” … Hy hol vir sy Scooter, .. “Sputnik one” ……..
Frikkie jaag..waars al die mense die pad is doodstil. Niks meer as 10 woorde !!! maal dit deur sy kop Ek is in die moeilikheid!

Voor hom in die pad sien hy iets wat soos … Aggenee!!! flokit dis die volstruis met die joint in die bek!!!!!…net nie dit nie! Hy spring weer op sy scooter, druk die turbo boost knoppie, en die scooter en hy styg op en ry deur die lug….

118 Responses so far »

  1. 1

    Botterbytjie said,

    rakelings verby die volstruis

  2. 2

    Morticia said,

    En bo-oor die skerppunt kerktoring terwyl hy uitbundig skree: “HIEEeee-HAaaaaaa!”

  3. 3

    Biker Bess said,

    wat amper klink soos die national anthem van ons in
    Frankryk

  4. 4

    Smurf said,

    Skielik is daar net sparks!!!! Frikiie besef hy het die Eskom …..

  5. 5

    Dellie said,

    kabel met die scooter se voorwiel gehaak en hy voel

  6. 6

    Biker Bess said,

    hy moet iets doen, maar

  7. 7

    Smurf said,

    Helaas!! dis te laat ..hy besef hy is beswig om te nose dive.. terug…..

  8. 8

    Biker Bess said,

    van die volstruis en die bobbejaan op ‘n bisiekel toe

    • 9

      Morticia said,

      Hy val sy knaters plat op die grond en die scooter val in stukke doer anderkant. Toe hy by sy sinne kom sien hy ñ koper lamp langs hom lê. Dieselfde soort soos in Aladdin. . .

  9. 10

    Dellie said,

    Frederik vryf die stof van die lamp af, en ‘n pienk ooievaar wat kondome vashou verskyn uit die bek van die lamp.

  10. 11

    Biker Bess said,

    pienkes, groenes, langes, kortes… wat moet hy kies

  11. 12

    muffia said,

    Bliksem hoerels – wat soek jy in die lamp – vra Frederik welglik

  12. 13

    muffia said,

    terwyl die oorverdowende “booiiiing” klank steeds die

  13. 14

    Biker Bess said,

    genie lamp laat vibreer en allerhande goed

  14. 15

    Dellie said,

    soos ‘sit die kat inni yskas’ deur Frederik se mind flits.

  15. 16

    muffia said,

    bwahahaaa (sorry) – terwyl hy sy scooter spares

  16. 17

    Dellie said,

    optel en in die rooi en groen kondome bere … hy moet nog by ouma Stienie uitkom

  17. 18

    Obelina said,

    In sy haas vergeet hy dat rooi en groen kondome in die donker ‘n neon effek het. Sweet perel teen sy voorkop af

  18. 19

    Green eyed angel said,

    maar ouma stienie is nie daar nie sy is besig om al die girls wat vir haar stevie booi so baie kak gee te moker met haar koekroller……

  19. 20

    muffia said,

    …. intussen sien Griffel – of is dit nou Muffia – die groen en rooi luminous kondome en

  20. 21

    Obelina said,

    In haar angs vergeet sy van die sigaret wat sy tussen haar viners vasknyp en ‘n venynige kooltjie skroei haar – my ***** skree sy terwyl sy die skade in haar brannas en coke probeer afkoel

  21. 22

    Green eyed angel said,

    wonder wat om met dit te doen, daar is net xtra smalls …..

  22. 23

    muffia said,

    nogal ge”lable” joos specials”

  23. 24

    Green eyed angel said,

    en as jy een koop kry jy 10 gratis, one size fits all…..

  24. 25

    muffia said,

    ….maar besluit daarteen – hy onthou toe skielik hy het miskien tien vingers – maar net een

  25. 26

    Dellie said,

    heel onderbroek. Met die kondome oor sy skouer begin val hy inni pad

  26. 27

    Morticia said,

    ñ paar kilometer verder stop Joost langs hom in ñ fattap bakkie en ñ moerse klomp tasse agterop die bak

  27. 28

    Green eyed angel said,

    stuur groete aan jou ma…. maar hou haar net daar ……

  28. 29

    Dellie said,

    kerm oor sy kar se kak soundsystem en hy vra vir Frederik:

  29. 30

    muffia said,

    …. van nou af is dit net ek en jy – en ‘n volstruis met ‘n

  30. 31

    Dellie said,

    zol en twee biere. Frederik wetie of hy die bosse moet inhol of

  31. 32

    muffia said,

    ook soos hoerels moet emigrate nie – die blote gedagte gee hom ‘n vreeslike pyn in die

  32. 33

    Morticia said,

    bly nie. Joost sê: jy lyk so kak soos ek voel. Klim jy in? Eks oppad na Steve toe.

  33. 34

    muffia said,

    … hy sê vir hom “Bel my as jou hart k*k vreet. Hy (sê) hy sal

  34. 35

    Biker Bess said,

    sodra hy weer die genie lamp gevryf het vir

  35. 36

    Green eyed angel said,

    ja swaer, hoe gaan dit met al die meisies, stel my bietjie voor asb man, ek is verveeld by die huis ….

  36. 37

    Dellie said,

    Uhm – julle – refresh net weer voordat jy comment … 😆 Frederik gaan netnou weer dink hy is oppi acid trip 😆

  37. 38

    muffia said,

    terwyl hulle Benoni toe ry, terwyl hulle Randburg toe ry =, terwyl hulle Sasolburg toe ry…

  38. 39

    Biker Bess said,

    terwyl hul op mekaar se rue ry…

  39. 40

    Green eyed angel said,

    sien hulle al die asters in kort rompies en hoe hak skoentjies ….. en wonder wie sal game wees …

  40. 41

    Biker Bess said,

    om eerste die volstruis te tackle en

  41. 42

    muffia said,

    wie gaan royal game wees – so roberige storie

  42. 43

    Biker Bess said,

    om die genie lamp in die een hand en die kondome in die ander hand

  43. 44

    muffia said,

    …., met al die scooter spares

  44. 45

    Green eyed angel said,

    is hy oppad, na ‘n ver ver land ….

  45. 46

    Dellie said,

    Ouma Stienie sit oppi stoep en hoop dat Frederik nog sal kom kuier en v haar ‘n chomp bring

  46. 47

    Biker Bess said,

    toe sy ‘n stoffie in die verte sien

  47. 48

    muffia said,

    …. en besef, Frederikie is nog steeds

  48. 49

    Green eyed angel said,

    maar ay het nie haar bril op nie en die rookwalms pla haar oe, sy kan nie mooi sien wie daar aankom nie …

  49. 50

    Dellie said,

    Sy staan op, sit haar hand voor haar oë en tuur na die stofwolk … iets wil bekend lyk – “My fok,” dink sy. “Kan dit wees??” Dis sowaar

  50. 51

    Biker Bess said,

    Frederikkie op die volstruis se rug met

  51. 52

    Dellie said,

    die pappagaai oppi bobbejaan se rug kort op hulle hakke, en dan ‘n fattap bakkie met

  52. 53

    muffia said,

    ….Alvin in – of is dit Elvis ?? – die aanhoudende vra en agterdog maak

  53. 54

    Dellie said,

    haar moeg. Sy gryp haar ‘druk-‘n-dop’ bottel en gooi sommer ‘n dubbel brandy in haar koffie beker.

  54. 55

    Green eyed angel said,

    maar vergeet dat daar rooimiere in die koffie beker ingeklim het ……

  55. 56

    Smurf said,

    Aggenee!! dink Frederikkie, hierdie klink nou net soos Huilgenoot , ek moes flokkin hard op my kop geval het ?? .. ek hallusineer helemal!! alles is blou!

  56. 57

    Smurf said,

    Terwyl hy so hullusineer sien hy ‘n Jollie meisie op ‘n galloppende ponie, al poepende by hom verby jaag… amal is oppad na na een of ander flouspel …

  57. 58

    Smurf said,

    Onwillekeurig begin hy sing…”Alles is blou, blou is die hemel , blou is die maan….blou is die venster waarby ek staan” …met ‘n skok besef hy!… dit is Spietkops reg rondom hom! …. alles is blou, blou, blou, ligte!!…….

  58. 59

    Smurf said,

    in tussen is ouma Stiene besig om dronk rooimiere een vir een met ‘n tweazer uit haar koffie beker te haal … ‘harde tye mompel sy!” en bekyk die rooimier gedoentes wat. …. lekker geolie…. begin jive het op die maat van Jailhouse Rock!! …..

  59. 60

    Smurf said,

    Arme Frederikkie trek i inmekaar van die pyn in sy Kort Derm!!….. Spietkops , spietkops net waar jy kyk!!… ‘n Valiant, ‘n swart ene kom ook daar tot stilstand, ..en hy hoor ‘n Kerkorrel iewers in die verte speel…. Hy onthou ..een aand op ‘n trein na Pretoria…..

  60. 61

    Smurf said,

    Toe een of ander Rastafariër, hoog gerook die Volkslied probeer sing het….

  61. 62

    Smurf said,

    Because he was high, because he was high, because he was high!! …en Frederikkie dink…

  62. 64

    Smurf said,

    I am so lonely, little Frikkie lonely,… I have no body i’m on my own ♪ ♫ ♪ , I have no body to talk to meeeeeeee!!!!! ♪ ♫ ♪ ♫ Oh, Oh, Oh, oh, ……..

  63. 65

    Smurf said,

    Frederik sug! ..Sunday morning comming down with nou way to hold my head it does’nt hurt… outch!! ..en hy verlang na sy ouma Stienie! 😥 …..

  64. 66

    Smurf said,

    Frederik is raadop! … As julle ouens nie nou beginne skryf nie dan gooi ek wat Frikkie is ‘n vloermoer net hier op Dellie se stoep !! 😆 😆

  65. 67

    Smurf said,

    Maar toe Frikkie uiteindelik op Dellie se stoep beland,… sien hy tot sy verbasing daar is ‘n Zulu op die stoep! 😯 …..

  66. 68

    Smurf said,

    Frederik hammer aan Dellie se deur.. Dellie! Dellie!! word wakker!!!!………

  67. 69

    Dellie said,

    Ouma Stienie sien v Frederik op die stoep lê in die fetusposisie met ‘n paar gebrande sokkies rondom hom.

  68. 70

    muffia said,

    … terwyl die volstruis – steeds met zol in die platbek vasgeklem…

  69. 71

    Smurf said,

    Geskok harloop ouma Stiene nader..Flokit Frederikkie, het jy alweer jou sokkies gerook kind!!!….

  70. 72

    Dellie said,

    Waar is ek? wonner Frederik. Hennenman? Puntsonderwater?

  71. 73

    Botterbytjie said,

    of dalk eindelik

  72. 74

    muffia said,

    moet ek daai “man in the mirror” vra, besluit Frederik – hy sal joos nie vir my lieg nie

  73. 75

    Smurf said,

    Frederik is verward en deurmekaar ..skrik sy gaai af vir sy ouma Stienie….

  74. 76

    Smurf said,

    Verwilderd harloop hy die huis binne…

  75. 77

    Dellie said,

    en gaan kruip onder die kombuistafel weg. Hy gryp sy kop in sy hande en

  76. 78

    Botterbytjie said,

    prewel saggies “Moenie, Moet asseblief nie

  77. 79

    muffia said,

    …. weer in die potplante kots nie – die reuk

  78. 80

    Dellie said,

    laat my dink aan die tyd in die amesone toe ek daai mengsel van

  79. 81

    Botterbytjie said,

    muisdrolle en vrot kakiebos moes inwurg. Dit was

  80. 82

    Dellie said,

    ‘n ritueel om my ingewy te kry as ‘classic man on the ground’ en dit het my ore laat rook, en my

  81. 83

    Botterbytjie said,

    tande laat stomp word. Ai! dink Frederik..as ek net

  82. 84

    muffia said,

    tog nie van daai warm curry geëet het nie – nou moet ek ysblokkies

  83. 85

    Dellie said,

    in my eie hol opdruk om verligting te kry … 😆

  84. 86

    muffia said,

    lol – ek bedoel – ja – en daai visual gaan

  85. 87

    Smurf said,

    Stadig en versigtig kruip hy later onder die tafel uit…. Hy loop verby ‘n spieël, ..herken homself nie en trek los met een moerawiese vuishou ……

  86. 88

    muffia said,

    hehehe giggel die outjie toe hy besef

  87. 89

    Smurf said,

    Sy ouma Stienie gaan hom hard …..

  88. 90

    Dellie said,

    bliksem as hy haar spieël breek. Skielik begin sy broek vibreer en hy besef sy selfoon lui

  89. 91

    muffia said,

    …. na drie minute antwoord hy toe en

  90. 92

    Dellie said,

    “Waar is jy, jou fokker???” gil die stem aan die annerkant. “Dis amper Maandag en ek hoop jy onthou van daai

  91. 93

    Smurf said,

    Hy kan hoor sy vrou is woedend!! 👿 huiwerig antwoord hy: ..”Nee my hartjie ek is nou daar my liefie my skatlam!”, ..Maar sy gil een strook deur…Jy is weer by daardie……

  92. 94

    Smurf said,

    TERT!!!!! …Ja! gil sy ek hoop jy onthou van daardie KLAP wat ek jou gegee het! …en bring sommer ‘n donnerse brood saam die kinners……..

  93. 95

    Verdwaalde Gulpie said,

    Bring die brood mompel hy by homself. Fok julle ek gaan nou Teazers toe, gaan koop julle eie brood. Stap hy innie straat af met sy hanne in sy sakke en skop so na ‘n hoopie wit honne stront wat in die slootjie lê. Ja fok julle ek ………

  94. 96

    Morticia said,

    ek het genoeg gehad van julle stront. Ek gaan nou vir my ñ job by Teazers gaan kry as ñ. . . .

  95. 97

    Verdwaalde Gulpie said,

    Paal polisher, smeer hom vol braso vir die blink en vryf dit af met KY vir die ……..

  96. 98

    Morticia said,

    fun. Laasweek het hy in die koerant gelees van die paaldanseres wat ñ punctured plastic boob opgedoen het oor di KY haar van die paal laat afmoer het. Hy wil graag

  97. 99

    Verdwaalde Gulpie said,

    nou skuurpapier teen die laaste deel van die paal plak sodat hulle grip het om te stop, maar ………………….

  98. 100

    Morticia said,

    weet dit sal ñ goeie idee wees. Die girrrls kan hulle skurwe hakke met die skuurpapier pedicure met die afgly-slag. Hy moet ook nog. . . .

  99. 101

    parkes1 said,

    daai bloedrooi g-string van hom gaan was sodat hy dit kan aantrek maar

  100. 102

    Morticia said,

    hy weet Nataniël het die g-string geleen so hy sal maar

  101. 103

    tjallas said,

    hy wonder hoe gaan hy daai blerrie wit kolle uit sy undies kry…

  102. 104

    parkes1 said,

    maar dink hy eers die werk moet kry en arriveer by Teazers….

  103. 105

    Smurf said,

    Ag ja dik Frederik, lekker om te dag droom en sukkel maar aan na die porra se cafè op die hoek om die brood te gaan koop, sal seker maar…..

  104. 106

    parkes1 said,

    moet dadelik huistoe met die brood want die kinders is honger en

  105. 107

    Smurf said,

    Is ook nie weer lus vir ‘n gemoan van sy vrou nie, maar dan loop hy hom vas in Lola een van die strippers…..

  106. 108

    parkes1 said,

    hy besluit toe maar om bietjie navraag te doen en vra haar uit oor

  107. 109

    Morticia said,

    die effektebeurs en of sy dink dit sal ñ goeie idee wees om in olie te belê. Sy kyk verbaas na hom en sê:

  108. 110

    Savanha said,

    ek het net raad om by my te lê as..

  109. 111

    Morticia said,

    jy `n paar rand het… Frederik sê hy het wel `n paar rand aan hom, maar hy moet eintlik brood gaan koop. Lola sê “fokkie brood, man. Kom ons gaan eerder….

  110. 112

    Savanha said,

    brand vir ‘n rand Frederikie en dan kan ons ook..

  111. 113

    Smurf said,

    Duh! Uhm … Dit k-k-klink f-f-fflokken l-l-lllekkkkerrr!! stotter hy! …en dan kan ons sommer koekkies bak ook as ons klaar is en dannn……….

  112. 114

    Morticia said,

    kan ons parkie toe gaan! Ons kan op die glyplank gly en swaai en als! 🙂 Lola sê:

  113. 115

    Dellie said,

    ‘ons sal papsopwinterwaternat wees as ons in daai fonteintjie gaan speel!’ Frederik voel hoe

  114. 116

    Smurf said,

    alles beginne styf word van pure opgewondenheid, dis nou of nooit dink hy…

  115. 117

    Dellie said,

    “Nee Lola nee!” skree Frederik. Hy vat die geld, spring in ‘n taxi, en boek homself in by die naaste malhuis waar hy sy dae deurbring in ‘n sponskamer met drogbeelde van joint-rokende volstruise wat hom teister vir die res van sy lewe.

    Die einde.

  116. 118

    ekisanna said,

    Shame… arme volstruise!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op Smurf Kanselleer antwoord