Staan op …

Ek dink nie ek het nodig om enigiets hier by te las nie …

Advertisements

2 Responses so far »

  1. 1

    Antie Koekie said,

    Dellie, jou vark!!! Waar KRY jy hierdie onge-flippen-looflike video??? Dog ek loer net gou in vir ‘n vinnige smaail, toe exit ek in snot en trane! Maar ek het dit SOOOO nodig gehad.
    Thanx, Dolla!

  2. 2

    Charms said,

    Ag nee dammit Dellie. Hier sit ek in sak en as in my donker eensaamheid en soek goed wat my opbeur en kry toe hierdie video. Maar, op ‘n snaakse manier is dit ook “uplifting” ne. My seun het dit nou saam my gekyk en dalk was dit die doel. Hy het ook geval laas jaar en het weer opgestaan. As jy 100 keer val moet jy net seker maak jy staan 101 keer weer op.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: