Musiek vir my en jou

Gisteraand inni Kroeg het Muffia ons girls bietjie getreat en die songs vir ons gespeel wat hy met ons, of ons nicks assossieer. Dit was nogals heel interessant.

Die ene was vir Gatvol:

Vir Cleopatra:

Vir my – ek ken glad nie die song nie, maar dis baie nice!

Vir Koekie:

Vir Savanna:

Vir Alta:

Vir Weglekind:

Is daar enige song wat jy wil opdra aan iemand? Gooi gerus in die comments.

14 Responses so far »

  1. 1

    parkes1 said,

    Almal nice songs. Ek hou van Elton John se musiek, dan ook Neil Diamond, ons luister oor die naweek 702 hulle speel nice songs elke naweek, daai cd is ook te koop. Ek dink ek moet daai cd gaan koop vir die pad af see toe.

  2. 2

    Phibbie said,

    Cool songs, maar wtf waas myne. Ek wil graag een aan allie kroegmanne opdra: You shook me all night long – AC/DC

  3. 3

    Savanha said,

    Dit is almal nice songs en was dit groot pret ek dit baie geniet, ek luister sommer als weer. Dankie weer Muff!😉

  4. 4

    Savanha said,

    Hierdie een wil ek net vir die lekker opdra sommer aan AL my kroeg maatjies: Hotel California – Eagles.

  5. 5

    Alta said,

    mmmmm En ek is nogsteeds nie die witbroodjie nie.😆

  6. 6

    Vlam said,

    Gmf, ek het my kop al gebreek, maar net een bly vassteek. Seker oor jou ou ogie. 😉

  7. 7

    smurfi said,

    Ek is mal oor Red Red Wine ! die ander is ook net so mooi. amper gedink jy gaan nie Krismis feeling kry nie, maar ek sien die musiek is al aan😉 Mal oor Neil Daimond!……………………… 😉 … as Steve dit sing! 😉 sorry, ek moes dit net noem. 😉 :koes:

  8. 8

    demoerin said,

    😆 Ek weet nie, dis seker die nuwe look… maar toe ek vlam se avatar sien dink ek aan Midnight Oil se Beds are Burning….

  9. 10

    Gatvol said,

    Ek dnk die hele bedoeling agter alles was great! Mmmm sal mooi dink aan my internet pelle om iets spesiaals te soek. 😉

  10. 11

    Sonkind said,

    Boohoohoo, waar’s myne Muffie?!

  11. 12

    Smurfi said,

    Dellie,
    Is daar vir Smurfi ook ‘n ou songetjie iewersters? 😥 Smurfi kom loer maar net ingeval .. soos hulle sê die hoop beskaam nie😉 As ek nou mooi vir julle almal sê Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwejaar en sonskyn en vreugde in die nuwe jaar en mag julle almal gratis sokkerkaartjies kry😉 😆 —- sal julle dan vir my ‘n song opsit??

  12. 14

    Smurfi said,

    Dankie Dellie, dis mooi! “It makes me feel good!”


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: