Super 14 Fantasy League

Verlede jaar het ‘n paar van julle saamgepeel met ons Super 14 Fantasy League by Kommintaar. Dit was nogal heel prettig. ‘n Paar van ons het actually heel goed gevaar in ons league, tot een noodlottige, effens-onder-die-prop spankeuse my gekelder het. Wees dus gewaarsku, jy gaan bietjie huiswerk moet doen sodat jy nie terwyl die game aan die gang is, agterkom die helfte van die spelers in die span wat JY gekies het, speel nie eers nie …. ūüė≥

Wel, ons gaan dit weer doen, maar net vir die lekker daarvan. Van my, of die Kroeg se kant af, sal geen geld of pryse beskikbaar wees nie. Daar is wel pryse beskikbaar in die kompetisie self. Gaan loer hier om ‘n idee te kry waaroor dit gaan.

Intussen het ons so ‘n paar gedagtes rondgegooi vir ‘n naam vir ons league. Ek gaan almal hier opsit, en jy het kans tot more middag 1 uur om te stem vir jou 5 gunstelinge. Jy mag net een keer stem. Dan sal ek die top 5 opsit, waaruit die wenner dan gekies word. ¬†Sharp? Hier is hulle:

Kroegvlie√ę

Ultimate Vlie√ę

Vlie√ęnde Hollanders

Snot Klappers

ManDown

Zammies

Tequila Sunrise

Vliegfamilie

PestoJägers

Doptjoms

Takielianers

Die Pomper 14

Supervlie√ę

Dopskoppers

Dop Droppers

Dop-met-skop

D(r)ink Skrum

Drank-vatters

JägerBombers

RogerBombers

FederMeisters

BallBangers

SharpShootingJägerBombers

BlackEyedBalls

BrownEyedBalls

The Balled and the Beautiful

Alcoballics

ThunderBalls

Raakskiet

FFFIREBALLS!

SuperBalls

GO GO GO! Ek wil die league so gou as moontlik registreer, daar is net 17 dae oor voor die eerste game!

Advertisements

19 Responses so far »

  1. 1

    Betsieboop said,

    PestoJägers

    weens verskeie redes moet ek hierdie ene kies!

  2. 6

    Dellie said,

    En ek mag ook kies!

    Dopskoppers
    Ultimate Vlie√ę
    SharpShootingJägerBombers
    Dop Droppers
    FFFIREBALLS!

  3. 7

    Anoniem said,

    Kroegvlie√ę

    Zammies

    Tequila Sunrise

    BallBangers

    Takielianers

  4. 8

    BB said,

    BallBangers
    FFFIREBALLS!
    Thunderballs
    SSJB(SharpShootingJägerBombers)
    Dopskoppers

  5. 9

    Fokk said,

    Alcoballics
    Takielianers
    Dopskoppers
    Kroegvlie√ę
    Dopskoppers

  6. 10

    Koekie said,

    Dopskoppers
    Dop Droppers
    Alchoballics

  7. 11

    Alta said,

    Ultimate Vliee
    Dopskoppers

  8. 12

    Sharpshoot said,

    Ok dan:

    1) SharpShootingJägerBombers
    2) Kroegvlie√ę
    3) Supervlie√ę
    4) Drinkskrum
    5) FederMeisters (in honour of my 2 favourite goete jy weet ūüėČ )

  9. 13

    Verdwaalde Gulpie said,

    1)PaaldansGulde
    2)Teazervlie√ę
    3)FrankieFans
    4)UnbeatableBanzuke
    5)Takeshi’sCastle

  10. 16

    Weglekind said,

    Dopskoppers
    Kroegvlie√ę
    D(r)ink Skrum
    Vliegfamilie
    Takielianers

  11. 17

    Gatvol said,

    Doptjoms

  12. 18

    Savanha said,

    Dopskoppers

    D(r)ink Scrum

    Dopdroppers

  13. 19

    Phibbie said,

    Kroegvliee
    Dopskoppers
    Ultimate Vliee
    SharpShootingJägerBombers


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: