Dopskoppers!

Thanx v die lewendige debat rondom die naam van ons league – dit was heel vermaaklik! En ons league se naam is dan nou amptelik Dopskoppers! Sorry Skerpste, maar majority rules … 😆

OK, hier is die info as jy wil join:

Gaan na die Fantasy League bladsy

As jy verlede jaar saamgespeel het, is jou span nogsteeds daar en hoef jy nie weer te registreer nie. Log net in en join die league. As jy jou password vergeet het, vra dat hulle v jou ‘n nuwe een stuur. As dit die eerste keer is dat jy speel, moet jy eers jou eie span registreer voordat jy die league kan join.

En dan sit jy net hierdie code in by ‘join a league’

Code: 18928022834707 (copy en paste die code, dan kan jy nie ‘n fout maak nie)

O ja – ek soek ‘n pic om ons league te verteenwoordig. Mail voorstelle na homedotwelkomatgmaildotcom, dan stem ons maar weer daaroor ook! 😆

Let the games begin! GO BULLS!

UPDATE: Hierdie pic van Beeps, werk nogals v my … thanx Beeps – baie creative – Dopskoppers! 😆

Dopskoppers

Advertisements

23 Responses so far »

  1. 1

    Dellie said,

    Die Glow Worms is daar! 😉

  2. 2

    Gatvol said,

    Ok
    Is ons saam teen ander groepe, of kompeteer ons in ons groep teen mekaar.
    Sorry – ek doen als in baby steps.

  3. 4

    Gatvol said,

    mmm so ek moet “rugby” gaan google 😉

    • 5

      Dellie said,

      Ek sal die link nog opsit waar jy elke week die spanne kan gaan bekyk – my tyd is net bietjie beperk nou, eks oppad na ‘n lekker kuier toe. Prioriteite, jy weet … hehehehee!

  4. 6

    Sharpshoot said,

    Dis nou wat mens kry as die OUMENS WHEELCHAIR EN KIERIE BRIGADE se voorsitter mens wil vertel hoe blog-politiek werk.

  5. 8

    Phibbie said,

    Okay eks ingeskryf

  6. 9

    Sharpshoot said,

    Die Bulle verloor so min… Ok ek lieg, ons het vir Habana ‘verloor’ – maar was dit nou so ‘n groot loss?
    Anyway GrompieGriffel, Bookashaka dan vir die DSe dan 😉 laat ek dan nou maar nie stroomop swem nie.
    Vita die DopSkoppers dan. En sommer die Lions dan ook!

    O ja 😉

  7. 12

    Betsieboop said,

    die stormin’ blue boopies is up & jumping !

    kan ons nou net vir emil daar kry dat ek ‘n span kan kies asseblief? :mrgreen:

  8. 17

    Gatvol said,

    My span is ook daar. Sal maar sien hoe gaan dit.

  9. 18

    Jade22 said,

    Ek like die naam. Bly dit het gewen. Hoort in die kreog saam met die Blou bulle!

  10. 19

    demoerin said,

    Sjoe, dis nogal ‘n oulike prentjie!

  11. 20

    Die Brein said,

    Hallo en koebaai.

  12. 23

    Koekie said,

    Baie nice prentjie. Ek like.

    Ola Brein!!! Ons mis jou!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: