Random ….

Ek speel strip poker saam met ‘n Eskimo en ‘n pienk pikkewyn. Ons is almal in Bets se yskas … dis nogals furry hier binne!

27 Responses so far »

  1. 1

    Plein said,

    My wheelcap is met verlede week se poker game daar verlore gebly, wil jy nie kyk daar tussen die hoopie onderklere of jy hom dalk sien nie seblief

  2. 2

    Dellie said,

    Die groot pikkewyn sê jy moet eers die vetkryt in die hoek eet – die gele.

  3. 3

    Plein said,

    Maar ek wil oranje eet want piesangs kannie rol nie

  4. 4

    twattie said,

    Wat trek die pikkewyn uit as hy moet strip?

  5. 5

    Dellie said,

    Sy pers sweetpak natuurlik?😯 Hoe het jy dan gedink?

  6. 6

    Plein said,

    En sy tap skoene met neon groen punte, jinne twattie nie dom vrae vra nie

  7. 7

    Dellie said,

    Wees maar net versigtig vir die koeie. Ek is seker hulle beplan iets. Vir wat anners staan hulle in sulke groot groepe langs die paaie rond??

  8. 8

    Phibbie said,

    Oppas virrie GSD’s hulle is lus om die koeie se uiers by te kom en melk te drink want Sharpie weier om hulle melk te gee

  9. 9

    Alta said,

    Is daar nie n sneeuman saam julle daar binne nie Dellie, hy het sy serp hier vergeet en hy gaan vrek vannie koue daar binne!

  10. 10

    Dellie said,

    Nee Alta, daar is wel groen vlermuise met rooi oë wat heeltyd marshmallows demand …😆

    • 11

      Flintie said,

      Ek kon sweer die appel wou spring maar omdat die ander pikkewyn ‘n pers sweetpak aangehad het toe skop hy die potlood deur die varing en eet eerder net vis.

  11. 12

    muffia said,

    …… en weereens verwar julle my – doen julle dit aspre’s – of hoe – ek verstaan nie wat het ‘n geel wheelcap, ‘n oranje piesang etende pikkewyn met ‘n pers sweetpak draende koeie uit te waai met sneeu terwyl GSD’s, met hul groen vlermuis tjommas die potlode met varings verwar huh ? – assefokkenblief tog mense – hou by die topic !!

  12. 14

    Dellie said,

    Sorry boeta, maar dis daai vlooie met die super powers wat alles begin het!😯

  13. 15

    Sharpshoot said,

    Liewe ouers! Duidelik het die Nurse Pakkie se stockings julle kele helemal toegedruk – julle klink soos Juljas as hy die waarheid sou praat.

  14. 16

    Sonkind said,

    Ek sien, se^ die blinde ou toe vir sy dowe vrou by die hoek van die ronde tafel terwyl hy sop eet met sy vurk. Ja-nee, ons het almal ‘n paar klappe weg👿

  15. 17

    Koekie said,

    Geel vetkryt is darem lekker!! My buurvrou se kind se maaitjie se ma se yskas is blou!

  16. 18

    Dellie said,

    Jy jaag volspoed metti perd. Langs jou issi giraffe, en ‘n leeu hap-hap so aan jou perd se stert … wat gaan jy doen?

  17. 19

    Savanha said,

    Gee die perd een verskriklike skop sodat hy in die leeu se bek spuitpoep

  18. 24

    Skoenlappr said,

    *lappr se magie grom…*

  19. 25

    Betsieboop said,

    hali haa !!!😆 😆 😆

    my stomme yskas gaan ook net nooit weer dieselfde wees nie

    mag ek net weet die suid-siberiese snot gevat het? dit is ‘n sample wat ek nog moet bemark ….. dink dit was onder die pikkewyn se gat?


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: