Prins Ding Dong

Lank lank gelede, so om en by die jaar 2008, het daar ‘n prins in die sonnige land van Suid Afrika gebly. Die prins het nie gaaitjies onderbroeke gedra nie en kon nie eintlik goed sing nie.  Sien, hy was nie eintlik baie mooi nie, maar het snot baie geld en ‘n 12 duim ding dong gehad.  Dis dan ook waar sy bynaam, Prins Ding Dong vandaan kom. Nou ja, om die waardheid te praat, hy kon ‘n donkie onder die tafel uit spyker, maar heellaas die prins was eensaam, al die fraaie dames en kamer bediendes het hom vermy soos die pes.

Al wat Prins Ding Dong ooit wou hê was ‘n gelukkige lewe en ‘n lewensmaat. Hy begin toe met sy soeke na die dame van sy keuse. Iemand wat by hom sal “pas”. Hy toer toe die land deur en op elke dorp probeer hy sy bes. Elke hubare dame word genooi en gelooi, maar niemand kon met hom kers vashou nie. Totdat hy op ‘n klein dorpie met die naam Orkney aankom. Hier ontmoet hy die Neethling tweeling, Lettie en Hettie. Nou Lettie was ‘n pure boervrou met massiewe tiete en bobene so groot soos waatlemoene. Ons prins probeer sy luck en Lettie druk hom tussen haar lieste vas dat sy oë traan. Hulle stamp die bed se koppenend moertoe teen die kamer muur en Lettie hyg en swyg en gil en skreeu en breek twee van die prins se ribbes. Hy versmoor amper tussen haar tiete en kom net so nou en dan op vir asem.

Steeds is die prins nie tevrede nie en trek die volgende dag vir Hettie nader. Nou Hettie is ‘n katjie van ‘n ander saak. ‘n Regte screamer en scratcher met sulke lang lenige bene met sulke klein tieties. As sy haar arms oplig lyk dit soos twee gebakte eiers op ‘n stykplank. Maar boeta, is die girl uitgehonger! “Smaak my sy het ‘n doos vol RedBull uitgesuip.” het iemand die prins later hoor sê. Met sulke lang vlegsels rooi hare, soos PipiLangkous bevlieg sy die prins en ry hom bloots. Met die gebons en gehop raak haar hare verstrengel in die dakfên, maar fok nee niks keer haar nie, met een pluk ruk sy daai hare los, sonder om die ritme te breek. Gelukkig val die fên darem die twee mis. Later daai oggend word die prins wakker en wat sien hy daar?? Sy myn helmit en langs hom in die bed lê Katrien.

Met ‘n nat kol en ‘n briekmerk in sy onnerbroek struikel hy badkamer toe om van die morning glory ontslae te raak. Katrien, liewe dikgat Katrien. Dis nou al sewe maande wat sy laas lus was. G’n wonder sy glory is vanoggend so groot nie. So slaan Sarel dan vir die soveelste keer hand aan eie lyf. Later op pad werk toe sien hy vir Letitia, Letitia die wulpse weduwee buurvrou van langs-aan. Haar man is so paar maande terug in ‘n myn ongeluk oorlede, nou nie dat dit haar gekeer het nie. Shame, die ou was skaars toe onder die kluite toe klop die myn kaptein daar aan. “Fok as ek maar die guts gehad het” dink Sarel by homself.

Min wetende het Letitia reeds lankal ‘n oog op Sarel. Sy het gewonder hoekom noem al die mans hom Sarel Sukkel by die myn. Sy was onder die indruk dis oor hy finansieël in die knyp is. Maar toe vertel haar suster haar dat sy by haar man gehoor het dis oor hy sukkel om sy gulp toe te kry. Daardie middag vertrek Katrien na haar ma op Klerksdorp en dis hier wat Letitia toe haar kans waarneem en aanbied om die plante in die huis water te gee. Mans is tog so onbedagsaam as dit by Violets kom. Hulle laat die goed alewig vrek.  Dis dan hoe sy dan ook die sleutels van die huis bekom. Sarel kom die aand tuis en soos ouder gewoonte wanneer Katrien nie daar is nie, eet hy KFC en gaan stort. Met’n lang dag agter die rug  besluit hy om vroeg te gaan inkruip.

Letitia die wulpse buurvrou met die lus van tien uitgehongerde donkie mêrries sluip die oggend so teen twee uur die huis van Sarel binne. Geluidloos gaan sy na die kamer, bespuit met Opium, Katrien se gunsteling parfuum. Stadig lig sy die laken en glip in die bed. Deurmekaar van die slaap sit Sarel sy arm om “Katrien”. Iets wat hy nie verwag het om te voel woel nie is die naaktheid van ‘n vrou en net daar begin sy probleem.  Met ‘n hard-on wat lyk soos die Eifeltower bespring hy vir Letitia in die donker en die twee het mad-monkey-seks. Sy gaan tekere soos iemand met malkoei siekte en hy snork en bulk soos die munisipale stoet bul. Sy kom en gaan verskeie kere en lê later en bubbles hap soos ‘n haai met seer gums op die kaai. Maar al wat klaarkry is Sarel Sukkel. Twee en ‘n half uur later rol hy van haar af en sit die bedliggie aan. “O fok” seg hy toe hy die bos rooi hare langs hom sien. “Katrien, wanneer het jy jou hare gekleur” Katrien antwoord met so ‘n Letitia stem en sê:  “Jy’s lekker dom nê Sarel Sukkel, ek soek lankal jou bloed”.

Met ‘n gejuig vloog hy uit die bed en bekyk Letitia so met ‘n lang oog en dink by homself: “Bliksem, maar die biets kan spyker”. Later die oggend bel Katrien vir Sarel en vra of Letitia al die plante kom water gee het en ou Sarel sê net: “Voorwaar my vrou, voorwaar. Water en kos … wat ‘n gawe buurvrou.”

Maar Katrien is nie die engeltjie wat sy voorgee om te wees nie. Nee, sy het al die tyd ‘n verhouding met die myn kaptein. Wanneer Sarel soggens werk toe ry en die myn kaptein se kar voor Letitia se huis sien staan, sit en wag hy om by Katrien te gaan kuier. Dis dan ook waar sy haar nou bevind in die arms van Ben of Ben Balsak soos Sarel hom noem en nie by haar ma nie. Sien, volgens Sarel het die myn kaptein ‘n klein totie, niks totie nie net balsak. Nou Katrien kon nie meer Sarel se volume hanteer nie, toe gaan soek sy maar, heenkome by Ben. Ben ook maar lus en ook maar man het nie op hom laat wag nie, was jare wat hy laas ‘n gelukkie gekry het. Nooit getroud nie en nie eintlik ‘n haan onder die henne nie. Toe Katrien hom een oggend in die 7Eleven op die dorp uitnooi vir tee, was hy stom geslaan. Daardie eerste oggend was hemels, hy was gelaai soos ‘n dubbelloop haelgeweer wat sewe jaar laas geskiet het. Sy was nog nie eens uitgetrek nie toe is hy op haar. Twee minute later klap die skoot dat die sop so spat. Arme Ben…  maar Katrien was geduldig en gee hom ‘n ruskansie terwyl sy hom terug vrywe tot sy volle potensiaal. Net wat sy wou hê …  ‘n 11cm totie en nie Sarel se middeldeur-steek jack-hammer nie. Met die tweede probeerslag het dit beter gegaan en kon Ben vir 32 minute uithou, maar dis al wat Katrien nodig gehad het.

Met ‘n kamma siek ma op Klerksdorp wat haar dogter nog haar hele lewe deur ondersteun en vir wie sy vertel het sy wil net ‘n kort vakansie sonder Sarel hê. Lieg die ouvrou toe Sarel later soontoe bel om te hoor hoe dit gaan. Met ‘n kamma hoes, proes en nies oortuig sy hom dat Katrien eintlik die hele week moet bly. Met die goeie nuus sit Sarel ‘n week se verlof in en trek somaar by Letitia in vir die week. En weer is daar geen keer aan die twee nie. So by so dat na die derde dag voel dit vir Letitia of die plaaslike sirkus in haar lieste oornag het. Opgepomp. Dis op die kombuis tafel, in die gang, op die sitkamer bank, in die garage op die kar se bonnet, in die swembad, in die tuinhuisie, in die bad, in die stort tot in die wynkelder, maar die lekkerste was in Letitia se gym. Daar het sy allerhande oefen apperate. So ou Sarel was “ge-oefen” na die week.

Hierna was die lewe net nie dieselfde nie. Sarel het vir Letitia met ander oë beloer en Katrien … nou ja, sy het haar sakke gepak en by die myn kaptein gaan intrek, Ben Balsak was toe nie so bad nie.

Sarel en Letitia het mekaar nog gereeld uitgehelp, maar van intrek by mekaar wou sy niks weet nie. Sarel is nou maar net te veel man vir een vrou.

Word moontlik vervolg.

Fanks Gulpie my leaf … ons wag in spanning op die volgende hoofstuk!


Wel, ek sit copyrights hierop 😆

Gulpie 2010 ©

Advertisements

11 Responses so far »

  1. 3

    demoerin said,

    😆 Interessante storie… ons wag vir deel II, moenie teleurstel nie!

  2. 6

    Weglekind said,

    Shame daar het julle dit nou…… size does count 😀
    Ons wag in spanning Gulpie

  3. 7

    twattie said,

    ♪Why are we waiting..?♪

  4. 8

    Verdwaalde Gulpie said,

    Twattie, It takes time to complete a master.

  5. 11

    squeelumb said,

    Я уже сегодня писал вам по поводу продаи (цены) вашего домена. Однако зашёлш из дома провертиь ваш отрицание, а своего комментария так и не обнаружил. Видимо, я его как-то не так отправил, или у вас спам-фильтры зарубили выше объяснение, я для каждый быль поменял указанные е-мейл, ник и сайт, внезапно они не нравятся вашему фильтгу.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: