Hey hey! It’s Friday!

Hier is gister se antwoorde:

Sneeuvlokkie

CD wat in die mikrogolf was

Vir die van julle wat dit dalk self wil probeer, gaan kyk hier – die word stap vir stap verduidelik. Ek neem net geen verantwoordelikheid vir die nagevolge nie!

Oraait, ek verstaan Bosparra doen so bietjie maintenance of iets … die Parra’s kan maar hier saamspeel as julle verveeld is vandag. Hier is nog drie om oor te raai.

Nommer 1

Nommer 2

Nommer 3

Geniet die naweek, en GO GO BULLS!

19 Responses so far »

  1. 1

    Sharpshoot said,

    1. Saagsel of skerpmaaksel
    2. Ui of Garlic
    3. Insek se vlerkie.

  2. 2

    Stig said,

    Ek stem saam SS net die eerste een van SS is verkeerd, dit is ‘n mini flagship

  3. 5

    Kadoes said,

    Ja sharps
    2 – rooi ui of knoffel
    3 – gogga vlerkie

    maar numero 1 wil ek nog oor ponder.

  4. 6

    demoerin said,

    Nommer 1 dink ek is die seile van ‘n skippie inne bottel.

  5. 7

    demoerin said,

    Nommer 2 sal ek sê rooi ui of knoffel vir eenvormigheid.
    Miskien ‘n blombol?

  6. 8

    Sharpshoot said,

    Ok-ok – ek change dan ook na Bottel-Skippie-Seiltjie

  7. 9

    demoerin said,

    Nommer 3 is gogga vlerkies. (Rysmiere dalk)
    Of die laaste engeltjie wat my wou soet convert se vlerkies wat ek afgepluk het.

  8. 10

    Verdwaalde Gulpie said,

    Toets

  9. 11

    Verdwaalde Gulpie said,

    Aaaaai jaaaai ja jaaaaaai

  10. 12

    platkuif said,

    en more word ons weer getrakteer op goeie rugby….laas naweek was maar boring sonder die BLOU

  11. 13

    1.houtskaafsels
    2.lyk soos knoffel, maar ek weet mens kry pers uie
    3.naaldekoker se vlerk

  12. 15

    Smurfi said,

    No 1. Iemand is besig om ‘n houttafel of so iets af te skuur

    No.2. lyk soos daardie nagemaakte uie (ek dink dit word uit gedroogde mielie blare gemaak) en dit lyk dan soos ‘n pers ui.

    No. 3 Skoenlapper se vlerk of porselein bakkie

  13. 16

    Harry said,

    1 Skippie in bottel. Squard rig.
    2 Brassica of beter bekend as pers kool.
    3 Husvlieg se vlerk punt

  14. 17

    parkes1 said,

    1.
    2. knoffelhusie of pers ui
    3. vlerk

  15. 18

    parkes1 said,

    1. lyk soos naaimasjien wat besig is

  16. 19

    JPR said,

    1.) skip in n bottel
    2.) pers uie
    3.) insek vlerk
    🙂


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: