Sondag musiek

Ek looooove die song!

Advertisements

4 Responses so far »

  1. 1

    Savanha said,

    Mooi song ja, maar ek laaik die ou meer 😆

  2. 2

    Wessel said,

    Hallo moeder liefste! Jamer ek vat so lank om weer kontak te maak. Ek sukkle my gat af om die ding te kry om op facebook te conect, so dan sal mar hier hallo se. Dit gan goed met my, ek eet,slaap, en lewe darm nog. Ek weer terug in die carni roetine, mar dit darm ni bad nie. Werk darm lekker mer lekker breuke, uur an uur af hehe. Soos wat ek verstaan na miami sal ek eers weer in camada op die ride werk. Hy gan ni op in die spots voor dan nie, dan gan ons op miantenice wees, normale werks uure van agt tot vyf. Sal my bes probeer om more bq te bel. Moet gan, is actualy by die werk, is redelik stil, mar hul sal my kak gee as ek gesien word op die ding. Lief ma, mis ma baie! Stuur liefde vi dad. Mwa mwa

  3. 4

    muffia said,

    Ek like hierdie song verskriklik baie – is soooooooo nice !!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: