Brb Chef …

Op een of ander stadium in elkeen se lewe, moet mens leer kook. En hoe kan jy dan nou NIE suksesvol wees as jy goeie vriende het wat jou sommer oor Skype help nie …

Demoerin: Flint…

Flintie: dmi?

Demoerin: Dit is 2.30…

Flintie: en?

Demoerin: Wat het jy gedoen oor die koskwessie.

Flintie: vanaand is peanut butter broodjies, my forte

Dellie: (shake) arme tiger

Flintie: altyd tiger, wat van my!?!?

Phibs: 😦

Dellie: ek dink ek moet ‘n spul kos maak, dit vries, dan kom haal jy dit

Flintie: lol

Dellie: voorraad v so 2 weke

Flintie: hehehe, jinne julle laat my so sleg voel

Flintie: (chuckle)

Dellie: (chuckle)

Dellie: ons maak planne dat julle nie doodgaan aan skeurbuik nie

Flintie: BWAHAHAHA

Flintie: ek sal n paarv konfyt broodjies ook maak

Phibs: (shake)

Demoerin: (rofl)

Demoerin: Ai toggie….

Twattie: ai tog flintie

Flintie: wag, lat ek rys kook, en groente, en vis

Twattie: lol

Flintie: ek dink ek weet hoe om rys te kook, roer mens dit?

Flintie: soos pap?

Twattie: nee genade tog

Phibs: nee

Flintie: en hoeveel sout gooi ek in

Twattie: lees op die pakkie

Phibs: een koppie rys een TEE lepel sout

Phibs: kleinste lepel

Flintie: hoeveel water per koppie?

Flintie: en hoeveel koppies vir twee mense?

Twattie: 250ml

Dellie: een koppie

Twattie: 1 koppie

Flintie: een koppie rys, een koppie water?

Demoerin: Sjoe, Dellie… praat ons rys?

Twattie: of maak 2 en vries die res

Dellie: nee twee koppies water ten minste

Flintie: ok

Flintie: brb

Phibs: en hou dit dop terwyl dit kook moenie wegloop nie

Phibs: moenie kom vrae nie

Twattie: jy moet kyk as die water weg is maar die rys is nog nie gaar nie sit jy biekie water by

Phibs: hou dit dop

Demoerin: Of vat die PC saam…

Dellie: sodra dit kook, sit die plaat op sy sagtste

Flintie: lol

Phibs: nee fok twat hy moet eerder nie hy kannit strain

Flintie: dis n woonstel, die pc is naby die kombuis

Phibs: gevaarlik

Twattie: definitief

Flintie: ok, hier gaan ek, vanaand kook ek vir my man

Flintie: julle is op standby

Flintie: mkay?

Dellie: 😎

Phibs: begin noual

Twattie: k

Phibs: Phibs wag in spanning

Dellie: (chuckle)

Phibs: (sweat)

Dellie: wil julle ‘n goeie grappie hoor? terwyl flints nou weg is ….

Dellie: gisteraand vra een van die luise my op fb of flints ons kok was oppi kroegploeg …. (rofl)

Dellie: ekt amper van my stoel afgedonner soos ek lag

Dellie: Dellie koes solank

Phibs: :x(chuckle)

Demoerin: (rofl) Bwahahahaha…

Flintie: sies

Flintie: ok

Flintie: die groente

Flintie: wat maak ek daarmee?

Phibs: neee eending oppe slag

Flintie: oh

Demoerin: Hoe gaan die rys aan?

Flintie: dis nou op

Flintie: een koppie rys, een teelepel sout, twee koppies water

Demoerin: Fokkit, jy maak honeymoon-rys…

Flintie: uh?

Demoerin: Dis wat my pa my ma se rys genoem het toe hulle getroud is…

Flintie: lol

Phibs: hoekom?

Flintie: kan ek die groente by die rys sit?

Flintie: in een pot?

Phibs: jip jy kan

Phibs: dans dit groente rys

Demoerin: Dit was blykvaar so pap en soggy…

Phibs: maar watse groente issit

Twattie: hang af watse groente dit is

Phibs: mixed veggies

Flintie: sulke pak gemengde groente

Demoerin: Ja, bliksem by.

Phibs: ja jy kan

Flintie: cool

Twattie: gooi hom meisie

Flintie: een koppie?

Phibs: jip

Flintie: brb

Demoerin: Het julle hom gesê om nie die plaat te hoog te sit nie…. eerder stadiger vir beginners

Twattie: lol ja dmi

Flintie: ok, my fout, dis pampoen uie, en blikkies groente….

Demoerin: pampoen uie?

Demoerin: WTF is dit?

Flintie: pampoen en uie

Flintie: *slap*

Demoerin: In een pak?

Flintie: nee

Dellie: GROSS

Demoerin: O

Flintie: ek sien die mixed veg is klaar

Dellie: nee, jy gooi nie pampoen by die rys nie

Flintie: ok

Demoerin: Blikkie, mixed?

Flintie: ek het dit

Flintie: insit?

Demoerin: Is dit mixed?

Dellie: ja, maar eers as die rys gaar is

Flintie: ok

Dellie: die inni blikkie is klaar gaar

Flintie: kan n mens pampoen saam met vis maak?

Dellie: uhm nee ek dinkie dis so ‘n goeie kombinasie nie flints

Flintie: ok

Dellie: het jy nie hoener nie?

Flintie: brb

Flintie: ek eers die pampoen gaan afhaal

Flintie: brb

Dellie: whahahahaha

Demoerin: afhaal van waar?

Dellie: seker van die stoof af?

Alta: i’m back

Demoerin: Maar wie het gesê sit dit op?

Demoerin: (shake)

Phibs: (chuckle)

Alta: maak n slaaitjie by die vis en rys flintie

Alta: (chuckle)

Dellie: wb alta

Dellie: (wasntme) nee ek wetie wie’t gese hy moet dit opsit nie

Flintie: julle het gese ek moet dit nie by die rys insit nie

Flintie: dis julle skuld

Alta: bwaahahahhahahaha

Flintie: ok

Flintie: brb

Dellie: (chuckle)

Alta: :O

Phibs: wat het nou gebeur

Alta: ek dink hy sit die pampoen terug in die vrieskas

Phibs: (rofl)

Flintie: nee vadoek het begin rook, sy hoek le op die plaat

Flintie: dis nou ok

Alta: bwaahahahhaha

Phibs: hieheihiehie maar die idee is not lekker

Phibs: dit gebeur mettie bestes inie beroep flints

Flintie: dankie vrienidn

Phibs: so wat het jy nou oppie stoof

Phibs: (hug)

Flintie: rys

Phibs: en groente?

Phibs: saam?

Flintie: julle seg dan ek moenie

Alta: lol

Phibs: o nee ek hettie gevolg nie

Flintie: delsie se moer by as rys gaar is, dis n blikkie

Alta: hy het net pampoen vir groente

Demoerin: Vadoek ook seker ons skuld.

Flintie: *slap*

Phibs: o dansit regso

Phibs: dissie kerrie groente nie ne flints?

Flintie: dis julle skuld my man dink ek kan nie kos maak nie

Twattie: ja jy kan flintie

Alta: lol

Flintie: nee phibbs

Phibs: oh ok dis goed so

Flintie: ek is nou deurmakaar, vanaand eet my man rys, ek sien dit

Demoerin: Gaan jy ons foto neem?

Phibs: flint doent wat dellie se

Flintie: ok

Demoerin: As die rys gaar is gaan jy die blikkie groente bysit.

Demoerin: En vis.

Phibs: assie rys amper reg is ennie water amper weggekook is kan jy groente bysit

Phibs: nee fok moenie vis ook innie pot sittie

Alta: Flintie, moenie dat een hier vir jou vertel hulle het in die begin alles 100% reg gekook nie. Ons hubbies was die proefkonyne wat ons kosmaak verbeter het

Phibs: presies alta

Demoerin: Of laat vis afkoel, gooi mayo by en tada… rysslaai.

Flintie: myne kry net elke maand n beter medies

Alta: lol

Phibs: bwhahahahahahahhahaaha

Alta: jy sal daar kom glo my

Phibs: jy moet elke dag vroeg begin kook dan kan ons almal help

Flintie: lol

Flintie: o fok

Phibs: en die sad ding is jy kry geen betaling nie

Phibs: wat nou?

Twattie: flintie dit kani so moelik wesi trust me. ek moes drie duikpakke leer kook toe hulle ons gejoin het van ‘onskonte wil swiets hê’

Phibs: huh twat?

Alta: brand die stoof nou

Dellie: :O

Dellie: enigiets is moontlik

Phibs: jy beter bel dellie

Alta: hyt net o fok gese en is weg

Twattie: toe ek ini spare force was, het hulle mos dit goed gedink om al die tuislande se forces by ons in te sit. toe kom al wat dom moer is daar aan en dink hulle gaan kook.

Phibs: oh k

Dellie: nee ek wil hom nie nou pla metti foon nie – hy’s dalk besig om vlamme dood te slaan

Alta: lol

Phibs: netnou brand die arme ding

Phibs: Phibs hoopie flints is lank nie?

Alta: deel van grootword proses Phibs

Dellie: hy is so biekie langer as ek (nod)

Dellie: (chuckle)

Flintie: dit was net die deksel

Alta: lol

Phibs: nee netnou brand sy doef

Flintie: afgegly vani pot af

Phibs: dis niksie

Flintie: julle vat my vlak

Flintie: sies

Alta: jou plaat is te hoog flintie

Flintie: oh

Flintie: brb

Phibs: nee flints issie man

Alta: bwaaahahahhahahahha

Phibs: alta

Phibs: bwhahahhahahahaha

Alta: ja phibs

Phibs: fokken lag ek nou vir daai

Phibs: ek se netnou brand hy sy doef en jy se sy plaat is te hoog

Alta: lol

Phibs: Phibs vermoed syt fucked up humor

Alta: ek bedoel te warm man

Alta: lol

Twattie: lol

Phibs: nee ek laggie vir wat jy se nie is net die opvolging vannit

Flintie: ek het sommer nog water bygesit

Phibs: hoekom

Flintie: dis droog en die rys is nog hard

Phibs: jou plaat is helemal te warm

Dellie: sit nou die plaat baie stadig – op sy sagste

Flintie: ok

Phibs: jip ek stem dellie

Flintie: k, ek dink die rys is reg

Flintie: 🙂

Dellie: cool!

Dellie: watse vis is dit?

Flintie: nou die vis in die microwave

Flintie: i&j

Dellie: het jy nie olyfolie nie?

Flintie: natuurlik het ek

Dellie: dan rol jy daai vis in bietjie gegeurde meel, en braai dit in olyfolie

Dellie: stadig

Flintie: ek mic eerder, julle raak te tegnies

Alta: lol

Flintie: ek het n pakkie witsous wat ek sal bliksem

Flintie: *oor bliksem

Dellie: oraait – dit klink goed

Phibs: jy die groente ingegooi innie rys?

Flintie: waar koop jy gegeurde meel?

Flintie: ja phibbs

Dellie: lol!

Dellie: jy geur dit self flints

Flintie: oh

Dellie: bietjie meel met vis speserye

Phibs: en dit lyk goed

Dellie: of net sout en swart peper

Flintie: vok die lyk, my man wil net n bord oorleef

Phibs: (chuckle)

Dellie: en uhm – koekmeel hoor – nie papmeel, broodmeel of bruismeel nie

Flintie: oh

Flintie: dis nie dieselle nie?

Flintie: so leer ons

Phibs: (nod)

Flintie: ek sien hy maak vanaand self n peanut broodjie

Flintie: (chuckle)

Demoerin: Was nou by baas… Issie kos klaar?

Flintie: die rys is

Demoerin: Met groente en alles in?

Flintie: jip

Twattie: ek dink flintie kort ‘n kook en geniet – daai is die abc v kook vir jong getroudes

Flintie: moet ek spices bysit?

Flintie: lol twattie

Flintie: dellie, die vis het klaar deeg om

Flintie: seg ek moet dit in die oond bak

Flintie: crumbed hake nogals

Flintie: kyk hoe fok ek die op!

Dellie: oh dan is dit maklik!

Dellie: kyk op die pakkie hoe warm moet die oond wees

Dellie: en hoe lank moet dit bak

Flintie: wat beteken pre-heat?

Dellie: maak eers die oond warm voor jy die vis insit

Flintie: ok

Flintie: brb

Alta: lol

Dellie: stel die temp, en die liggie sal afgaan as die oond die regte hitte bereik het

Dellie: dan eers sit jy die vis in

Sharpshoot: Die knoppie se liggie – nie die oond se liggie nie

Alta: my oond skree op my as die temp reg is

Sharpshoot: Flint – het jy ‘n drukpot?

Dellie: nee fok – die man is besig met vis nou!

Dellie: jy gaan hom net confuse

Sharpshoot: Ek wil hom ander resep gee – wat even ek kan maak

Alta: vis in n drukpot ss????

Alta: o my soul

Dellie: (chuckle)

Sharpshoot: Nee skaapnek man

Dellie: (nod)

Alta: lol  ok  wou se

Flintie: ok, is bake die boonste of onderste element?

Dellie: onder

Sharpshoot: onder

Flintie: ok

Flintie: brb

Dellie: (chuckle)

Alta: bwaaahahahahha agge nee fok

Alta: ek dink hy is nou al moeg geloop

Sharpshoot: Invest in laptop 😉

Demoerin: Drukpot? Flintie sal die kompleks maan toe blaas!

Alta: ja dis ok waar dmi

Twattie: lmga dmi

Sharpshoot: Maar dis so lekker en maklik

Sharpshoot: Kerrieskaapnek in onder ‘n uur

Twattie: om maan toe te blaas sharpie?

Demoerin: As jy weet hoe om die ding te gebruik ja.

Sharpshoot: What else Twats!?

Sharpshoot: 😉

Twattie: lol

Alta: flintie sukkel nog om n stoof te gebruik, wat te se van n drukpot

Flintie: nou hoe lank pre-heat mens n donnerse oond?

Alta: tot hy warm genoeg is flintie

Dellie: die liggie sal afgaan as die oond reg is flints

Sharpshoot: tot die fokken liggie van die knoppie afgaan!

Flintie: k

Flintie: brb

Alta: lol

Sharpshoot: BWAHAHAHAHA!

Dellie: so 10 minute plus

Demoerin: Ja flints… dit vatte rukkie.

Dellie: skink nou ma solank v jou ‘n wyntjie en relax so biekie – jy is seker nou al moeg gehol tussen die pc enni stoof!

Suz: flintie ek gaan vir jou link gee met lekker boere resepte op

Alta: k

Alta: brb

Alta: bwaaahhahahaha

Sharpshoot: hardloop alta ook nou stoof toe!? 😉

Demoerin: Wonder?

Demoerin: (rofl)

Suz: (chuckle)

Sharpshoot: :^)

Alta: nee fok vir wat?

Sharpshoot: Jy se brb

Alta: nee man ek lag vir flintie

Sharpshoot: ]:)

Suz: waar is flintie nou stoof toe

Alta: na elke vraag se antwoord, dan se hy  k, brb

Flintie: ek moet seker die plastic van die vis afhaal?

Alta: bwaaahahahhahahahaha

Flintie: of is dit soos daai bak sakkies?

Demoerin: Flint… is die rys af?

Flintie: o push

Alta: bwaaahahahahhahahahahahahahahha

Sharpshoot: BAHAHAHAHAHAHAHA!

Sharpshoot: Fok – iemand neem ‘n video-clip ASB!

Demoerin: Waar?

Alta: ja fok asb

Dellie: whahahahaahahahaa

Dellie: haal af die plastic vanni vis af!

Alta: soveel vir die hele middag se gekokery

Alta: gebrande rys

Sharpshoot: Fok, ek lag nou lekker!

Alta: ek self

Demoerin: Dit issie snaaks nie…

Demoerin: Ek is eintlik excited vir Tiger se part.

Sharpshoot: Dis fokken histeries!

Alta: dis eintlik gevaarlik  fok

Sharpshoot: TIGER!?

Alta: flintie se hubby

Sharpshoot: oic

Dellie: hy bly darem nou weer lank weg … :^)

Sharpshoot: Sit seker nuwe rys op

Flintie: hoeveel water nou weer by n koppie rys? (blush)

Alta: die rys ok flintie?

Dellie: whahahahahahahahaa

Sharpshoot: BWAHAHAHAHAHAHAHA!

Alta: bwaaaahahahahahahhaha

Demoerin: Agge nee!

Dellie: 2 koppies water, 1 teelepel sout

Demoerin: (rofl)

Flintie: k

Flintie: brbr

Sharpshoot: Het jy nie ‘n mic nie!?

Alta: hehehehehehhe

Dellie: en nou is die groente ook moertoe seker!

Sharpshoot: Rys in die mikrogolf is baie makliker

Twattie: eks trots op jou flintie dat jy aanhou probeer

Dellie: ja hy het, maar hy sukkel om die mic te verstaan …

Twattie: ek stem saam sharpie

Dellie: nog erger as die stoof

Alta: ai tog, die trane loop

Sharpshoot: select net 22 minute

Sharpshoot: manual

Sharpshoot: Fok, dis scary as ek raad oor kosmaak gee

Alta: hoekom ss?  baie mans kan lekker kook

Sharpshoot: Ek maak moerby kos

Sharpshoot: Proe en moerby

Demoerin: Ek moet kook… anders eet ek nie.

Alta: wel, dit klink of jy weet hoe om skaapnek gaar te maak en dis n bonus

Demoerin: Dellie is te vêr…

Alta: my man kan net twee dinge lekker doen

Flintie: wel, die goeie ding is nou gaan die rys en die vis saam gaar wees, die eerste was n trail run

Alta: lol

Alta: aanhouer wen flintie

Flintie: ek sal werklik moet leer kosmaak

Alta: jy is mos besig om te leer flintie

Demoerin: (y) Flint

Flintie: al vir vier jaar alta

Demoerin: Volgende week… Melktert?

Flintie: (nod)

Alta: hou moed vir nog so 2 jaar

Alta: lol

Dellie: is die groente ook moertoe flints?

Flintie: alles was in een pot

Dellie: eish – het jy nog ‘n blikkie?

Flintie: jip

Flintie: ek leer nou eers rys kook

Gielie: Is maklik, try net

Flintie: ek try nou al vir die tweede keer vandag

Flintie: (blush)

Dellie: flints onthou om die plastic van die vis af te haal

Flintie: ek het

Dellie: cool

Dellie: en assit gaar is, dan gooi jy so biekie suurlemoensap oor

Alta: jy leer eintlik vinnig flintie

Flintie: 04.05 sal die vis reg wees, seg die boksie

Dellie: hou dit maar net dop – dit gaan soms vinniger

Flintie: of is dit die verval datum?

Gielie: Kan jy ‘n eier bak, kook of poach?

Dellie: whaahahahahahaa

Alta: lol

Flintie: kook, maar hulle bars

Flintie: die eiers

Gielie: Hene, jy so leer van heel nuuts af kosmaak

Flintie: ek kan broodjies maak

Flintie: tel dit?

Gielie: Seker maar

Alta: ma wassit nie ook n fokkop nie flintie

Flintie: nope, ek sit brood, botter en peanut butter, easy peasy

Alta: o

Sharpshoot: Eier kook tip:

Sharpshoot: Sit als in die pot – net genoeg water om die eiers te bedek – sit stoof aan – gooi bietjie asyn by (eetlepel) en as die pot begin kook, time dan 5 minute

Sharpshoot: Perfek saggekookde eiers

Flintie: hoop jy is aanlyn as ek die dag breakfast wil maak ss

Alta: en moet nooit enige koue eier in n warm pot sit nie,, dit bars

Flintie: ek kook eintlik net eiers as die bad water te warm is

Sharpshoot: haha – maklik: Gooi All Bran in Bakkie – bedien met melk en suiker

Gielie: Kan jou Ma kook, Flints?

Demoerin: (shake)

Flintie: sy kan kook soos n droom gielie

Flintie: alle fancy goeters

Sharpshoot: Flint, het jy drukpot?

Flintie: ek het hom geblaas so drie maande terug

Sharpshoot: HOE DE FOPK?!

Flintie: sy rek is fucked

Alta: bwaahahahahhaha

Flintie: ek het oopgemaak voordat hy koud was

Sharpshoot: Koop nuwe rek – – dan laat weet jy my – dan gee ek jou beste kerrieskaapnek resep

Flintie: ok

Flintie: brb

Sharpshoot: Maar maak gou

Sharpshoot: BWAHAHAHAHA!

Alta: bwaaahahahhahahahha

Flintie: hoe ken ek nou die vis is gaar?

Flintie: dit lyk golden brown al vanaf dit uit die boksie kom

Dellie: gee nog so paar minute flints

Phibs: kan ek vanaand by julle kom eet flints

Flintie: erm…

Flintie: het jy medies?

Phibs: jip maar is opgebruik

Flintie: dan teken jy n vrywaarings form

Flintie: ek soek nie hofsake nie

Phibs: (chuckle)

Flintie: raait, kos is klaar

Flintie: nou moet manlief dit toets

Twattie: is daar ‘n wyntjie saam met die kos?

Flintie: nee, brannas en coke 😛

Tiger het oorleef … en van hier af, kan dit net beter gaan Flints! Tot die volgende kookles … 😆

Advertisements

13 Responses so far »

  1. 1

    Whahahahahahahahaha!

    Gee kans, Flints, een van die dae kook jy soos ‘n wafferse chef.

  2. 2

    demoerin said,

    😆 … O push bwahahahahaha
    Toemaar Flint… een les oppe slag gaan ons dit maak.

  3. 3

    Flintie said,

    Ek gaan maar net sit en bloos, ek kan nie GLO julle gaan GLOBAAL met my kak kook vernuf nie!

    • 4

      Dellie said,

      Jy hoef nie te bloos nie! 🙄 Ons almal moes erens begin … en jy is ‘n moerse sport dat jy ingestem het dat ons hierdie mag share – GLOBALLY! 😆

      Stick with us – we’ll make you famous, vriending! 😆

  4. 5

    Savanha said,

    whahahahahaha, Hierdie maatjie van my gaan nog ‘n bobaas kok word, watch net! 😆

  5. 6

    ekisanna said,

    Julle almal is ‘n TREAT! Wonder net wat julle almal op die ou einde geeet het, want julle was so besig om Flintie deurmekaar te maak (behalwe Dellie) dat julle seker nie tyd gehad het om self te kook nie. Flintie, aanhouer wen en kry maar vir jou ‘n Kook en Geniet. Die Matroos is ‘n sjef en toe ons getroud is kon ek nie eers ‘n eier kook nie. Dis toe net daar dat hy besluit om my te leer kook en dis toe ook net daar waar my trots inskop… geen man gaan my leer kook nie. Ek het toe maar self uit die Kook en Geniet geleer en al het dit 34 jaar gevat, kook ek vandag lekkerder as hy… strues nannies!… vra maar my kinders.

  6. 7

    Kadoes said,

    Whahahahaha. Hier het ‘n movie in my kop afgespeel terwyl ek gelees het …. Ek moet nou die swart maskara strepe van my gesig gaan afwas en nuwes opsit van al die gelag.

    Flintie – k – brb

  7. 8

    Charms said,

    Ag dankie tog ek het nie make-up op die ogies vandag nie. Ek het nou so lekker gelag dat dit lyk asof ek huil. Dit herinner my aan oproepe na Ouma toe ek begin kook het. Toemaar Flintie dit raak makliker. Manlief moet natuurlik gewoond raak om dieselfde kos oor en oor te eet tot jy iets anders bemeester, maar dit is darem beter as gereelde hospitaalbesoeke. 🙂

  8. 9

    Gatvol said,

    Flintie – ek weet almal dink hulle raad is die beste so hier is myne: Kry vir jou ‘n braaipan met ‘n glasdeksel sodat jy kan sien wat aangaan. Dis Stap 1.
    Sterkte.
    En onthou ons almal kry nog flops wat die hond nie eers wil eet nie.

  9. 10

    Dellie said,

    Jip, flops het ons almal gehad al … my eerste vetkoeke het die hond begrawe … en my eerste soetkoekies is glo gebruik om rotte dood te gooi onner in die myn! 😯 😆

  10. 11

    Alta said,

    Bwaaahahahahha!! Hierdie kooksessie het my dag gemaak. Hande klap vir jou Flintie, een van die dae leer jy ons n paar trieks. 😆

  11. 12

    demoerin said,

    Ek was lus vir bietjie lag…. weereens 😆

  12. 13

    Verdwaalde Gulpie said,

    Dellie my LEAVE *mwha* met baie tong en dinge.

    Julle is snaaks nê. Gelukkig het ek heelwat girls wat met graagte vir mt sal kook.

    Ek “kook” mos klaar.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: