Braai Etiket

As daar nou een ding is wat ons Suid Afrikaners goed kan doen, is dit braai, reg? Niks so lekker soos lekker pelle om ‘n vuurtjie nie. Maar daar is mos glo reëls … al is dit net oor wors braai!

Wel, wat kan ek sê … as daar enige girls daar buite is wat nog gedink het daai ding van om ‘n braaivleis vuur dat ‘rook altyd na die mooiste mense toe trek’ is waar … kyk hier en dink weer! 😆

Sommer ‘n paar tips in die algemeen oor die rangorde om die braai. So snaaks, maar tog sooo waar.  Las gerus by as jy ‘n paar van jou eie reëls het …



Advertisements

5 Responses so far »

  1. 1

    Gatvol said,

    Baie snaaks 😉

  2. 2

    demoerin said,

    Moer snaaks… en nogal waar ook…

  3. 3

    Koekie said,

    Ola Dellie,

    ek het nog nie die video gekyk nie, sal later.

    Een reel wat Tjaart het is dat mense nie hul stompies in sy vuur mag gooi nie. Hy raak sommer woes demoerin as iemand dit doen…. hahaha.

    Lekker dag Dellie.

  4. 4

    Alta said,

    😆 Lekker lag ek nou. Baie snaaks.

  5. 5

    Verdwaalde Gulpie said,

    Gebeur elke Saterdag na die game.

    PS Wel done Stormers.

    GO BULLE.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: