Slaaiblaar

WAARSKUWING – SNL 18 😆

Gielie: Ek gaan ook doeks

Gielie: Nag julle.

Struikrower:  So, what are you wearing tonight Anastacia?  Mmmmm…. I can imagine

Gielie: Sweet dreams oor lotto en Ferrari’s

Struikrower: 😡 O fok, verkeerde screen

Dellie: whahahaahahaaaaaaa

Struikrower: Sorry guys

Gielie: LOL, jy slaaiblaar!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Gielie: (rofl)

Gielie: (rofl)

Dellie: (rofl)

Struikrower: (blush)

Gielie: (rofl)

Struikrower: So, dink julle die Rand/Dollar wisselkoers gaan more onveranderd bly?

Dellie: (bandit)  (tmi)

Gielie: Dalk, maar nou wonder ek ook wat dra Anastacia

Gielie: Wat dra sy?

Dellie: (chuckle)

Struikrower: En daar besef ons Snoekie, was ‘n man ..

Gielie: Huh?

Dellie: (rofl)

Struikrower: En ons drink whiskey…. by Teasers

Gielie: Slaaiblaar jy mette man?

Dellie: wahahahaahahahaha

Struikrower: Toe hy die vyeblaar wegvat, skrik ek my gat af!

Struikrower: Waar val jy met slaaiblaar uit – ek nie ‘n fokken sywurm nie!

Gielie: “<<< So, what are you wearing tonight Anastacia?  Mmmmm…. I can imagine

Gielie: Dit is slaaiblaar

Struikrower: Nee, dit is NO COMMENT

Dellie: verduidelik v (bandit) van slaaiblaar chops

Gielie: Dan is dit traai slaaiblaar

Gielie: Dis soos cyber-sex

Gielie: Jy’t traai cyber-sex

Struikrower: Cyber-sex?  Soos Robocop tussen die lakens?

Gielie: Soos jy wat online try woeps

Gielie: (rofl)

Struikrower: Somehow, it just aint the real thing, right?

Dellie: take notes (bandit)

Dellie: chops ken van

Gielie: Slaaiblaar is soos tos

Struikrower: NIKS is soos tos nie

Gielie: Net slaaiblaar

Gielie: As Anastacia nou gese het sy dra niks, dan het jy proper begin slaaiblaar

Struikrower: Wat?  Ken jy ook vir Anastacia

Gielie: Dan stuur sy dalk vir jou kiekie

Gielie: Dan stuur jy terug

Struikrower: Het jy ‘n kiekie van haar?

Gielie: Dan praat julle steek

Gielie: Maar julle steek nie, julle praat net steek

Struikrower: Wel…obviously

Gielie: Dan slaaiblaar julle proper

Struikrower: Want ek sit met my een hand op die keyboard, en met die ander hand…

Gielie: Ja, net so

Struikrower: Kielie ek die pc se muis!

Dellie: Dellie druk oge toe – het niks van die gesprek gesien nie

Struikrower: O shit – sorry Dellie

Gielie: Dan as julle klaar geslaaiblaar het, vra jy haar vir date

Struikrower: Vergeet daar is ‘n dame in die geselskap

Gielie: Fliek of iets

Struikrower: Struikrower sit DADELIK altwee hande terug op die keyboard

Gielie: Maar julle fliek nie regtig nie, julle kyk dieslfde Youtube video tegelyk

Dellie: (rofl)

Gielie: Dan vat jy vir haar blomme, maar nie regte blomme nie, JPEG van rose

Struikrower: Dis waar ek my eerste fout met Anastacia gemaak het

Struikrower: Sy is toe NIE ‘n Kurt Darren fan nie….

Dellie: whhaahahahahaaa

Struikrower: en ‘Lekker-Lekker’ word toe ‘HEL op Tafelberg’

Gielie: Dan praat julle die volgende aand weer or steek

Gielie: Maar sy kan nie pregnant nie, en jyhoefiejas te dra nie, want julle praat net oor steek

Struikrower: Gielie, dit kling regtig vir my soos om in jou neus te krap met ‘n handskoen aan – die idee is daar maar dit is somehow not the real thing

Gielie: Dan as julle klaar is, vra jy haar vir ete, maar nie regte ete nie, jy stuur PDF resep

Dellie: lmga!

Gielie: Dissie eers soos met handskoen in neus krap nie, dis soos fantasize

Gielie: En dan nogsteeds niks kry nie

Struikrower: so jy DINK net daaraan om in jou neus te krap?

Gielie: Amper soos wanneer jou rug jeuk, daar waar jy nie kan bykom om te krap nie

Struikrower: Ja ek dink ek verstaan nou

Gielie: Ja, dis slaaiblaar

Struikrower: En dan word my sywurm ‘n kierie?

Struikrower: ….van al die blaarslaai

Dellie: (clap) jy het dit nou perfek saamgevat chops

Gielie: En nou gaan ek real life innie bed klim

Struikrower: Baaaaaai Mielies, hoop jy is vanaand iemand se sweetcorn

Dellie: nite julle – sweet wet dreams! (wave)

Struikrower: Lekker doeks, Dellie (wave)

Advertisements

11 Responses so far »

  1. 1

    demoerin said,

    Gielie: Maar julle fliek nie regtig nie, julle kyk dieslfde Youtube video tegelyk

    Ek kannie ophou lag nie… 😆

  2. 2

    Suz said,

    Julle is rof so in die aande. hehehehe

  3. 3

    Savanha said,

    Whahahahahaha, kan duidelik sien Chops voel beter!! 😆

  4. 4

    Alta said,

    Bwaaaahahahahha. Dis skreeu snaaks. 😆

  5. 5

    twattie said,

    Bitterlik skerp – so reg uit Chops se kraal! LMGA!!

  6. 6

    koeksister said,

    Dis frickin snaaks 🙂

  7. 7

    Weglekind said,

    Ek like van die feit dat jy eers van steek praat en dan kom dit by die blomme en die ete en die fliek. Is dit nie bietjie agterste voor om nie….. Het nou baie lekker gelag. Thanks Chop

  8. 8

    Struikrower said,

    *bloos*

  9. 9

    Charms said,

    LMGA – JPEG rose, PDF resep – aai die lagtrane stroom sommer 🙂

  10. 10

    Pagoda32 said,

    Ek weet baie mense se dit, maar ek het nou genuine gelag dat die trane loop! My vrou moes dink ek’s besig om mal te word! 😆

  11. 11

    Jade22 said,

    Meersterlik!!! gestel. Beste cyber-sex ooit… en dis slaaiblaar al die pad sonder enige skadelike nadele…. Nice one Chops!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: