Puzzle

Imagine you are in Africa .

You have been tied hanging on a tree with a rope anchored on the ground, a candle is slowly burning the rope, and the lion is waiting for you to drop and be his lunch …


Your survival hinges on the rope staying intact, there is no one around to help you. What to do now………. ?

Wees creative in jou antwoord … ek sal die oplossing oor ‘n dag of wat post.

ANTWOORD

Sing a ‘happy birthday’ song for the lion …

Advertisements

15 Responses so far »

  1. 1

    Gatvol said,

    Wat van ‘n leidraad? Het die leeu enige konneksie met die Lions rugby?

  2. 2

    demoerin said,

    Assit ‘n rugby Lion is hoef jy nie te worry nie.

  3. 3

    demoerin said,

    Mmm, seker ek ken die een… iets mette liedjie te doen as ek reg onthou….
    Maar kom on smaak dit fun…….

    • 4

      demoerin said,

      Jy skreeu vir die leeu daars ‘n Bull agter hom, en dan hardloop hy weg. en as die tou deurbrand val jy grond toe en is jy los.
      Ek wonder egter of dit tou of spaghetti is, miskien kan jy jouself los-eet?

  4. 6

    Sharpshoot said,

    ‘n Liedjie en kersies uitblaas? Iets wat Marilyn vir JFK gesing het?

  5. 7

    Charms said,

    Jy besef dat onderstebo hang die enigste manier is wat jy ooit die Lions bo aan die Super 14 log gaan sien. Die kersie is natuurlik om die eerste keer te celebrate 🙂

  6. 10

    BB said,

    Ek sal friggin’ HARD begin blaas!!!!

    Heita Cupcake!! Gaanit goed?? x

  7. 12

    Skoor said,

    Jy is dankbaar dat jy wel oorgewig is, en hoop jy val die k*k uit die leeu uit wanneer jy val!

  8. 14

    Verdwaalde Gulpie said,

    Halo Dellie my LEAF *mwha*

    Hey, ek en neefie ken daai een.

    Sal nie verklap nie. Jy sing iets en die Leeu doen dan iets.

  9. 15

    muffia said,

    ……….. ag dit is maklik man – vertel die leeu sy “naamgenoot” span gaan volgende jaar die beste rugbyspan in SA wees – die leeu pp homself nat van die lag – en hopelik ook sommer die kers se vlammetjie ook dood – en voila !!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: