Drinking rules …

Ek hoes en proes en alles gelyk, maar dis nie wingerdgriep nie. Hierdie twee clips is net eenvoudig skreeusnaaks v my … geniet!

Advertisements

6 Responses so far »

  1. 1

    Verdwaalde Gulpie said,

    Môre Dellie my LEAF soentjie vir jou met baie tong.

    Hoop jy gaan ‘n heerlike week hê, net so voorspoedig soos laasweek.

    Onthou jou paal is nog gereserveer in my losie.

  2. 2

    Smurfi said,

    Dellie ek het nou my gaai af gelag vir hierdie ou, met sy “drinks” wat so partie in die “stomach”, flippen goed gedoen .

    Ai jai jaai!! wie stamp en stoot so?? shame en die ou wil maar net die nuwe “Sandle dance” doen, en dan moet hy nog sukkel om die girls ook op te chat. 😆

  3. 3

    Smurfi said,

    Niks so lekker as so lekker lag, so vroeg oggend nie!!! maak sommer my hele dag.

  4. 4

    Charms said,

    Wie stoot so???? LMGA.

  5. 5

    demoerin said,

    Daai clip van die most challenging footwear is seker een van die beste ooit!

  6. 6

    Sharpshoot said,

    Feel it…it is here!
    Tsamina mina…eh eh!
    Waka waka eh eh!
    Tsamina mina zangalewa,
    Anawa eh eh!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: