Stars Fall Down

Ja, ek lewe sowaar nog! Ek kom so min hier deesdae, (of op ENIGE blogs for that matter!) dat ek nou skoon skuldig voel om te sien hier is sowaar nog mense wat daagliks inloer.

Dit gaan goed. Was baie beslis ‘n jaar vol ups en downs vir my tot dusver.  Baie hekkies oorgeklim en oor sommiges myself stukkend geval. Kan nog nie besluit of dit die kakste of die beste jaar van my lewe is nie, maar dinge begin nou na ‘n punt toe beweeg. Wat ek gaan doen as ek by daai punt kom, is ‘n ander vraag.

Ek is nogsteeds redelik doenig by Bosluis, en in my soeke na musiek vir elke aand die afgelope maande, het ek op ‘n paar juweeltjies afgekom.

Hierdie is ‘n stunning song en video. Geniet, ek sien julle deur die venster! Mwa!

 

Advertisements

8 Responses so far »

  1. 1

    Choppy said,

    Jy het nogal lanklaas iets gepost hier, maar mens lees jou darem baie by Bosluis raak.
    Cool song daai.

  2. 2

    Qwastor said,

    Welkom terug!

    Enige idee hoekom mens nie by Frank en Petro kan comment nie?

    Ek sukkel vreeslik om my comments daar te plaas.

    http://www.vreesloosafrikaans.co.za/?p=3980

    • 3

      Dellie said,

      Nee jinne – ek weet nie. Dit lyk my mens moet eers onderwerp word aan een of ander toets voor jy deurgelaat word. Jy kan seker maar hier sê wat jy daar wou sê? 😆

  3. 4

    Heita Dellie, ek sien vir jou ne. hehehe

    • 5

      Dellie said,

      Rosie! Hoe gaan dit, vriendin? Ai, skielik kry ek nou heimwee as ek terugdink aan ons lekker kuier tye op die blogs. Maar alles evolve seker en ons beweeg aan. Lekker om jou weer te sien!

  4. 6

    Dellie dit gaan goed vriendin, ek is terug by my nuwe blog…ek het weer ge-evolve 🙂


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: