Die Avonture Van Sampie en Soesan

Ek is SAMPIE

Ek is geboere in die felt langs die pad nadat mei ma in kraam gegaan het op 32 weke. Met geboerte het ek in ‘n bol beesmis geval toe mei ma oer ‘n hyning wou klim om turksveie op ‘n plaas te stiel.  Jy weet mos, n swanger frou se lis  is moelik om te stil. Soe het ekka  Sampie Skietekat dan die lewe binne gekom op 12 Maart 1992.

Mei ierste jare was mar rof mei pa het baaije gedrink en bewier dat ek die bierman se kint is. Sies vir hom, maar ek het dan al die loeks en intelegensie sieker van mei ma ge-erf. Mei pa het later gedoet want hei het soe baie geseip dat sy liewer nie kon hou nie.  Toe hillu hom veras het hy met ‘n bang an aan die brant geslaan, Soe bei soe dat die oent se deer afgeflieg het.

Ek is op die jong outerdom van 11 in die prepremer ingeskryv het vinnig gevorder tot grat twie. Op die ouderdom van 16 het hillu mei in grat 10 gesit omdat ek te groot was vir die banke in die ander klas en my asbakkie nie in die gaaitjies wou pas nie.  Ek is tans in grat 12 en skreif matiek.  Ek is die ierste ien van ons familietjie wat matiek gaan slaag.  My pappa het probeer tot en met sy doet’ maar kom dit noeit slaag nie. Mamme het na die 6 de proebierslag opgegee. Ek het verliede kwartaal ‘n diploema gekry vir beste vorderingk in Afriekans. Ma mamme en mei stiev pappa was soe trots op mei. Hulle het somar die Beatil vol petril gemaak dat ek en Soesan mei girl vir die nawiek dam toe kon gan.

Nou Soesan is ‘n ander stoerie, sy blei lanks ons en ek het har alteit afgeloer as sy stort. Ek dink sy het aspris die stort gordein oep gelos en die gordein voer die fenstir weggetrek en die ryt oopgemaak.  Kamma om die stoem te lat eitgaan. Daar vang sy mei toe een aand. Toe se sei: Sampie jei het nou al alles gesien wil jy nie maar inkom en mei afdroog nie. En net daar begin die proebleme.  Sien daar is Frederik wat oek verlief is op Soesan, toe kom hei nou die dag dag daar met blomme. Die bliksem toe goei ek hom met ‘n dart tissun die oe. Hy hol toe weg, maar leor toe later wier oor die muur.  Ek het nou vir mei ‘n kettie en ‘n sak einies gekoop, die donner gaan skeit.

Maar mense mense ek vertel jillu later weer van SAMPIE die hunk van Danville.

😆  Ek hoop om Sampie te oorreed om julle gereeld te kom vermaak met sy stories !

Advertisements

4 Responses so far »

  1. 1

    Fokk said,

    Bwhahahahahahahahahah – EXCELLENT!!!!

    NOG! NOG!!!! ASSEBLIEF!!!!! 😉

  2. 2

    Plein said,

    AWSOME!!!!!!!!!!!!

    Wahahahaha

  3. 3

    Charms said,

    Hier kom nou vir jou ‘n storie.

  4. 4

    demoerin said,

    Ek hoop ook Sampie kom gereeld kuier… bwahahaha, daardie dart 😆


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: