Tannie Liesbet

Sampie het baie moeite gedoen met hierdie een. Waar die spelling wel gefaal het, het Soesan aan sy been gevat … 😆

Tannie Liesbeth, liewe tannie Liesbeth.

Tannie Liesbeth is gebore 29 February 1916. Elizabeth Susanna Katariena Malan. Op die ouderdom van 14 verlaat sy skool en trou met oom Soois Skietekat. Ek het later uitgevind dat oom Soois eintlik tannie Soois moes wees. Sien tannie Liesbeth was in n lebanese troue / verhouding. Daai jare was dit onwettig, so tannie Soois het almal bedrieg deur soos n man aan te trek en Texan plain sigarette te rook. Dis ook hoekom sy met n diep stem kon praat. Sy is op die vroeg ouderdom van 82 oorlede aan een of ander long kwaal. Natuurlik strike die kak toe die fan toe die lyk besorger sien dis n vrou.

Ons was almal vir skok behandel. My ma sê dat ek nou nog die newe efekte toon. Sien ek was maar 8 toe dit gebeur.  Daarna was tannie Liesbeth nooit weer dieselfde nie. Sy het begin karrietjies in die parkie speel en het altyd op die stofsyer gesit as ander stofsuig. My ma het gese sy dink sy kry lekker. OK ek weet nie wat sy daarmee bedoel nie.

Na die dood van Tannie – Oom Soois het tannie Liesbeth ook by ons kom intrek. Sy het soms kaal in die hys rondgeloop en my ma se eerste man, my pa, kon die nie handel nie. Hy se tannie Liesbeth het hom net lis gemaak en hy kon niks kry nie.

Verlede maand beslyt tannie Liesbeth dat sy iewers alleen wil gaan bly. Dis toe daar wat sy besluit sy wil he ons moet die karavaan vir haar vir twee weke by die Boksburg meer gaan parkeer. Toe die ongelukkie met die Beatle gebeer en die Beatil se klats breek was sy so kwaat dat sy haar koffer gevat het en weggeloop het. Nou sien ek dat sy in Amerika gearrestreer is oordat sy as dwelm mule gebruik is. Sy wou bleikdaar die geld gebruik het om my Beatil te lat regmaak, sjame die arme ding.

My ma se dat sy gebel het en baie gelikkig is. Sy deel n kamer met n vrou met die naam van Cathrien Bundie. Sy is n celeb in die tronk die Bundie vrou. Bykbaar is sy vamilie van daai Edd Bundie ou in Amerika. Tannie Liesbeth se dat niemand haar pla nie. Sy het ook nou n nuwe paar tanne. Die ander vrou in die sel is dood en toe gee hulle die tanne vir haar.

Sy kan oor 16 jaar uitkom op parool, maar ek dink nie sy gaan aansoek doen daarvoor nie.  Sy het ook nou niewe lievde in die tronk by die Bundie vrou ontdek. My ma is bietjie deurmekaar want sy praat van dat tannie Liesbeth ‘n pakkie gevra het met iets van BOB en Duracell batterye.  Sy wou seker ‘n flits gehad het, miskien loadshed hulle daar ook.  Maar ons sal dan sieker nie gou weer vir tannie Liesbeth sien nie.  My Pa het intussin die Beatil laat regmaak.

Ek is SAMPIE

 

 

 

 

 

 

en trots daarop

Advertisements

7 Responses so far »

  1. 1

    Fokk said,

    Agge nee!!! Daar kak my blaasbeheer!!!!!

    “…altyd op die stofsyer gesit…” Bwhahahahahahahahahahahaha!!!!

    WELGEDAAN!!!!!!!!!

  2. 2

    Cleo said,

    Lol….baie cute!

  3. 3

    Dellie said,

    😆 dis pis snaaks!
    Komaan julle, sê biekie iets …. moenie net so roofkyk nie!

  4. 4

    demoerin said,

    😆 Bwahahaha… daai lebanese verhouding! Bwahahaaha

  5. 5

    Charms said,

    Ek dink Sampie kan maar al sy stories hier kom vertel. Ai dis lekker om te lag.

  6. 6

    Ginger said,

    Sampie dankie ek het lekker gelag. LOL

  7. 7

    Alta said,

    bwaaaahahahahhahahhahahaha!!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: