40 + tax

En daar is “16” toe ook verby vir my. Wow, wat ‘n jaar! Ek het nie by die helfte van die goed uitgekom wat ek wou doen VOOR en tydens hierdie jaar nie, maar as ek terugkyk, dan dink ek: “Hell girl, you’ve come a long way!”

Toe sit ek nou en wonder – hoe gaan ek amptelik oor gaan na die + tax toe deel met ‘n “bang”? Mens lewe mos net een keer … en DIE dare lyk toe vir my perfek! 

Jy moet helder oordag, by ‘n besige garage, ‘n kar se voorruit gaan was in jou nities. PIENK nities en blou slippers … Nou ken julle vir my?? NIEMAND noem my chicken nie, so here goes …. whahahahaa! Ek wou vreeslik graag die voorruit gewas het met ‘n Stormers trui, maar kon ongelukkig nie een in die hande kry nie … 

In een van my FB pels se woorde: ” it’s better to be absolutely ridiculous than absolutely boring…”

Ek wonder wie van julle sal die moed hê om dieselfde te doen … komaan! Ons is net hier vir ‘n wyle – LIVE LIFE LOUD

Advertisements

11 Responses so far »

  1. 1

    Hahahaha, ook net jy vriendin!! Jy is hom in met n moerse groot glas (sonder skoene) en uit met ‘n ruitwasser en pienk nities! So ja, jy het vêr gekom my ding. Baie geluk met jou B-day.

  2. 3

    Jy is baie braaf. Ek self sal nooi so-iets doen nie 🙂 Gans en al te bang.

  3. 4

    Xena Phoenix said,

    😆

    Is dit jou eie kar?

  4. 6

    jagternw1976 said,

    HA HA !! Ek sal like om te sien wie kan DIT beat. Prost op jou 40.

  5. 8

    fokkk said,

    Dellie

    Jy is MOER cool vir hin ou tannie hoor!!

    Baie geluk met die ‘mylpaal’ – mag ons nog vele saam met jou beleef.

    PS: Jy mag nou maar ophou dieet hoor!!

  6. 10

    Charms said,

    Whahahaha. Welkom by die ’40 and Fabulous’ klub. Ek sal die ene onthou as ons weer see toe ry (ek ry mos af in my pajamas 😯 )


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: