Lifeline

Terwyl daar biekie probleme is by Bosluis, kan julle hier gesels. Lyk my almal kry onttrekkings simptome! 

126 Responses so far »

  1. 1

    Gigi said,

    Heehaa ek is eerste Lol

  2. 5

    oomgert said,

    En ek gaan nou eers weer werk…..

  3. 9

    asgat said,

    ek is deur !!!
    ek is deur!!!

    hello almal
    ek het julle omtrent gemis
    my werk is skoon op datum gmf!

  4. 10

    Toffie said,

    Djulle weet toggie wie ek issie tong 😉

  5. 13

    daisyblom said,

    Ek is so bly om julle klomp pampoene te sien… Ek tjank sommer!

  6. 19

    Dellie said,

    Ek weet wie is Toffie … 😆

  7. 20

    Gigi said,

    mrgreen ek ook

  8. 21

    Toffie said,

    Hoe moeilik kan dit nou wees (en dellie waar kry jy fokkies HUH?)

  9. 27

    Gigi said,

    Hoedehel maak mens nou die gesiggies?

  10. 28

    Dellie said,

    😆 = : lol : sonder die spasies
    :mrgreen: = : mrgreen :
    😉 = : wink :
    🙂 = : smile :
    😦 = : sad :
    😥 = :cry :

    Sal nou dink aan die ander …

  11. 32

    asgat said,

    whahahahaha ek weet
    pouker

    ai ai ai … moet die over 40 age wees

  12. 34

    asgat said,

    wie is die mielie hierbo???

  13. 37

    Toffie said,

    Ek gaan nou eers ‘n steek werk doen *sug*

  14. 40

    Gigi said,

    Julle moet die ander laat weet ons praat nou hier kak vireers :mrgreen:

  15. 41

    Dellie said,

    😮 = : eek :
    😯 = : shock :
    😡 = : mad :
    😈 = : twisted :
    😀 = : grin :
    😳 = : oops :
    😎 = : cool :
    🙄 = : roll :
    😛 = : razz :
    👿 = : evil :

  16. 42

    Wondernet said,

    Fokkit maar julle kan raas, 🙂

  17. 46

    Wondernet said,

    ~~~~^~~~~

    wats dit ▲

  18. 52

    Wondernet said,

    Het julle vir Nicole laat weet

  19. 55

    asgat said,


    raai wat is dit?

  20. 58

    Toffie said,

    Die arme Bosvark weet nou weer nie hoe om hier in te log nie 🙄

  21. 59

    Wondernet said,

    waars Dezzy? Hoe gaan dit deesdae met hom en my skelmpie Sindy?

  22. 63

    Dellie said,

    Ek vermoed ‘n paar Luiste kan nie WordPress access van die werk af nie.

    Wat wil julle hê vir lunch?

  23. 66

    Wondernet said,

    Slap tjips, met mayo en gebakte eiers, bacon en ertjies

  24. 69

    Toffie said,

    Jy het gesê

    BOSLUIS IS OP >>>>>>>>>>>>

  25. 74

    ella said,

    Bosvark kannie by wordpress innie, maar hy try :mrgreen:

  26. 80

    ella said,

    Eers gou weer biekie werk 🙄

  27. 81

    demoerin said,

    En wat gaan hier aan dat hier niks aangaan nie?

  28. 91

    Dellie said,

    Haai ja – ek’s vreeslik 😦 oor Vreesloos Afrikaans … weet nie hoe ek hieroor gaan kom nie … *snik*

  29. 102

    aceofspades said,

    Hallo julle appel skille,

    Dankie giegiebyte,

    Wat Dellie is BL toe of wat?

  30. 109

    Gigi said,

    Heks jy het mail

  31. 111

    Wondernet said,

    ek het nie mail nie

  32. 114

    Wondernet said,

    ek ondersteun graag : http://www.bosluis.co.za/ click op die kortpad en ondersteun saam

  33. 115

    aceofspades said,

    Toffie, hell, ek hou van toffies, aangenaam jy,

    Dellie tot my Konsole-H mail server beweer my addy bestaan nie meer nie, wat sê dit vir U ??????

    Anyway, ek moet so biekie gaam skouer aanie wiel sit, of iets (note WIEL)

    Cheers almal
    Mag julle ‘n vruegdevolle dag beleef

  34. 116

    AceOfHearts said,

  35. 117

    Wondernet said,

    Soms is ek heeltemaal versot op die KOUE weer.

  36. 124

    Dellie said,

    Lunch is served —–>

  37. 125

    Toffie said,

    Dellie,, Wondernet perv nou weer oor jou pajama kiekies van gister,,,die koue,,,ens ens ens

  38. 126

    Wondernet said,

    Baai Luise

    Wondernet uit ……………………………………


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op Wondernet Kanselleer antwoord