STORIEMONSTER

Binnekort hoop ek om te kan spog dat ek ook ‘n bekende skrywer ken. Hou kop, die is nie ‘n kortverhaal nie, dis ‘n hele boek. Baie karakters en baie intriges. Maar alles kom wel bymekaar uit. 

So maak ‘n date teen half 10 elke oggend, sit af jou selfoon en ignore die baas, kry koffie en koekies en kom geniet dit saam met ons.  

Jaja – scroll af en lees vanaf  episode 1 … 🙄 

Dankie Monster 😉 


Advertisements

40 Responses so far »

  1. 1

    ella said,

    Ek sienie episode 1 nie …. kort ek clicks brillekies?

  2. 6

    Charms said,

    Genade vrou, amper neek ek van my stoel af 😯 Bly om te sien jy leef nog, maar nou gaan ek eers begin lees.

  3. 11

    sharon-cathryn said,

    baie dankie vir die storie!!! love dit

  4. 12

    gigibaby said,

    Ek dink ons moet nou maar hier chat solank, lol

  5. 15

    Dellie said,

    Hi julle. Ons kan seker plan maak vir Brekvis en so aan so tussen die stories deur. Ek het geen idee wanneer BL weer aan die gang gaan wees nie, sekere mense het nog nie my ping geantwoord nie 🙄

    PS. Jannas, hier is net ‘n paar ‘fokkies’ wat ons kan gebruik … 😦

  6. 16

    gigibaby said,

    My ping kom sommer dadelik terug

  7. 21

    toffieappel said,

    Jannas jy het ‘n vieslik avvy *evil*

  8. 24

    Anoniem said,

    Waar is die vervolg op die stories.

  9. 26

    jagternw1976 said,

    09:35 ….. Wag in spanning vir die nuwe episode …. My koffie word koud !

  10. 28

    jagternw1976 said,

    Dankie. 🙂
    Ek kry onttrekkingsimptome as ek nie verder kan lees nie.

  11. 29

    monster134 said,

    Shit….ek seil voor julle. ek dog ek het die ding gestuur…. maar ek het nie. Ek stuur Dellie!!!

    Ek skeur solank my hempie

  12. 33

    Dellie said,

    OK OK – ek post episode 20 … 😆 Maar dis rerig AL wat ek nog het, daarna sal julle geduld moet gebruik of begin drink tot Maandag 😀

  13. 35

    jagternw1976 said,

    Episode 22 please ….

  14. 36

    Kokkewiet said,

    Waar is die res??? Ek kan nie wag om verder te lees nie…..

  15. 37

    monster134 said,

    Eish, ek dink Dellie het internet probleme… Dit gaan bietjie neuk. Die storie is op Bosluis. probleem is daar is nie werklik enige episode indelings nie. So as jy daar gaan lees moet jy mooi kyk dat jy nie ‘n episode mis nie. Vandag sn was episode 23. So hier kort twee episodes.

    Eks seker Dellie sal regmaak as sy terug is.

  16. 39

    Kokkewiet said,

    Dankie Monster!

  17. 40

    Dellie said,

    Ek’s verskriklik jammer julle. Was sonder internet en dit was helemal buite my beheer. Ek gaan probeer om die res van die episodes vandag te post


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: