STORIEMONSTER – Episode 10

Huidig

James Hippert kreun en rol weg van die jong seun af. Die seun bly doodstil op sy maag lê. Hy wag dat sy tormentor die eerste skuif maak. Enige onnodige beweging nou die verskil kan maak tussen ‘n loesing, en betaling vir sy dienste.

Die benerige hand krimp om sy skouer, en hy word op sy rug gedraai. Hy voel die man se mond om sy orgaan, en hy bid stilweg dat hy die resultaat sal kan lewer. Hy doen dit met ‘n geforseerde kreun. Die man se hand lê op sy maag…. die vingers in’n klou getrek. Die seun kan deur die hele daad nie sy oë van die hand afhou nie.

Dan skree ‘n motoralarm skril onder in die pad.

‘Fok, dit is my alarm’ mompel James, en hy vroetel deur sy broek wat op die grond lê se sakke. Hy vloek binnesmonds. Hy druk die knoppie op die sleutel, en die rumoer hou op. Hy staan op, en ruk die broek wat om sy enkels lê, hardhandig oor sy maer boude.

‘Wag hier, ek’s nog nie klaar met jou nie.’ beveel hy die jong man, en die seun beheer die sidder wat deur hom gaan met groot inspanning.

James strompel by die deur uit. Hy loop-val teen die trappe af, terwyl hy lomp sy kledingstukke regtrek. Hy stamp die glasdeur oop, en ‘n klein skare het alreeds om sy voertuig gevorm. ‘n Verbygaande motor verlig die blink glasstukke wat in die pad lê.

‘Dose het in my kar ingebreek!’ skree James de moer in. ‘n Jong vrou staan met ‘n selfoon in haar hand, en as hy by sy voertuig buk en deur die stukkende venster inloer, staan sy vriendelik en behulpsaam vorentoe.

‘Meneer, ek het klaar die polisie gebel, hulle is oppad. Ek het die dief daaaar sien hardloop!’ sê sy en beduie entoesiasties na die oorkant van die pad.

‘Jissis, fokkof almal hier, ek kan self my kak uitsort!’ skree James, en skouer die vrou hardhandig uit die pad. Sy struikel oor die randsteen en val op haar rug. James moet die instink om haar in die gesig te skop, daadwerklik onderdruk.

Al wat hy nou nog nodig het, is die polisie. Hoe verduidelik hy ‘n minderjarige kind in sy woonstel. Vernaam een met ‘n vernielde hol. Hy het nie die kak nodig nie. Hy glimlag stram vir die ironie.

Dit is egter te laat. Hy hoor die loeiende sirenes, en hy kyk af in Ampthill Laan Benoni. Die polisiebakkie gly sywaarts onder om die draai, en storm dreigend nader.

//

Martin Marx lê op sy rusbank, en kyk Mythbusters. Stomme mense het niks anders om te doen nie. Skrik ‘n olifant regtig vir ‘n muis? Wat de….

Sy foon lui skril, en hy vroetel eers daarmee. Hy het sy arm dood gelê.

‘Marx’
‘Inspekteur, Kallie de Jager hier!’

Martin ken die jong sersantjie van sy klub-rugby dae af. ‘n Klipharde sening van ‘n mannetjie. So sterk soos ‘n bees.

‘Kallie, jy bel seker nie om net gou te hoor wat voorspel die weerburo vir môre nie, nê?’ vra Martin, amper hoopvol.

‘Nee Inspekteur, ek het ‘n snaakse scenario hier. Ek dink ek het sommer sopas u saak ook opgelos.’

Martin sit baie skielik regop.

‘Waarvan praat jy?’

‘Ek het nou net uitgekom om ‘n motorinbraak te kom ondersoek, en in die kattebak, het ek ‘n haelgeweer en ‘n snaakse lugdruk pylgeweer gekry. Asook ‘n suurstofmasker. Ek het net vanmiddag gesit en kyk na u verslag op die bord. Hierdie maak sense, Inspekteur. Die eienaar van die voertuig is James Hippert!’ Die sersant sukkel om sy opgewondenheid te onderdruk.

‘Ek’s oppad. Moet aan niks vat nie sersant’ Martin trap, sonder om te dink, sommer in sy plakkies waarmee hy vanmiddag grasgesny het in.

James Hippert. ‘n Fokken aaklige stukkie werk. Wat was dit? Vier keer die afgelope drie jaar, wat hulle hierdie vent in die selle gehad het. Seksoortredings. Gewoonlik minderjariges, of aanranding van ‘n prostituut. Elke keer het hy uit hulle kloue weggeglip. Op tegniese puntjies. Hippert het geld. Hy is nie skatryk nie, maar kon nog altyd die beste prokureurs bekostig.

Die laaste onderonsie wat Martin met dié vent gehad het, het Hippert smalend uit die hof gestap. Die vernielde prostituut dreigend aangegluur waar sy nog vernederd in die aanklagbankie gesit het, sy oë in Martin s’n vasgepen, en met ‘n verwaande grynslag vir Martin gesê: ‘Tot volgende keer, Inspekteur!’ Hy het sy kop teruggegooi en vir sy prokureur gegiggel: ‘I’m a poet… and I know it!’

Om hom te bêre, sal die local polisiemag laat jubel, dink Martin. James Hippert is drek. Meerlagige skuim….

//

Martin stop langs die giggel-geel polisiebakkie. Die skare is besig om uit te dun. Kallie de Jager kom haastig aangestap.

‘Naand Sersant.’ Hy skud vinnig Martin se hand, en beduie in die rigting van die Nissan Navara bakkie wat teen die randsteen staan. Kallie mors nie tyd nie:

‘Ons is uitgeroep op ‘n motor inbraak. Blykbaar het een van die omstanders gebel. Ek het nader ondersoek ingestel, en gesien die kantvenster aan die bestuurderskant is flenters. Die bakkie se canopy is een van daardie wat sluit saam met die kar. Fancy besigheid. Wat my gepla het, was dat daardie vrou daar,’ en hy beduie na ‘n nie te onsmaaklike donkerkop wat beneuk teen ‘n lamppaal aanlê, ‘het die saak ingebel. Die eienaar van die voertuig het haar blykbaar gestamp, en toe hy ons sirene hoor, toe verdamp hy terug in die gebou in.’ Kallie wys met sy vinger na die vyf verdieping woonstelblok agter hulle.

Martin hou sy hand op.

‘Ek hoop julle het opgevolg.’ Hy mik klaar in die rigting van die woonstelblok se groot glas voordeur.

Kallie stel hom gerus.

‘Natuurlik Sersant. Dit is hoe ons by Hippert uitgekom het.’ Die jong man se gesig verraai sy afkeur in die feit dat Martin dink hy is stupid.

‘Ok, Kallie, goeie werk,’ herstel Martin die man se moraal. ‘Gaan aan.’

‘Ons het hom daar bo gekry, naarstigtelik besig om ‘n jong seun in klere te probeer kry. Hulle is beide nog daarbo.’ Hy kyk verlig na die klein Volkswagen bussie wat luierig oorkant die pad tot stilstand kom.

‘Uiteindelik, hier is forensies ook.’ sê hy

‘Goed, vertel my wat jy in die bakkie gekry het.’

‘Ser…’

‘Jirre Kallie, laat vaar die range stront….’

‘Ummm, goed…… ummm… Martin. Ek het die sleutel by hom gaan haal, want ek kon sweer ek het die buitelyn van ‘n wapen agter in die bakkie gesien. Ek het drie omstanders laat getuie staan.’ Hy haal ‘n notaboek uit sy sak, met die name en adresse van drie persone netjies in ‘n amper laerskool handskrif, daarin geskryf. Hy werk by die boek.

‘Onder ‘n groterige seilsak het ek dié gekry…. kom kyk gou.’ Hy draai om en lei Martin in die rigting van die bakkie.

Martin sien die duidelike vorm van ‘n lugdruk pylgeweer. Die suurstofbottel nog aan dit gekoppel. Langs dit lê ‘n enkelloop Winchester 840.Dit lyk soos die dertig duim loop model. Die wapen lyk splinternuut. Daar lê ‘n stel handskoene, en ‘n enkele SG rondte. Die plastiek omhulsel, wat die verdowingspyle bevat het, lê opgefrommel in die voorste hoek van die voertuig se bak. Langs dit staan ‘n klein 2kg suurstof bottel, en aan dit ‘n ongebruikte suurstofmasker.

Martin fluit deur sy tande. Hy draai om en loop na die Volkswagen bussie toe. Stevens, die fotograaf, en ‘n ouer man staan agter in die oop luikdeur van die voertuig, besig om vervaard te vroetel met hulle onderskeie toerusting.

‘Naand kerels’ groet Martin. Hy herken die ouer man as Jonathan Cohen. Seker een van die beste forensiese ondersoekers in die polisiemag vandag. Martin verbeel hom die man is vreemd senuweeagtig. Dit is laat, hy is nie meer jonk nie, Martin skryf dit toe aan moegheid, en sit die pot mis.

Die twee manne knik net hulle koppe.

‘Ek wil hê julle moet versigtig wees met die inhoud van die bakkie. Maak doodseker julle tag en label mooi, en ek soek ‘n vol verslag teen lunchtyd more….. ok?’

Die ouer man knik net.

‘En Stevens, jy weet wat om te doen. Jonathan, ek soek jou blitsig daar bo in die woonstel.’

Beide mans gooi sakke oor hulle skouers, en as hulle die deur van die voertuig toeklap, stap hulle haastig weg.

Martin vryf oor sy ken, hoekom sal die ou die goed so oop en bloot in sy voertuig los? Hy is nie net laks nie, blykbaar stupid ook. Hy gaan ‘n duur prys daarvoor betaal. Martin stap in die rigting van die voordeur. Sy oog val weer op die aantreklike donkerkop by die lamppaal.

‘Naand dame, ek is Speurder-sersant Martin Marx’

‘Nana Forme’ sê sy eenvoudig, en steek haar hand na hom toe uit. Die hand is sag en warm. Daar gaan ‘n geniepsige tinkeling deur Martin se lyf. Sy liggaam skree. Drie jaar….. drie jaar wat hy nie die genot van ‘n vrou se liggaam ervaar het nie. Jissis.

Hy besef hy hou nog haar hand vas, en hy los dit vinnig. Sy kyk hom geamuseerd aan.

‘Vertel my wat gebeur het.’ herstel hy blitsig.

Sy beaam wat sersant De Jager hom vertel het.

‘Ok, luister, as jy enigiets anders onthou, hier is my nommer, bel my.’ sê hy en krap in sy beursie op soek na ‘n kaartjie. As hy nie regkom nie, sê sy: ‘Gee my die nommer, dan sit ek dit sommer in my foon.’ Sy staan klaar gereed met die apparaat in haar hand.

Martin stamel sy nommer af, bedank haar lomp, en maak sy weg in die rigting van die voordeur. Hy is soos ‘n verdomde skoolseun, dink hy. Hy voel haar oë op hom brand. Hy hoop regtig sy onthou later iets.
Bo in die woonstel, hang die reuk van babaolie en sigaret rook. Nie ‘n lekker kombinasie nie. Op ‘n stoel in die swak verligte voorvertrek sit James Hippert. Hy sit met sy kop in sy hande, en ‘n groot konstabel toring hand op die knuppel bo-oor hom. Martin knik vir die konstabel, en hy los hulle in vrede. Martin draai ‘n lendelam gemakstoel in die rigting van die verdagte.

Jimmy Hippert is ‘n maer benerige man. Die arms be-aard en die vel melkwit. Lang swierte swart hare hang teen sy rug af. Die gesig is dié van ‘n tipiese reeksmoordenaar in TV films. Hoë wangbene, dun lippe en ruie wenkbroue. Die oë te naby aan mekaar, en donker. Die neus reguit en benerig, soos die res van hom. Pokmerke op sy wange getuig van vroeë aknee, en hy het ‘n kort litteken in die middel van sy voorkop. Hy het ‘n dik goue ketting om sy nek, en ‘n dunner fyner een om sy linker gewrig. Die benerige vingers is versier met ringe. Die naels kort afgekou.

Voordat Martin enigiets kan sê versoek die aaklige mannetjie ‘n sigaret. Martin roep weer die konstabel nader. Jimmy blaas ‘n reuse bol blou rook bokant sy kop uit. Dit lyk asof die kankerstokkie die man laat ontspan.

‘Sooo, kan jy vir my verduidelik wat die arsenaal agter in jou bakkie maak?’

Jimmy verstik ‘n oomblik, en kyk amper gedweë na Martin.

‘Waarvan praat jy?’

‘Jy weet daar was ‘n vieslike moord nou die dag hierbo by Ebotse. Ek sal geld wed die wapens in jou voertuig was betrokke.’

Jimmy skuif ongemaklik rond.

‘Ek sê nie ‘n dooie donnerse woord verder nie. Ek soek my prokureur.’

Martin ignoreer hom, en staan op. Hy beduie vir die konstabel om wag te hou. Hy loop in die kort gangetjie af na waar hy stemme hoor in die enkel slaapkamer.

Die seun sit op die bed, ‘n handoek om sy onderlyf. Hy het ‘n verbleikte geel T-hemp aan, die moue met fyn rafels. Kallie de Jager is besig om in ‘n hangkas te krap.

‘Jyt ‘n lasbrief nodig vir wat jy daar doen. Jy vergeet, hierdie is nog nie ‘n misdaadtoneel nie.’ sê Martin.

Kallie klap die kas toe, en kyk skaapagtig na Martin.

‘Like hell, Mar…’ hy kyk na die forensiese manne ‘Sersant, die mannetjie is minderjarig.’

‘Wie sê hy het omgang met hom gehad?’

‘Hoekom vra jy hom nie?’ kap Kallie terug.

Martin gaan sit op sy hurke voor die jong man.

‘Hoe oud is jy?’ vra hy.

‘Ek is vyftien meneer.’

‘Het die man daar binne jou molesteer?’

Die seun knik net.

Martin staan op, en haal sy selfoon uit sy sak. Hy skakel vinnig ‘n nommer.

‘Marianne, Martin hier. Kan jy my asseblief by Linmed kry. Dadelik, ek wil gou ‘n ondersoek doen op ‘n jong man. Seksoortreding.’

Martin luister en knik sy kop. Hy lui af.

‘Trek jou broek aan, ons moet ry’ sê hy net, en stap weer uit na die voorkamer toe.

‘Luister nou mooi jou fokken vuilgoed’ sis Martin deur geklemde kake ‘jy kan my dalk ‘n kak storie spin oor die goed in jou kar, maar met wat hier gebeur het, gaan jy nie wegkom nie.’

Jimmy sit terug, en kyk smalend na Martin.

‘Ons sal sien’

Martin se vuis tref hom voor die kop, en hy slaan die maer man se gesigsuitdrukking van sy gevreet af.

‘Ons sal sien’ sê Martin en storm na buite.

//

Dirk kyk na die twee mense voor hom. Hulle verstaan nie. Hoe verduidelik jy aan moderne mense…. die Playstationgeneration…. dat die bloed, regte bloed, onlangs nog dik gevloei het anderkant hulle Woolworths wêreldjie? Dit is onmoontlik om iemand soos die Generaal te beskryf, hom op te som en te kategoriseer. Hulle het eenvoudig nie die verwysingsraamwerk nie.

Dirk het hom verskeie kere ontmoet. Selfs toe hy nog Kommandant was. Hy is later bevorder tot Kolonel, en met sy ontydige uitrede was hy Generaal Renier van der Berg.

Hy kyk na die twee neutrale gesigte voor hom.

‘Jou oom, was die man verantwoordelik vir 32 bataljon ook. Die destydse apartheids regime wou net die wittes uit hulle oorlog terughê. Jou oom het alle bevele verontagsaam, en die hele Zoeloe Groep uitgebring. Oor die vyfduisend mense as hulle families ingetel was. Hy het hulle gevestig en versorg. Portugese, boesmans en swart. Hy het skouer teen skouer geveg met hulle. Hulle was sy mense. Jy kan sê dat elke liewe gevegseenheid in hierdie land wat sy sout werd was, deur jou oom in die lewe gebring is. Hy het legendes geskep.’

Steeds die leë uitdrukkings…..

‘Ok, so hy was ‘n yster, feit bly staan hy het homself geskiet, en die duiwel aanbid!’ kap Marius, meer versigtig die keer.

‘Hokaai, watse duiwel aanbiddery gaan jy nou oor aan. Die Generaal was ‘n christen. Dit weet ek vir ‘n feit. Hy was n man met sterk kerksbande. Jy pra….’ maar Dirk word in die rede geval.

‘Sy hele huis was vol kerse, en sterre op die vloer en stront, hoe verklaar jy dit?’

Dit is nuus vir Dirk.

‘Ek weet nie ouboet. Ek het die oproep gekry om jou te beskerm as hy iets sou oorkom. Ek het nie vrae gevra nie. Dit was vir my ‘n eer, so eenvoudig soos dit. Ek moet bieg, die hele selfmoord ding klop nie met die man wat ek geken het nie. Ek sal uitvind wat hier gebeur het, dit kan ek jou belowe. Hy verdien om in vrede te rus.’ Dirk se stem is dik met emosie.

‘Jy het iets genoem van ‘n man wat die lewe vir hom moeilik gemaak het?’ vra Heleen.

‘Jip, daar het iets destyds daarbo gebeur wat konflik veroorsaak het. Dit het te doene gehad met ‘n majoor wat van die Generaal se mense laat doodgaan het in ‘n skermutseling. Ek het nie die detail nie, en ek dink die generaal was die enigste lewendige persoon wat nog geweet het presies wie die majoor was. Ek het al diep gekrap, maar sy spore is baie professioneel dood gevee. Hy is ontslaan uit sy elite eenheid uit destyds. Ek het ‘n vermoede hy het ondergronds gegaan, en probeer wraak neem.’

‘Ok’ dra Marius by ‘die boeke, waar pas dit in, en meer belangrik, my oom was ‘n weermag man, waar het hy aan sy geld gekom?’

‘Ek weet genuine nie. Hier is vreeslik baie los drade hier. Ek gaan uitvind, dit is verseker.’

‘Kyk, ek voel relatief fokkol wie my oom was nie, ek sit met skuld, en hierdie boedel vergemaklik niks nie. Ek weet nie hoeveel boeke daar is nie, maar dit het hom miljoene gekos. Ek wil die goed swaai, en aangaan met my lewe. Dis dit.’ sê Marius.

‘Die boeke, is ek seker, jy kan maak mee net wat jy wil. Dit is jou eiendom. Wat my meer pla, is die feit dat iemand anders blykbaar net so geïntereseerd is in jou skatkis.’sê Dirk.

‘Wat mý pla, is dit lê taamlik oop en bloot in ‘n stoor, wat gesluit is met ‘n slotjie. Ek weet nie hoeveel boeke daar is nie, maar ek sal dit moet veilig kry.’ peins Marius.

‘Ek kan die boeke wegsteek, en probeer verkoop. Kyk, dit is my enigste skakel tot wie agter die twee bobejane sit wat ons nou-nou teûgekom het’ sê Dirk.

‘Hokaai,’ keer Marius ‘waar wil jy die boeke wegsteek?’

‘Ek het ‘n plaas, bitter vêr van hier af, afgesonder en goed beskerm. Ek is taamlik goed opgeset daar. Ek kan in aanraking kom met boekhandelaars, en jou presies op hoogte van sake hou. Ek sal niks doen sonder jou goedkeuring nie, en in die….’

‘Wag wag’ sê Heleen ‘jy stap, of wag…. storm skielik in ons lewens in, en dan moet ons jou blindelings vertrou?’

‘Julle het nie veel van ‘n keuse nie, dame’

Marius keer weer tussenbeide.

‘Hy het ‘n punt beet, skat.’ Hy kyk na Dirk en vervat: ‘Jy was egter gehuur om my te beskerm, en na wat netnou gebeur het, het ek ‘n spesmaas jy het werk.’

‘Ek weet, boet. Een van julle twee het nie tyd vir’n bietjie vakansie nie?’vra Dirk

Marius en Heleen kyk vir mekaar. Hulle het beide vakansie by hulle onderskeie werkgewers verskuldig aan hulle. Hulle wou dit definitief nie op-vlug spandeer het nie.

‘Ons het’ se Marius, en lê onnodig hard klem op die “ons” deel.

‘Ek stel voor julle vat dit. Ons vat die boeke saam weg, en dit kan dalk help met die vertroue deel, én ek kan ‘n ogie oor julle beide hou.’

Heleen se oë flits ‘n keer, maar sy bedwing ‘n venynige opmerking.

‘Ek het ‘n maand aan my verskuldig.’ sê sy net.

‘Ek het net so oor ‘n maand.’ voeg Marius sy stuiwer in die aambeurs.

‘n Maand is plenty,’ redeneer Dirk. ‘ons het nog een klein probleempie. Iemand kon jou kar se registrasienommer gevat het met die onderonsie vanmiddag. Jy sal dit dalk moet gaan aangee as ‘n attempted hijacking. Net om jou gat skoon te hou.’

‘Jissis, jou kar staan nog daar! Hoe de fok verduidelik ons dit?’

‘My kar is gehuur. Vals ID en al die trimmings…. moenie oor dit bekommer nie. Kom ons gaan sort jou kar uit.

‘Ek ry gou’ sê Marius, en beide mans begin in die rigting van die voordeur stap.

Word vervolg … 

9 Responses so far »

  1. 1

    Kadoes said,

    Aggenee … nou moet ek wag tot maandag

  2. 2

    nicole said,

    agge nee kan ons maar nie dubbele porsie kry nie vir die naweek????is niee eerlik nie ..dit is te spannend!!

  3. 3

    Kokkewiet said,

    Oi, dit gaan ‘n laaang wag tot Maandag wees!!!!

  4. 4

    jagternw1976 said,

    Ek stem. Dit is naweek en JY SKULD ons tenminste nog 10 episodes om die naweek op ‘n lekker noot af te sluit.🙂

  5. 5

    Charms said,

    Kan hy dan nou nie vinniger skryf nie?

  6. 6

    monster134 said,

    TantaRAAAAAAAAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!! julle storie is klaar. Noufokkennet.

    127800 woorde. 302 Word bladsye. Julle is nou eers by bladsy 70.

    Julle gaan julleself beskeit.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: