Vrydag funnies

I realised I was dyslexic when I went to a toga party dressed as a goat.

Marcus Brigstocke

—–

Cats have nine lives. Which makes them ideal for experimentation.

Jimmy Carr

—–

The right to bear arms is slightly less ludicrous than the right to arm bears.

Chris Addison

—–

My dad is Irish and my mum is Iranian, which meant that we spent most of our family holidays in Customs.

Patrick Monahan

—–

The dodo died. Then Dodi died, Di died and Dando died… Dido must be sh***ing herself.

Colin & Fergus

—–

My parents are from Glasgow which means they’re incredibly hard, but I was never smacked as a child … well maybe one or two grams to get me to sleep at night.

Susan Murray

—–

You have to remember all the trivia that your girlfriend tells you, because eventually you get tested. She’ll go: “What’s my favourite flower?”

And you murmur to yourself: “Sh*t, I wasn’t listening ..Self-raising?”

Addy Van-Der-Borgh

—–

The world is a dangerous place; only yesterday I went into Boots and punched someone in the face.

Jeremy Limb

—–

I saw that show, 50 Things To Do Before You Die. I would have thought the obvious one was “Shout For Help”.

Mark Watson

—–

Employee of the month is a good example of how somebody can be both a winner and a loser at the same time.

Demetri Martin

—–

I like to go into the Body Shop and shout out really loud “I’ve already got one!”

Norman Lovett

—–

It’s easy to distract fat people. It’s a piece of cake.

Chris Addison

—–

If you’re being chased by a police dog, try not to go through a tunnel, then on to a little seesaw, then jump through a hoop of fire. They’re trained for that.

Milton Jones

Daar is 'n slaggat net om die draai...

Jy sal seker hol in die lug dryf as jy hiermee probeer swem!

Wie het nou 'n kar nodig?

Wie het nou'n kar nodig?

Geniet die naweek! Ek sal julle Maandag weer kom lusmaak, of laat gril met die skaapkop foto’s!

Foto’s

21 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    😆 Ek dink die dodo, Dodi, Di en Dido grappie is baie snaaks!

  2. 2

    Carolina said,

    Delie,
    Thanx vir al jou grappies!!
    Lekka naweek ok vir jou.

  3. 3

    Bottertjie said,

    Lekker naweek! EEEEK! Skaapkop!! Not my cup of tea!

  4. 4

    Paula said,

    Lekker lag ek nou!
    Geniet jou naweek 🙂

  5. 5

    mockajava said,

    Hi Dellie, ek het jou sommer geblogroll, so nou kan ek gereeld kom inloer.
    Ek moet se ek het die een nou nodig gehad, Self raising flower….uhm.. 🙂

  6. 6

    Zee said,

    Lekker Vrydagmiddag giggle.

    Lekker naweek Dellie!

  7. 7

    Dankie, nou het ek lekker gelag

  8. 8

    Dellie said,

    Hi Mocka, welkom! Ek rooflees al lank daar by jou :mrgreen: – sal jou ook blogroll.

    Jou lanklaas hier gesien Riaan? Hoop dit gaan goed?

  9. 9

    Koeksister said,

    Lekker naweek Dellie, daardie saunapants lyk cool, smelt al die vetjies weg 😉

  10. 10

    Wipneus! said,

    Dit was nou lekker lag, geniet die naweek Del!

  11. 11

    Eben said,

    En toeeeeeeeeeeeeeeee (!!!!) waar is die foto’s van die skapie se kop!! Kan nie wag nie!! Lekkerrrrrrrrrr :mrgreen:

  12. 12

    Kokkewiet said,

    Jy het ‘n Blog-toekenning by die uwe gekry!!

  13. 13

    demoerin said,

    😆 Daai een van Dido is MOER snaaks.

  14. 14

    boendoe said,

    More, Dellie! Luister, ek het my anti-naarpilletjies reg. Wanneer hoor ons van jou skaapkop-naweek? Mis jou, jong! 😆

  15. 15

    BB said,

    Confession: ek dink ek het ‘n skaapkop-fetish – ek was nou al 10 keer op hierdie blog om daardie smulfees-foto te kom kyk… did it flop Delsch??? at second thought – kán ‘n skaapkop flop?? i mean, seriously : it looks like a flop regardless… 😀
    DMI – ek stem saam!! daai grappie vat die absolute koek!!! ROFL!!

  16. 16

    Dellie said,

    Ek lewe nog! 😯 Ek is net verskriklik besig met werk vir ‘n slag, ek kry nie eers tyd om enig blogs te lees nie. Die storie oor die skaapkoppe sal kom, gee net kans! :mrgreen:

  17. 17

    Eben said,

    Nou kom-kom Dellie … mens is nooit te besig vir jou maatjies .. of wat se ek Boendoe en BB 😆

    BB – Skapie flop nooit … :mrgreen:

  18. 18

    BB said,

    Eben – kyk weer – kyk mooi na die vorige inskrywing – daai skapie lyk na ‘n moerwiese flop – ek seg mos : roadkill.
    Sê my bietjie – waar kom die idee vandaan om die kop ook te eet?? Anybody?? Of gaan jy daardie stukkie history ook sommer publish Delsch?? Dit bly damn mind-boggling om te dink wie die eerste ou was wat die kop ini oond gedruk het… of dink jy hulle’t die hele kadawer in die oven gedruk en hom so van ‘n punt af begin eet??? and somebody said: “Mmmmmmmm!!! Njam-njam!!”
    *BLEEEEGGGHHH* :mrgreen:

  19. 19

    Roer said,

    Halloooooeeeeeeee! Check net in… 😉

  20. 20

    Wipneus! said,

    Whahaha BB 😆 roadkill…..

    Dellieeeeee wa jy????

  21. 21

    […] verjaarsdaggie, en gelukkig op die ouderdom werk daai skakelaartjie nog by homself. Hier is die vrydag-funnies, van twee vrydae […]


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar