Hoe rooier hoe mooier?

Aangesien dit Vrydag is en sommige mense reeds vroeg gaan langnaweek hou, plaas ons vandag s’n lekker vroeg.

wdf issit 8

Ek weet nie hoeveel van julle het internet toegang by die huis nie – moet ons ‘n foto plaas Maandag en Dinsdag?

299 Responses so far »

  1. 1

    Plein said,

    Waatlemoen

  2. 2

    DJ-Krummelpap said,

    Strawberry

  3. 3

    Plein said,

    Strawberry

  4. 8

    Suz said,

    Lyk vir my soos jelly vis of soos parkes1 sê aarbei

  5. 9

    Plein said,

    ‘n Kaskar

  6. 14

    savanha said,

    Tamatiesous?
    Tamatie?

  7. 16

    DJ-Krummelpap said,

    Spongebob Squarepants

  8. 20

    savanha said,

    Roos?

  9. 21

    Chopper said,

    Net sodat almal (Betsie) weet: Dit kom nie uit my neus nie en ook nie van my voete of sokkies af af nie.

  10. 27

    Plein said,

    Gerbera

  11. 30

    savanha said,

    Is dit kos?

  12. 32

    savanha said,

    Sorry julle, help gou wat is ryp in engels?

  13. 43

    kadoes said,

    Ek het my knie ‘n ruk terug nerf afgeval jy ek my worshondjie gegryp het toe my miniture doberman hom byt en my knie het toe so gelyk.

    Ja – nerfaf iets. (sonder sandkorrels en stofdeeltjies)

  14. 45

    DJ-Krummelpap said,

    Ek stem, lyk soos een of ander roos of blom

  15. 46

    Ids said,

    rou stuk vleis!

  16. 47

    E101 said,

    stawberry jam

  17. 48

    kadoes said,

    Tamatie of tamatiekonfyt of strawberry Konfyt.

  18. 49

    E101 said,

    Babbelas lewer

  19. 52

    Sharpshoot said,

    Delsch – jy sê “Ek sou dit nie wou eet nie.”
    Is dit ‘n algemeen eetbare item of nie…. of is dit nou weer iets te ete wat net JY nie eet nie!?

  20. 55

    Sharpshoot said,

    Ek sê, vir nou; Strawberry, Pomelo maar Waatlemoen bly my gunsteling so ver… vir nou.

  21. 56

    Sharpshoot said,

    Delsch – miskien moet mens met jou finale raaiskoot (wat dan kwalifisseer vir die punteleer) iets soos “Final Answer” bysê….? Daai Gaza vroumens raai alles op aarde – en dan is ssy natuurlik reg – Tipies Palestyn!

  22. 59

    E101 said,

    kan ek asb ‘n clue kry

  23. 60

    savanha said,

    ‘n Roos bly my gunstiling so vêr!

  24. 61

    BB said,

    Bloed?
    Tong??
    Vars long?
    Ok, vars vleis?
    ‘n vars Wond?? 😯

  25. 62

    Pikkelik said,

    Ek weet nie, maar wragies ek kan my kinders daarmee bangmaak!!! :mrgreen:

  26. 64

    kadoes said,

    lippe – rooies

  27. 65

    Daisyblom Daisyblom said,

    Granaatpit!

  28. 66

    Dellie said,

    Mens drink dit ook nie – maar jy kan dit lek as jy wil! 😆

  29. 67

    E101 said,

    Dis nie ‘n algemene eetbare item nie – as mense tong kan eet dan kan mens seker lippe ook eet – rooi lippe (met lipgloss)

  30. 68

    Blondie said,

    Lyk soos iemand se keelgat wat baie rooi Zappa’s gedrink het

  31. 70

    kadoes said,

    As die kleur poepholpienk was het ek geweet wat dit is.

  32. 72

    Chopper said,

    Mens doen dit nie normaalweg nie, maar ja, ek het daaraan gelek toe ek dit klaar afgeneem het.

  33. 74

    Me said,

    Dellie sê: Ek sou dit nie wou eet nie…. 🙄

  34. 75

    Me said,

    Dellie sê: Ek sou dit nie wou eet nie…. 🙄

    Dellie sê: Ek lek ook gewoonlik daaraan… WTF?

  35. 79

    suzette said,

    Vinger

  36. 84

    savanha said,

    Tiepe bessie?

  37. 89

    kadoes said,

    Ek sê nog dis ‘n nerfaf seerplek of snyplek – gelukkig is dit gezoom anders kon dit iemand se keelaf gewees het.

  38. 93

    Kendra said,

    Howdy julle almal! How goes? Ek het nie ‘n idee wat daai is nie…. Dellie & Chopper waaraan lek julle???

  39. 94

    Me said,

    Chopper sê:
    Mens doen dit nie normaalweg nie, maar ja, ek het daaraan gelek toe ek dit klaar afgeneem het.

    Chopper,

    Was dit dus die objek waaraan jy gelek het toe jy dit klaar afgeneem het?

  40. 99

    Sharpshoot said,

    Is dit ‘n been van ‘n Rare T-bone!?

  41. 101

    Blondie said,

    Moesie, maar hoekom lek of suig aan die ding? Dan moet dit seker n rou seerplek wees wat bloei.

  42. 102

    Kendra said,

    Hi Chopper! Het julle al vir Zef opgespoor? Weet enigeen of hy saam Raymond Ray gaan toer het?

  43. 105

    savanha said,

    Wat van ‘n blaar? Ek weet van blare wat mense aan lek vir ‘n “kick”!!

  44. 106

    demoerin said,

    Met hoeveel is dit vergroot?

  45. 107

    demoerin said,

    Lip lyk al meer na ‘n opsie.

  46. 109

    demoerin said,

    Ek weet, Ek weet!
    Is hierdie nie die ou boesmanvrou se nippel nie?

  47. 111

    Me said,

    Amper seker dat die ‘n deel van die liggaam is?

  48. 112

    Chopper said,

    Laaste wat ek liggame afgeneem het was meer as 2 maande terug vir ‘n bikini-shoot. Hierdie foto is gister geneem.

  49. 115

    Plein said,

    Lippe of vinger, dalk ‘n weird tong

  50. 118

    demoerin said,

    Spare rib-beentjie

  51. 120

    Plein said,

    Chopper/Dellie, was iemand al reg???

  52. 124

    Chopper said,

    Ek sit nou hier en probeer my eie tong lek. Kry dit nie reg nie. Miskien as ek die punt van my tong heeltemal kan omvou kan ek die agterkant van my tong lek. Kry dit ook nie reg nie. Iemand anders wat kan?

  53. 126

    kadoes said,

    ‘n Rissie ???

  54. 130

    demoerin said,

    Ek is besig om nou baie 0/100 bymekaar te maak… 😆

  55. 131

    demoerin said,

    Psssst – Ek dink dit is ‘n fruity roomys.

  56. 132

    Me said,

    Chopper het geskryf dat dit nie ‘n deel van die liggaam is nie…
    Dit lyk vir my nogal na die binnekant van jou lip?

    Ok bets… ek verwys nou na die mond! 😆

  57. 133

    demoerin said,

    Ek sit nou eers bietjie en droom oor dei bikini-shoot….

  58. 135

    Chopper said,

    Ek dink ek het sopas my eie tong gelek.

  59. 137

    Me said,

    Wat van ‘n clue, pleaz?

  60. 138

    demoerin said,

    Dellie!!!! Eet jy rissies? Me wil weet.

  61. 139

    DJ-Krummelpap said,

    roomys stokkie

  62. 140

    Plein said,

    Chopper, watter mail adres gebruik jy nou

  63. 142

    Kendra said,

    Roomys? Slush Puppy? Tattoo? Vark Ballas? Gielie? Moerbeie? Wors? Whahaha ek weet nie!

  64. 146

    Dellie said,

    Lawwe goed! 😆

    Ja, ek eet rissies, Me! En ek kry dit norrefok reg om my eie tong te lek nie!

  65. 147

    demoerin said,

    Miskien is dit ‘n suigstokkie…. maar waarom op aarde sal jy nou snaaks in die openbaar aangekyk word as jy hom suig?

  66. 149

    Plein said,

    Dellie, as Chopper dit kan doen kan jy ook. KOM DELLIE EK WEET JY KAN. Go Dellie, GO Dellie

  67. 154

    E101 said,

    fizz pop stokkie lekker

  68. 155

    demoerin said,

    Mmmm, laat my dink – miskien ‘n dummy. Maar deesdae sal mense jou ok nie meer snaaks aankyk as jy dit in die openbaar suig nie 😆

  69. 156

    Plein said,

    Sigaret, jy kan dit suig, en lek as jy wil, maar niemand eet dit nie. Maar nou moet ek net die publiek ding uitwerk

  70. 161

    demoerin said,

    Wat van nog ‘n clue in die vorm van ‘n raaisel? Toe toe, julle moet ook iets anders doen as vir ons sit en lag!

  71. 162

    Chopper said,

    Ek het sopas ‘n sigaret gelek. Die papier kielie my tong.

  72. 163

    savanha said,

    Chopper is iemand nog nie naby reg nie????

  73. 164

    Chopper said,

    Lees deur die comments. Iemand het 1/100 gekry.

  74. 166

    Chopper said,

    Comment nommer 84 het 1/100 gekry. Baie ver van reg, maar darem 1%.

  75. 169

    Chopper said,

    Geen mensvleis, diervleis, vis, bloed of snot nie.

  76. 171

    savanha said,

    Wt is die regte woord vir ‘n houtkrat in engels samblief???

  77. 174

    demoerin said,

    Ek gaan nou aan ‘n sigaret suig…. en nog bietjie dink.

  78. 175

    Dellie said,

    Daar is ‘n baie bekende song oor goed wat met hierdie voorwerp te doen het. Dit gaan so: laaa-laaaa-laaaaaaa, la-la-la-la … :mrgreen:

  79. 178

    E101 said,

    bessie

  80. 179

    savanha said,

    Pomelo?

  81. 180

    E101 said,

    “i want to suck on your lollipop”

  82. 182

    Alta said,

    Opgeswelde, inflammatoriese spinnekop byt merk.

  83. 186

    demoerin said,

    Ek dink die song is…. My Boy Lollipop..taratada

  84. 187

    Plein said,

    Kaktus

  85. 192

    kadoes said,

    Daai gaaitjies in die rooi lyk nie lekker nie …..

  86. 193

    savanha said,

    Lipstick?

  87. 198

    Plein said,

    Demoerin, deel ons ‘n brein???

  88. 202

    Alta said,

    Geverfde lippe met 2 beauty spots

  89. 203

    demoerin said,

    Kry mens rooi Fizzers?

  90. 206

    Sharpshoot said,

    Nee fok, gee meeer of beter leidrade – Demoerin se idee van ‘n raaisel leidraad is dalk beter.

  91. 207

    savanha said,

    Ek weeeet! embrio!

  92. 210

    Chopper said,

    Okay, nog niemand was reg nie.

  93. 211

    Plein said,

    Sjoe dankie Chopper dit help vreeslik

  94. 212

    Plein said,

    Bikini, ‘n rooie, met gaaitjies

  95. 213

    kadoes said,

    Daai bessies wat die tiptolle so baie laaik!??!!?????

  96. 215

    Me said,

    Ek wil so graag weer ‘n antwoord waag, sal eerder nie!

    Chopper, het jy aan die die rooi ding hierbo gelek?
    Of aan ‘n ander deel van die rooi ding?

    Is dit dalk weer ‘n sigaret?

  97. 216

    Sharpshoot said,

    Ek sê BETER leidrade…. nakkie!

  98. 217

    Plein said,

    Ag nee, die maak my mal. Moet ons die hele naweek wag voor ons die antwoord kry???

  99. 218

    Dellie said,

    Dit kom oorspronklik van ‘n boom af, maar dis nie ‘n vrug nie

  100. 222

    Chopper said,

    Ek gaan nou eers iets soek om te eet. Check julle netnou.

  101. 223

    E101 said,

    tipe saad

  102. 224

    Me said,

    Nee-wat, die lek van weet nie wat nie, is regtig confusing!

  103. 227

    savanha said,

    Granaat?

  104. 231

    E101 said,

    mulberrie

  105. 232

    savanha said,

    “n Wurm?

  106. 234

    kadoes said,

    Klink dit soos bessie maar is nie ‘n bessie nie ….?

  107. 235

    Kendra said,

    Boomgom?

  108. 236

    Dellie said,

    Dit word in ‘n gat gedruk. En dis nie rooi all over nie.

  109. 243

    savanha said,

    Papier?

  110. 245

    Me said,

    Dellie, ken jy daardie joke…. jy vat my hond?

  111. 249

    Me said,

    SS, waar is jou guess in the dark?

    Dellie, wanneer gaan die antwoord van die rooi ding post?

  112. 251

    savanha said,

    Dit word in ‘n gat! gedruk en Chopper het daaraan gelek!!????

  113. 252

    Plein said,

    Kurkprop

  114. 253

    E101 said,

    voel ent

  115. 254

    Plein said,

    Pizza

  116. 257

    Plein said,

    Sjoe die wyn by die werk is darem maar heerlik so op ‘n vrydag, iemand vir ‘n glasie???

  117. 262

    savanha said,

    Saad?

  118. 265

    Me said,

    Dellie, wanneer jy die antwoord post?

    Was nie een van ons eers amper reg gewees nie?

  119. 268

    kadoes said,

    ‘n rooi berry flavoured bottelprop … foktog wat nog!!

    of ‘n rooi cherry flavoured voltaren setpil …

  120. 271

    Me said,

    Bliksem @ ‘n rooi cherry flavoured voltaren setpil … 😉

  121. 272

    Nella said,

    ‘n kind se neus wat bloei?!

  122. 274

    Chopper said,

    Geen vleis, vis, bloed of snot nie.

  123. 275

    Plein said,

    CHOPPER/DELLIE WANNEER KRY ONS DIE ANTWOORD???

  124. 277

    demoerin said,

    Ek dink ek weet!
    Picture this – Chopper is in sy kroeg. Maak ‘n bottel wyn oop. Neem die kurkprop af….. en lek hom dan, want mens mors nie met wyn nie!
    Nou is ek klaar……lekker naweek almal. ‘n Laaaaaange vir my.

  125. 280

    Plein said,

    Wat van tamatie wat die skil af getrek is

  126. 281

    Me said,

    Right, ek wag dan maar vir 15:30!

  127. 282

    Me said,

    Dellie, druk dit in ‘n gat???

    Kurkrop van ‘n bottel???

  128. 283

    Me said,

    Sorry… Kurkprop!

  129. 284

    Die Brein said,

    Howzit good people of da good blog.Ek dink dis iemand se gesigs spieelbeeld in iets , maar wat se frieken iets.

  130. 287

    Die Brein said,

    Dit lyk na ryp op `n kar se bonnet met Chopper se bakkies wat weerspieel.

  131. 289

    Die Brein said,

    Dellie het jy gesien hoel yk die slakke toe, of wat as jy mooi kyk lyk dit na klein p_ _ sies.

  132. 291

    Emil said,

    Een of ander konfyt.

  133. 293

    Die Brein said,

    Net aan die eenkant.

  134. 294

    Chopper said,

    Check my prentjie, my Cortina is nie eers rooi nie.

  135. 295

    Koekie said,

    Middag almal,

    Dis ‘n Ladybird (Hy’s ook rooi, kan gelek word en in ‘n gat gedruk word)

    Nee ok, ek gaan ook met kurkprop (final answer SS) 🙂

  136. 296

    kadoes said,

    Dis verseker ‘n wynbottel kurkprop.

  137. 298

    Emil said,

    Fook, dis toe ‘n krukprop.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op Plein Kanselleer antwoord