Sommer, want dis Vrydag

Nog enetjie – sommer omdat dit Vrydag is en ons kan. 😉

Betsie, ek gaan die ene van Demoerin gebruik – dan kan jy ook saamspeel, OK? En dis perfek vir ‘n Vrydag middag ….

wdf issit 13

366 Responses so far »

  1. 1

    savanha said,

    Onderbroek met gaatjies in.

  2. 2

    parkes1 said,

    Is dit Joost s’n

  3. 4

    parkes1 said,

    Waar gebruik mens dit??

  4. 6

    savanha said,

    Roer Eiers

  5. 10

    savanha said,

    Laaste raai vir ‘n KORT rukkie sodat ander ook ‘n beurt kan kry!
    Bierskuim?

  6. 15

    savanha said,

    Parkes lyk vir my almal het gaan “lunch” en drink!

  7. 18

    Sharpshoot said,

    Flopped Sago poeding!

  8. 24

    Alta said,

    Golf balletjie wat al paar keer hard gemoer is.

  9. 26

    kadoes said,

    ek stem saam met Parkes – polistyrene.

  10. 27

    Alta said,

    of nee dalk parraeiers of viseiers of iemand se eiers.

  11. 30

    parkes1 said,

    sago poeding van woolies

  12. 32

    kadoes said,

    Sneeu wat in die vrieskas gebêre is as aandenking.

  13. 33

    parkes1 said,

    ja dis dalk die sneeu wat plein gaan koop het

  14. 34

    BB said,

    ‘n Golfbal?

  15. 36

    savanha said,

    Selluliet?

  16. 43

    parkes1 said,

    Wie se selluliet het Demoerin afgeneem??

  17. 46

    Plein said,

    Golfbal

  18. 47

    betsieboop said,

    SNOT !

  19. 53

    betsieboop said,

    delsch – dankie jy DMI s’n gevat het !!! heeee haaaa nou kan ek saam speel!

  20. 57

    betsieboop said,

    slang

    snot

    slang

    snot

    slang

    snot

  21. 58

    betsieboop said,

    demoerin se tand!!! kyk kyk ek kan die blink sien!

  22. 60

    betsieboop said,

    fungus op ‘n nael

  23. 61

    betsieboop said,

    fokk met sy vinger in die krokodil se hol

  24. 63

    betsieboop said,

    BB se selluliet

  25. 64

    betsieboop said,

    plein se kaskar

  26. 66

    betsieboop said,

    suid siberiese sneeu met ‘n big foot afdruk in

  27. 67

    betsieboop said,

    slang snot

  28. 68

    betsieboop said,

    kadoes se horingvoël

  29. 69

    savanha said,

    Spoeg / Gwel?

  30. 70

    betsieboop said,

    DMi se bure se hond se beste maatjie se nefie se suster se skoonma se marmot se hol

  31. 75

    Alta said,

    Bets wat van wit kots

  32. 79

    betsieboop said,

    sweetgaatjies wat besig is om puisies te word

  33. 80

    parkes1 said,

    Ek gaan nou huistoe sal more inloer wat die regte antwoorde was
    Geniet julle naweek, ek gaan het n troue more

  34. 84

    Dellie said,

    Whahahahaa! 😆

  35. 85

    savanha said,

    DMI gee bietjie clues man!

  36. 88

    parkes1 said,

    Ja n vinnige clue asb

  37. 89

    savanha said,

    Papier?

  38. 90

    parkes1 said,

    Daai papier wat soos leer lyk

  39. 91

    betsieboop said,

    DMI uhmmm was jy iewers in my yskas gewees?

  40. 92

    parkes1 said,

    Ek gebruik daai papier om troukaartjies te maak

  41. 97

    savanha said,

    sperm?

  42. 104

    Plein said,

    Polestyrien (kannie spel nie ek weet, maar die idee wat tel)

  43. 105

    Plein said,

    Papier

  44. 106

    betsieboop said,

    is ‘n unicorn

  45. 113

    demoerin said,

    Definitief nie papier nie.

  46. 114

    demoerin said,

    Jy kan dit lek.

  47. 121

    eerwee said,

    polistyrene

  48. 122

    betsieboop said,

    verlede week se McDonalds milkshake

  49. 123

    savanha said,

    Is dit ‘n versnappering?

  50. 124

    Koekie said,

    Middag.

    Golf-bal
    eierdop.

    Hier’s vir julle lekker koue Jam-jars. Ek het net gou vinnig kom loer. Lekker naweek.

    Thanks vir die spin Plein, dis wat ek nodig gehad het.

  51. 127

    demoerin said,

    Dit is nie toxic nie.

  52. 132

    betsieboop said,

    roomys

  53. 133

    betsieboop said,

    seel

  54. 141

    betsieboop said,

    gom of snuif mens dit nou? ek word altyd confused met lek en snuif

  55. 153

    savanha said,

    Kry ons altwee die antwoorde vandag Dellie?

  56. 157

    Plein said,

    Roomys

  57. 158

    Plein said,

    Suigstokkie, kry mens wittes???

  58. 165

    Plein said,

    Was iemand al reg???

  59. 168

    Plein said,

    suigpypie

  60. 174

    betsieboop said,

    daai is BESLIS ‘n muggie net voor hy die windscreen tref se linker oog

  61. 180

    Nella said,

    In my lewe het ek nog nie so baie gelag soos die afgelope 2 weke vandat jul die foto’s begin opsit het nie! Julle antwoorde is absoluut sletsnaaks!

  62. 186

    demoerin said,

    Dit is niks of niemand se suigpypie nie, nie eers ‘n blinde miggie sin nie.

  63. 192

    Nella said,

    Dellie, ek wens ek kan heeldag hier sit en lees! Was baie besig die laaste paar weke, maar ek lees gereeld. Ek moes net vanmiddag comment. Betsie, jou comments is die beste!

  64. 195

    savanha said,

    Dit reën katte en honde hier by ons!

  65. 197

    demoerin said,

    Ek weet Ek weet …. o ja, ek maggie sê nie!

  66. 201

    kadoes said,

    Dis die wit van Dellie se oog daarboooooo!

  67. 207

    demoerin said,

    Ek dink aan ‘n clue… gee my ‘n kansie.

  68. 214

    demoerin said,

    Dit is ‘n byproduk van oorhaastigheid.

  69. 226

    betsieboop said,

    wat is ‘n poepstring Savanha? ek het nou gekyk maar lyk nie ek het so iets nie

    by the way — hier was nou mense met witjassies. iets van geen normale mens kan so sit en lag vir ‘n screen nie

    moes hulle met my keyboard bliksem

  70. 234

    savanha said,

    Ek staan vol bravade by my 3 de raaiskoot!!!

  71. 236

    betsieboop said,

    DMI het iemand al reg geraai?

  72. 239

    Nella said,

    Nee, o, fnok, daar’s nie salf aan jou te smeer nie, Bets!!

  73. 241

    betsieboop said,

    is ‘n bok se klok

  74. 242

    betsieboop said,

    is RYS !!!! wat in ‘n hoenderaftreksel sousie lê

  75. 243

    Alta said,

    As jy dit kan snuif op n party, dan is dit sout. Dronk mense snuif mos sout, druk die suurlemoen in die oog.

  76. 251

    betsieboop said,

    horingoue briekmerk

  77. 252

    Alta said,

    dis saamgeperste sout.

  78. 253

    betsieboop said,

    is SOUT — dankie Alta — julle sal nie die takiela sien nie want ek het dit klaar gedrink!!!

  79. 254

    kadoes said,

    Betsie whahahaha – jy gekyk of jy ook ‘n poepstring het. Fok ek het nou lekker gelag.

  80. 257

    savanha said,

    Ag okay, laat ek dit dan nou mooi uiteensit dit is ‘n Bier met skuim op!

  81. 265

    kadoes said,

    Dit lyk nou vir my soos ‘n byeneskoek gepress ..

  82. 266

    Alta said,

    kots nadat jy sout gelek het

  83. 272

    Alta said,

    het dit……gesoute kots

  84. 278

    BB said,

    Ashton & Parsons?
    Citro Soda?

    /me blaai deur die geheuebank om te probeer onthou wat sy al gesnuif het by parties :mrgreen:

  85. 284

    savanha said,

    Suur melk?

  86. 285

    demoerin said,

    Ek sal herhaal.
    Dit is lekker, jy kan dit lek (of snuif as jy rerig wil).
    Dit is die byproduk van oorhaastigheid.
    EN
    Dit is die gedeelte waaragter jy gewoonlik nie sou aanwees nie.
    EN
    Dit sal baie snaaks wees as net 1 persoon hierdie een regkry.

  87. 295

    betsieboop said,

    is die hond se hol man!

  88. 296

    Alta said,

    die kat se gat

  89. 297

    Dellie said,

    Julle maak my nou lus vir ‘n koue Savanah – en ek het mos nou amptelik klaar gewerk. As ek nou net iemand kan kry om dopshop toe te stuur, is die saak reg.

  90. 301

    Fokk said,

    Skuim op bier?

  91. 311

    demoerin said,

    Toe Toe – Nog net 43 minute!

  92. 312

    kadoes said,

    Toiletpapier, maar dis nie lekker nie.

  93. 315

    betsieboop said,

    wil iemand nie weer vir ons van bo af raai dat ek kan saam raai nie?

  94. 318

    kadoes said,

    Die pampier op nougat ???!!!

  95. 319

    BB said,

    Is ‘snuif’ en ‘reverse’ dieselle ding??? 🙄

  96. 322

    Alta said,

    ek glo nie bb, snuif kan nie strip, reverse kan strip. soos in moertoe.

  97. 323

    savanha said,

    hemel julle ek is nou moeg gedink!! Dellie ek dink hierdie blog van jou het hom doodgeskrik vir die aantal comments vandag! Die eerste dag dat dit letterlik al is wat ek doen!

  98. 326

    betsieboop said,

    oor ons so blooming oulik is mag ons nie maar ‘n bietjie MEER spesifieke clue kry nie

    soos met wat begin dit? hoe proe dit? of so iets …..

  99. 327

    Sharpshoot said,

    Is dit ‘n eier van naby?

  100. 328

    betsieboop said,

    ek het my neus nou al teen die screen gehad en met die verkyker gekyk van die anderkant van die straat af —

    is ‘n draw tussen kom en snout en snot vir my

  101. 335

    Fokk said,

    Gee nog EEN clue toe DMI!!! GROOT asseblief!

  102. 336

    Sharpshoot said,

    Wat was die clues?!

  103. 338

    Sharpshoot said,

    Gebrande PAP!?

  104. 344

    BB said,

    Ok ek dink Savanha gaan die bonus punt kry. As ek reg is kry ek ‘n bonuspunt daarvoor ook?? :mrgreen:

  105. 345

    betsieboop said,

    SUIKER !!!!!

  106. 346

    Fokk said,

    SUIKER!

  107. 347

    demoerin said,

    13 minute……

  108. 348

    betsieboop said,

    DMI – jy weet jy kan vir kinders ‘n snotklap gee ne?

  109. 351

    betsieboop said,

    en as jy te veel melk aan kinders gee gee hulle vir jou kots terug

  110. 352

    Fokk said,

    Melkborrels

  111. 353

    Dellie said,

    Dink Vrydag, dink lekker, dink Saterdag en dink rugby … :mrgreen:

  112. 358

    demoerin said,

    Ek gaan nou rook…. ek kan nie meer nie 😆 bwahahahahaha

  113. 359

    Sharpshoot said,

    Suikerklont

  114. 360

    Fokk said,

    Suikerklontjie
    Oorgekookte melk
    Suid Sibersie Dwerg snot/skilfers/kom/kots/spoeg

    ag fokkit tog EK WEET NIE!!!!

  115. 361

    Sharpshoot said,

    Bier se skuim

  116. 362

    Fokk said,

    Ek mag seker nie al die woorde van die verklarende afrikaanse woordeboek hier paste nie nê?

  117. 364

    Dellie said,

    OK, ek post die antwoorde!

  118. 366

    Fokk said,

    Betsie kan nie inkom nie – sy vote ook melk borrels


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op Dellie Kanselleer antwoord