Punte – uiteindelik!

Ek dink van nou af gaan ek die punte net op Woensdae post – dit gee my kans om alles op datum te kry, en julle kan so bietjie wonder oor wie die voorloper is.

Wel, weereens is Demoerin voor – maar hy is nie alleen die keer nie! Savanha is saam met hom op 7 punte, en Kadoes kort op hulle hakke met 6. Sit, julle slim kinners! 😆  (ek wil nou nie snaaks wees nie, maar die nuwe emoticons lyk vir my weird … ) Veral die ene – :mrgreen:

Onthou, net die regte antwoord tel – nie “een of ander vrug se pitte” of “iets met mintblare” nie – hahahaha!

wdf issit scoreboard 07-07-09

En hier is vandag se foto

wdf issit 36

Hey, dis Woensdag! Ons kan vanaand ‘n dop drink! 😆

215 Responses so far »

  1. 2

    parkes1 said,

    Jinne man ek sal nooit kan opmaak met punte nie. Geluk aan die voorlopers.
    Die prentjie hierbo????????? Grieks vir my

  2. 3

    parkes1 said,

    Riete
    mat
    gordyne
    Grasdak dekking

  3. 4

    Twattie Se Maaikie said,

    Mole mole!!
    Baie geluk aan die voorlopers – ek dink ek gaan nogsteeds saamspeel vir shits and giggles.

  4. 6

    Twattie Se Maaikie said,

    ‘n Kaya se grasdak wat getref is deur ‘n dwaal granaatpit.

  5. 8

    savanha said,

    Môre almal, hierdie is ‘n snaakse een dit lyk soos ‘n mat wat iets op geslag is!

  6. 9

    savanha said,

    Serp
    Trui

  7. 13

    savanha said,

    Ek wil net sê, dit lyk of iemand my op die oë gebliksem het soos wat ek gisteraand snot en trane gehuil het toe MJ se dogterjie Paris oor haar pa gepraat het. Dis sad!

  8. 14

    Twattie Se Maaikie said,

    Oos-poolse rooiboud bosluis op sy natuurlike habitat

  9. 16

    demoerin said,

    Hierdie emoticons freak my ook uit, veral 😆 – Gaan probeer om dit nie weer te gebruiik nie!

  10. 17

    demoerin said,

    Suid-Siberiese slet se hare vanoggend… sy het nie haar mint-tee shampoo gebruik nie!

  11. 18

    savanha said,

    Daai pienkerige ding in die middel lyk vir my baie verdag?!

  12. 19

    savanha said,

    ‘n “kitch” muurbehangsel.

  13. 20

    demoerin said,

    Ek dink no so bietjie…. seker ek het mint tee reg gehad. Maar ek sal volstaan by die punteleer… om dit interessant te hou! heeeehaaaa

  14. 24

    demoerin said,

    Dit is ‘n mat wat gevleg word, borduurwerk of muurbehangsel… so iets

  15. 25

    savanha said,

    ‘n kussing wat op gekots is..

  16. 27

    demoerin said,

    Dit lyk of iemand besig is om ‘n langhaar skaap in te kleur

  17. 29

    savanha said,

    Wol
    hekelgaring

  18. 30

    demoerin said,

    Daai middelste ding lyk of dit ingeryg is.
    Seker een of ander crafty-rige handewerk.

  19. 31

    demoerin said,

    dellie, moenie te lank met die clue wag nie asb.
    Die kan enigiets wees!

  20. 32

    Plein said,

    Mat, muurbehangsel, Mcd’s chips met ‘n druppel tamatiesous, grasdak dekking, splinters op my kaskar, ‘n drink met duisende klein suigpypies

  21. 39

    demoerin said,

    Tooiings van ‘n mat/muurbehangsel/trui/serp/hoed

  22. 49

    demoerin said,

    Klippie wat in ‘n sonverbleikte grasbesem vassit.

  23. 50

    demoerin said,

    Ek dink dit is onregverdig dat dellie lekker sit en lag vir ons antwoorde want sy weet wat dit is.
    Ons soek ‘n clue asb.

  24. 56

    Plein said,

    Dis dalk die Suid Sabieriese slet se verbleikte uitgeraffelde boots, lankal tyd vir nuwes

  25. 57

    demoerin said,

    Tom Hanks se T-shirt in Castaway.

  26. 60

    demoerin said,

    Hawaiise grasskirt

  27. 65

    Twattie Se Maaikie said,

    Cousin It se neusie wat uitsteek

  28. 66

    Dellie said,

    Dis nie eetbaar nie. Wel, mense eet dit nie – behalwe miskien in Oos Pole of Suid Siberië.

    Dit kan gebruik word as ‘n decoration.

    Mens kan iemand oor die kop moer daarmee as jy wil! :mrgreen:

  29. 68

    Plein said,

    Besem, grasbesem, of eintlik net ‘n besem. Ja ‘n besem

  30. 69

    savanha said,

    Vuil Mop?

  31. 72

    savanha said,

    Tafel lappie / runner

  32. 74

    Sharpshoot said,

    Fokdit hier is te veel slim mense!

    Grasdak/Grasbesem/Grasmat
    Klippie/Bosluis/Voelstront.

  33. 75

    demoerin said,

    Gras plekmatjie
    Gras mandjie

  34. 79

    demoerin said,

    😆 – Bloedklont wat in gras wegkruip.

  35. 80

    demoerin said,

    Een van daai strand-grasmatte

  36. 82

    demoerin said,

    Strooihuisie nadat die wolf vir varkie bygekom het

  37. 86

    savanha said,

    Pruik

  38. 88

    Plein said,

    Ok grasdak, mandtjie, grasplekmatjie, strand-grasmat, grasglasie, graskoppie, graswurm, graskaskar.

  39. 92

    savanha said,

    Vadoek

  40. 93

    demoerin said,

    Ek wil nou nie myself gaan herhaal nie…. so alles wat ek gras vooraan gehad het wil ek ook strooi vooraan sit.

  41. 95

    demoerin said,

    Dit kan ook die oorblyfsels van die Hawaiise meisie wees nadat die tier haar opgevreet het.

  42. 100

    Twattie Se Maaikie said,

    Suikerriet

  43. 102

    parkes1 said,

    hout plekmatjie

  44. 103

    Plein said,

    Ooooohhh ons is van gras na hout!!!! Houtkaskar, wat noem mens daai ding waarmee mens pizza uit die pizza oond uithaal??? Hout boom, hout plekmaatjie, wag ja dis dalk ‘n baie ligte boom, houtbord, houtstoel, houttafel

  45. 105

    parkes1 said,

    placemat by Dellie se Bar

  46. 108

    savanha said,

    Hangmat

  47. 109

    parkes1 said,

    Plekmat vir drankies

  48. 110

    savanha said,

    Panty van tou geweef?

  49. 111

    demoerin said,

    Dit is een van daai scary-looking gekerfde houtmannetjies se hare.

  50. 115

    parkes1 said,

    Dis n bosluis wat daar vassit

  51. 116

    parkes1 said,

    Ek wag net vir die een Direkteur om vir my n dokument te mail dan vat ek weer pad Lisensie kantore toe.

  52. 121

    parkes1 said,

    Drankbottel binne grasmandtjie

  53. 124

    parkes1 said,

    Wie wil gepiets word met die latte

  54. 126

    parkes1 said,

    Savanha ja man dis deur hulle dat ek agter is met punte

  55. 128

    parkes1 said,

    Terwyl jy daar wag dan moet jy maar al daai reuke hanteer, jug ek kots sommer

  56. 129

    parkes1 said,

    Ek moet nou proof van adres saamvat, gister het ek n briefhoof hegad wat deur die Direkteur geteken is en deur die polisie gestamp is maar nee dit is nie reg nie. En ons het nie n water en ligte rekening nie want ons huur n perseel by Mittal en hulle betaal die krag ook so ons betaal die huur en krag als ineen, so ek wag nou dat Martin die huurkontrak vir my mail hoop dit gaan help.

    • 130

      Twattie Se Maaikie said,

      Nee donner!! Ek’t dieselfde poef gehad so rukkie terug! Hulle verander verdomp elke week die simpel speletjie se reëls!!

  57. 131

    savanha said,

    Ons benodig nog ‘n clue!

  58. 133

    parkes1 said,

    Ek het vorige kere net so probleme gehad met hulle en hulle wys net die wittes weg met probleme want hulle dwing mens eintlik om die klomp wat buite staan en dit doen vir jou teen n betaling.
    Ek gaan verseker dit aanmeld sodra ek vandag terug is en het reggekom met registrasie.

  59. 136

    parkes1 said,

    Dellie ja asb voor ek weer moet uitgaan

  60. 137

    Twattie Se Maaikie said,

    Joooohooooo, Dellie!?

  61. 140

    Dellie said,

    Eish Parkes – my man gaan elke dag deur daai storie – jou hare sal rys as ek jou alles moet vertel wat hom al demoerin gehad het daar! 😯

    Clue – dit kom in verskillende sizes – en mens eet nie van dit af nie. Dit kan ook verskillende kleure wees – moenie dat die kleur in die foto jou mislei nie.

  62. 141

    Dellie said,

    My bediende impress my vreeslik die afgelope paar dae. Sy is daai tipe wat niks doen as sy nie instruksies kry daarvoor nie. Nie eers ‘n leë sigaretpakkie word weggegooi as ek nie vra nie. Of enige papiertjie of strokie nie.

    Maar van Maandag af het sy skielik net ‘n halwe woord nodig – ek vra haar om die ketel vir my aan te sit, en sy bring koffie! 😆 Great!

  63. 142

    savanha said,

    ‘n weet nie?

  64. 143

    Twattie Se Maaikie said,

    Gras fan

  65. 144

    BB said,

    Plekmatjie. Dis al dankie.

  66. 145

    BB said,

    Of noem mens dit ook ‘n coaster? Of isse coaster nette dfing vir glase??

  67. 146

    BB said,

    Is die ding op die foto klaar oor iemand se kop gemoer, Cupcake??

  68. 147

    savanha said,

    Tafeldoek

  69. 148

    BB said,

    Of is daai spatseltjie deel van die dekor?? Of is dit dalk ‘n bloedvint offe luiseier of ‘n stukkie *blegh*??

  70. 149

    BB said,

    Daai spatseltjie het die res van die gras verkleur, hm??

  71. 150

    kadoes said,

    Val ek nou eers in – eks clueless.

    Lyk soos gras ‘strooigras’ maar daai knoetsie in middel fnok my op.

    Ek sal bietjie ponder deur die dag hieraan.

  72. 152

    savanha said,

    Dellie, gebruik mens dit net vir “decoration” ?

  73. 154

    savanha said,

    Bamboes tafel mat / plek matjie
    Bamboes kissie/ mandjie
    Bamboes rokkie / panty

  74. 158

    Twattie Se Maaikie said,

    sombrero

  75. 162

    E101 said,

    pleak maatjie of een van daai gras besems

  76. 163

    Twattie Se Maaikie said,

    grasmat

  77. 164

    E101 said,

    gras mandjie
    plek maatjie
    strooihoed

  78. 168

    parkes1 said,

    bamboes blinders

  79. 169

    parkes1 said,

    Daai latte wat jy nou so langs die pad koop wat so aanmekaar geslaan word vir n muurpaneel

  80. 170

    BB said,

    Kan mens iemand hard en aanhoudend (seer) oorie kop moer daarmee , Cupcake???

  81. 174

    kadoes said,

    Liewe Heksie se grasbesem ? en die knoetsie is haar voortand wat uitgeval het.

  82. 175

    savanha said,

    Strooi handsak

  83. 176

    savanha said,

    Handsak

  84. 178

    BB said,

    ‘n Pineplank

  85. 181

    savanha said,

    Ek sal vir veiligheid ook moet sê ‘n grasbesem, maar dan is dit ‘n klein een.

  86. 182

    demoerin said,

    Strooihoed
    Gevlegde strooi handsak
    Waaier

  87. 183

    savanha said,

    Handsak van tou

  88. 184

    Dellie said,

    Juffrou vra die klas of hulle weet wie is Jacob Zuma

    Jannie spring op “Ek weet juffrou, hy is die weerman op die TV”.

    Juffrou is gepuzzle en vra dan nou hoekom hy so dink.

    Jannie antwoord dat elke slag as Zuma op die TV is, dan sê sy pa ” daar is
    die Donner weer …”

  89. 186

    savanha said,

    Wat van nog so ‘n klein clue’tjie??

  90. 187

    Koekie said,

    Middag

    Strooihoed
    Bad matjie
    Gras besem
    Stoel – (daai stoele waarvan die sitvlak gevleg is)

  91. 188

    Dellie said,

    Dis iets wat daagliks deur baie mense gebruik word.

  92. 190

    demoerin said,

    Gras/Strooi sambreel

  93. 191

    demoerin said,

    Een of ander weird kierie.

  94. 192

    demoerin said,

    Oeeee, elke keer lees ek daar bo ons kan vanaand ‘n dop drink! Ek kan nie wag nie!

  95. 194

    Koekie said,

    mmm…. iets wat kan hard mo*r, wat mense daagliks gebruik.

    My stoel idee klink nou nie te sleg nie. (Maar gebruik mense dit vir versiering?). ‘n stoel wat met gras/hooi “oorgetrek is(die sitplek gedeelte).

    Maar so klink daai gras sambreel ook ok….. hahahaha!

  96. 195

    Koekie said,

    LOL @ graskondoom (Dit kan erg stekerig raak…. hie-hie)

  97. 196

    savanha said,

    Strandsak?

  98. 197

    Koekie said,

    Ek mis vir BETSIE!! 😦 Kom kuier w bietjie Betsie.

  99. 199

    savanha said,

    Dan is dit seker net ‘n grasbesem

  100. 200

    savanha said,

    Kierie

  101. 201

    savanha said,

    Ek is nou konfoes, jy bêre dit in ‘n kas of agter die deur in die hoekie, maar dit kan ‘n decoration ook wees?

  102. 206

    Koekie said,

    Bottel brandewyn. (Oeps sorry… het iemand geken wat hul brandy agter die deure wegsteek….hahaha)

  103. 208

    Koekie said,

    ‘n Verestoffer. (spelling?)

  104. 209

    demoerin said,

    Miskien tog maar ‘n mop… bietjie snaaks, maar hel ek is nie meer verbaas na vorige antwoorde nie.

  105. 210

    demoerin said,

    Ek sal volstaan vir die dag by een van my eerste raaie…. besem of te wel, grasbesem… dat ek darem maar so baie kak tussenin gepraat het 😆

  106. 211

    Koekie said,

    Mop
    Sweep
    Kierie

    Bye Dellie, sien jou daar by Suz as jou pc dit toelaat.

  107. 212

    BB said,

    Og, ek hou nou net mooi niks hiervan nie, maar ek moet dit doen:
    Besem
    Grasbesem (wie’t nog ‘n grasbesem agter hulle deur???)
    (ek wil darem ook nogge puntjie bykry 😉

  108. 214

    BB said,

    Kan jy hom vir jou 2nd vehicle gebruik Cupcake??


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op demoerin Kanselleer antwoord